Oproep tot kerkverdeling
Marcel Vosloo van die Strand skryf: Die NG Kerk wil op twee stoele sit met die besluit oor selfdegeslagverhoudinge. Die groep ten gunste van sulke verhoudinge sê duidelik dat hulle nie sal rus voordat hul standpunt die standpunt van die Algemene Sinode word nie. Diegene wat die Skrif interpreteer dat die Here die beoefening van […]
Oproep tot kerkverdeling Lees verder
Briewe Die gay-debat














