‘Die kanse is goed dat God ’n ander plan vir jou het’
Marileen Steyn in gesprek met Talitha Conradie Talitha het die laaste jaar van haar internskap* by die NG gemeente Goodwood met ’n behoorlike “wedstrydplan” betree. “En toe flop dit!” Nuut In plaas daarvan dat die jaar volgens dié plan verloop het, het dit ’n jaar geword waarin haar oë oopgemaak is. Dit was ’n jaar […]
‘Die kanse is goed dat God ’n ander plan vir jou het’ Lees verder
Reeks 1: Predikante in 'n pandemie Reekse





















