Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Die fout van die Reformasie

Richard Holloway van St Helenabaai skryf: Vir 500 jaar het die Reformatoriese kerke fees gevier en getob oor die vreugde van die Reformasie naamlik dat ons uit genade alleen gered is. Die teologie en die kerk het ten regte hierdie waarheid ontgin en uitgebou tot ’n sistematiese teologie en leer wat in die kerk aanvaar […]

Die fout van die Reformasie Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Resensie oor Homoseksua­li­teit en die Bybel onge­balan­seerd

Ds Andries NE Louw (emeritus) skryf: Die resensie van Frits Gaum oor Jan du Rand en Ma­rius Nel se boek Homoseksualiteit en die Bybel is te­leurstellend. Miskien was dit naïef om anders te verwag. Dit is immers algemene kennis dat Gaum een van die prominente pro-gay teoloë en aktiviste is vir die goedkeuring van selfdegeslagverhoudinge

Resensie oor Homoseksua­li­teit en die Bybel onge­balan­seerd Lees verder

Briewe Die gay-debat

Gebede vir SA uit Brisbane

Dr Johann Eloff en dr Gerhard Oberholzer van Brisbane skryf: Ons as gemeente (Mansfield Christian Reformed Church) wil julle graag verseker van ons volgehoue ge­bede vir Suid-Afrika. Op Sondag, 26 Maart 2017, het ons onsself verootmoedig en albei ons eredienste gefokus op gebed vir ons vriende en familie in Suid-Afrika. Ons het sover as moontlik

Gebede vir SA uit Brisbane Lees verder

Briewe

Excelsus of exclusus?

Ds Chris Smith van NG Westonaria skryf: Toe ek verneem van die konferensie van Excelsus oor Skrifgesag en Skrifinterpretasie, het ek dadelik ingeskryf. Almal besef, na die vorige Algemene Sinode van 2016, dat hierdie tans die groot probleem in die kerk is. Selfdegeslagverhoudings was maar net ’n simptoom van hierdie dieperliggende verskil. Ek glo werklik

Excelsus of exclusus? Lees verder

Briewe Die gay-debat

Rietfontein verjaar

Dr Bertus Celliers, NG gemeente Rietfontein skryf: Rietfontein word 100 op 31 Mei 2017. Ons hou ’n groot verjaarsdagpartytjie! Saterdagoggend 3 Junie vier ons Dankfees op ons kerkterrein in Winburg. Die aand is dit konsert. Sondag 4 Junie loof ons die Here en vier ons nagmaal. Die Soli Deo Gloria Kamerkoor van Bloemfontein met verskeie

Rietfontein verjaar Lees verder

Briewe

Wees ’n profeet, NG Kerk

Dr Dawie Botes, NG gemeente Vrede-Wes skryf: As predikant in die NG Kerk mis ek leiers wat opstaan as profete in hierdie tyd. Dis in sulke tye dat die kerk moet opstaan en weer onbevange profeet moet wees. Die NG Kerk bly een van die grootste kerke en moet leiding neem. Moorde, verkragtings, misdaad, korrupsie

Wees ’n profeet, NG Kerk Lees verder

Briewe

Die aarde is steeds heilig

GW Rafferty van Port Elizabeth skryf: “Ons vertrekpunt is dat God die Skepper is. Daarom het ons respek vir die skepping.” Só lui ds Peet Crous van Lynnwood se woorde (Kerkbode, 3 Februarie 2017). “Die woorde van ’n man se mond is diep waters, ’n stroom wat bruis, ’n fontein van wysheid” (Spreuke 18:4). Die

Die aarde is steeds heilig Lees verder

Briewe

Ons is so besig met ons

WR Haan skryf: Graag lewer ek kommentaar na aanleiding van die brief “Keer die Kerk terug na die Heidendom?” van Peet Zeeman in Kerkbode van 1 Februarie 2017.  Sou dit nie wonderlik gewees het om ’n artikel te sien onder die opskrif: “Keer die Kerk terug na die Heiligdom” nie? Sedert die gay-debat losgebreek het

Ons is so besig met ons Lees verder

Briewe

Dink nuut oor die platteland

Ds Hanri Joubert van Britstown skryf: Dit lyk vir my of baie studentekerke en ander groot stedelike gemeentes in die 70’s en vroeë 80’s begin het met uitreikaksies in die platteland. Daardeur is fondse gegenereer vir behoeftige instansies en gemeentes. Dalk het dit so begin omdat baie plattelandse dorpies in die 70’s en selfs nog

Dink nuut oor die platteland Lees verder

Briewe

Die gay-vraagstuk: Hoekom sukkel die kerk?

Dr Mike Müller (emeritus, PE) skryf: Die kerk worstel wêreldwyd met selfdegeslagverhoudinge, want die gay-situasie is ‘n teer en seer saak. Baie gays is ook pragtige en aangename mense en daarom wil die kerk hulle graag met begrip en liefde sodanig begelei dat hulle ‘n unieke probleem reg kan hanteer. Talle kerke het hiermee misluk,

Die gay-vraagstuk: Hoekom sukkel die kerk? Lees verder

Briewe Die gay-debat

Lê jou klippe neer!

Ds Gerrit Vosloo van Ermelo skryf: Ek was bevoorreg om as afgevaardigde beide die Algemene Sinode van 2015, asook 2016 se Buitengewone Algemene Sinode te kon bywoon. As jong predikant was dit ‘n geweldige goeie en teleurstellende ervaring. Te gereeld hoor ek die laaste tyd hoe mense vertel van Jesus se andersheid en hoe Hy

Lê jou klippe neer! Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Anders is gelyk aan ‘verdag’

Elize van Elarduspark skryf: Die laaste woord is nog lank nie geskryf oor die onnodige kontroversie oor nie-heteroseksuele verhou­dinge in die kerklike konteks nie! Ná die afgelope weke se gekibbel, debatte, argumen­te en teenargumente bly een emosie my by: intense hart­seer. Nie soseer oor die kerk nie, want ek is deel van hierdie onvolmaakte kerk

Anders is gelyk aan ‘verdag’ Lees verder

Briewe Die gay-debat
Scroll to Top