Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Wie bepaal identiteit?

Derick Saaiman van Rustenburg skryf per e-pos: Ek het net gewonder, indien ’n sinode nou nie meer in die belydenis van die kerk wat hierdie sinode dien, glo nie byvoorbeeld, die drie formuliere van eenheid, en dan spesifiek artikel 3, 4 en 5 van die Nederlandse Geloofsbelyde­nis oor Skrifgesag en ’n gemeente in die sino­dale […]

Wie bepaal identiteit? Lees verder

Briewe

God se ware natuur

Hennie Crous skryf per e-pos: Homoseksualiteit was eens op ’n tyd volgens alle standaarde, selfs die wêreld s’n, totaal en al onaanvaarbaar. Maar vandag is daar selfs politici – openbare figure wat veronderstel is om gerespekteer te word – wat hierdie leefwyse openlik voorstaan. Hierdie onlangse verskynsel het baie mense se opinies daaroor verander, want

God se ware natuur Lees verder

Briewe

‘Die bose loop oor ons’

GW Raffeny van Port Elizabeth skryf: Die voorbladartikel “Ons hande is vuil” deur Peter Storey (Kerkbode, 3 Mei 2019), is baie korrek. Ons verduur maar en beweeg aan te midde van al die korrupsie ens, maar ons praat nie, neem nie standpunt in teen al die ongeregtighede wat so vrylik uitgedeel word nie. Daar word

‘Die bose loop oor ons’ Lees verder

Briewe

Dominee se pleidooi

Ds Christo Nel van NG Kerk Jubilaté in Benoni skryf per e-pos: Ek het onderstaande geskryf nadat ek gevra is om die begrafnis van Johanco Fleischman waar te neem wat so sinne­loos saam met sy meisie Jessica Kuhn vermoor is nadat hulle sonder diesel op die N12 gaan staan het by Benoni – 26 Mei

Dominee se pleidooi Lees verder

Briewe

Meer oor gene en omgewing

Prop Camille Castelyn skryf per e-pos: Met opregte versoek na gesprek “Oor gene en omgewing”, Marcel Vosloo. Baie dankie vir u ingeligte brief wat ons herinner aan die “breë spektrum van wetenskaplike navorsing oor ons huidige verstaan van die oorsprong van die mens se seksuele oriëntasie”. Daar word bepleit vir ’n objektiewe en volledige terugvoer

Meer oor gene en omgewing Lees verder

Aktueel Briewe
Hierdie groepie leraars het verlede jaar se brugbedieningskursus bygewoon en die sertifikaatseremonie op Vrydag 17 Mei 2019 by die Ooskerk in Pretoria bygewoon. Van links tot regs: Rudie Thirion, Stef Bothma, Neels van Tonder, Tonie Viljoen, Sampie Niemand, Gavin Meistre en Piet Marais. Foto: Verskaf

‘Brugbediening is ’n onontdekte skat’

Dr Gavin Meistre van Garsfontein-gemeente in Pretoria skryf per e-pos: Ek was een van die persone wat die brugbedieningskursus van 2018 aan die UP bygewoon het. Ek wou dit nog altyd doen – uit pure nuuskierigheid. Ek was nogal verras oor die omvang en inhoud van die kursus. En nou, met Week 1 van hierdie

‘Brugbediening is ’n onontdekte skat’ Lees verder

Aktueel Briewe

Gays: sensitiewe saak

Dr Talbot Sadler van Kroonstad skryf: Die brief van dr André Bartlett oor “die hofuitspraak: Wat nou nodig is” (Kerkbode, 3 Mei 2019) verwys. Ek het baie simpatie met die stryd om gay-regte in die kerk wat deur André en sy medestryders gevoer word. Ek is net bevrees dat as hulle dink dat die stryd

Gays: sensitiewe saak Lees verder

Briewe

Oor gene en omgewing

Marcel Vosloo skryf per e-pos: My persoonlike hoogtepunt by die Wes-Kaapse Sinode van 2015, was die voorlegging oor vroeëkinderontwikkeling. Die spreker het op die grootskerm die breinontwikkeling ge­wys van kinders wat op die Kaapse Vlakte onder gewelddadige en moeilike huislike omstandighede grootword. Dit het nie die normale ontwikkelingspatrone gevolg van kinders wat onder veilige omstandighede

Oor gene en omgewing Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Die kerk se vuil hande

Prop Jannie Botha skryf: Die brief van Sarel Strydom verwys waar hy soek na antwoorde van die kerk se leiers om uitklaring te gee oor die Skrif se duidelike uitsprake oor homoseksualiteit. Daarmee saam die artikel wat handel oor Peter Storey (Kerkbode, 3 Mei) en die kerk se vuil hande. Eers wil ek vir Sarel

Die kerk se vuil hande Lees verder

Briewe

Dankie, prof Naudé

Johan van Aswegen van die NG gemeente Moreletapark skryf: Baie dankie aan prof Piet Naudé wat dit so goed gestel het met sy stelling: “En as jy 40 dae gaan vas om die liggaam van Christus te skeur, dan weet ek nie tot watter God jy gebid het en watter Bybeltekste jy gelees het nie.”

Dankie, prof Naudé Lees verder

Briewe

Ervaring van ’n eerste sinodesitting

Dr John Carstens skryf per e-pos: Die pas afgelope Sinodesitting van Wes-Kaapland was my eerste. Die vergadering het begin met gesang deur ongeveer 650 stemme. Voorwaar ’n meevoerende ondervinding. So is die vergadering na elke breektyd ingelei met gesang. Die vergadering het plaasgevind in ’n gees van wedersydse respek en ruimte vir mekaar, om te luister

Ervaring van ’n eerste sinodesitting Lees verder

Aktueel Briewe

Waardering vir Moreletapark

Marcel Vosloo van Strand, skryf: Ek is baie dankbaar oor Moreletapark se besluit. Dit het keusetyd in die NG kerk geword. Deesdae word die begrip ‘die NG Kerk is ’n ruim huis’ algemeen gebruik by leerverskille. Dis opvallend dat daar nie verwys word na Bybelse riglyne oor kerklike optrede jeens standpunte wat lynreg indruis teen

Waardering vir Moreletapark Lees verder

Briewe

Hofbesluit: “Back to the future” of “back to the drawing board”?

Floris Knouwds skryf per e-pos: André Bartlett sê in sy skrywe (so tussen die lyne): “Die hof het die finale woord oor selfdegeslagverhoudings in die kerk gespreek! Ons moet nou net koers kies vorentoe.” Louis Jonker sluit hierby aan en sê: “Die demokratiese pro­ses het nou (nes met die verkiesing van die eerste koning van

Hofbesluit: “Back to the future” of “back to the drawing board”? Lees verder

Briewe

Opgestaan en aan mense verskyn

Sam Helm skryf per e-pos: Die rol wat Skrifgeleerdes en andere gespeel het in die kruisigingverhaal van Jesus word onder andere in die Markus­evangelie beskryf. Jesus is op die aandrang van die Skrifgeleerdes en andere deur ’n aardse mag met stokke en spiese gevange geneem. Hy is deur die toedoen van die Skrifgeleerdes en andere

Opgestaan en aan mense verskyn Lees verder

Briewe

Die keiser se klere

Marcel Vosloo van die Strand skryf per e-pos: In die verhaal van “Die keiser se klere”, het dit ’n onskuldige kind geneem om uit te roep: “Die keiser het dan nie klere aan nie!” Die verhaaltjie kom baie keer by my op as ek luister na die baie krea­tiewe pogings om die gedeeltes in die

Die keiser se klere Lees verder

Briewe
Scroll to Top