Die Here se kerk is na wese inklusief
Ds Freek Swanepoel skryf: Die jaar 2020 bring toe groot uitdagings vir die NG Kerk. Die grendeltyd hou die lidmate buite die eredienste en werksaamhede van die gemeente. Hulle word toe eksklusief. Gelukkig gryp gemeentes die geleentheid aan om hulle dienste meer inklusief te maak. Op Sondae word op elektroniese platforms eredienste gehou. Dit laat […]
Die Here se kerk is na wese inklusief Lees verder
Aktueel Briewe














