Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

Reaksie op brief oor formulier

Dr Henrietta Klaasing rig in Kerkbode, 7 Julie 2020, die volgende vrae aan ATLAS oor punt 10 van die AS 2019-besluit betreffende selfdegeslagverbintenisse: Gaan ATLAS verantwoordelikheid aanvaar vir punt 10, wat indruis teen dit wat die Bybel leer aangaande die huwelik en wat tans as formuliere beskou word in die NG Kerk? Hoe kan die

Reaksie op brief oor formulier Lees verder

Aktueel Briewe

Die dood van my kamermaat

Okkie Stander, hoof van Huis JJ Watson in George, stuur hierdie indrukstuk nadat een van die inwoners van hierdie Badisa-aftreeoord se inwo­ners onlangs oorlede is en Stander begin wonder het hoe dit vir die oor­ledene se kamermaat moet voel om so “agtergelaat” te word. Dit is winter en die reëndruppels val saggies teen die kamervenster.

Die dood van my kamermaat Lees verder

Aktueel Briewe

Boekkompetisie: Jou kans om te wen

Lux Verbi / NB Uitgewers gee vir een gelukkige leser ’n kopie van Reënboog-melodie deur Anzil Kul­sen en Vreugde vir Larissa deur Elsa Winckler. Stuur ’n e-pos aan kbwedstryd@tydskrifte.co.za met “Vir Aan­dag: Lida Viljoen” as o­nder­werp. Vertel vir ons in 100 woorde van jou gunsteling Christelike boek wat in 2020 verskyn het. Gee ook jou

Boekkompetisie: Jou kans om te wen Lees verder

Aktueel Boeke
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Wend e-kerk só aan

Lodie Venter van Pretoria skryf: Ons almal sien met groot afwagting uit na die heropening van ons eredienste. Tog wil ek vra dat daar voortgegaan word met die aanlyndienste / e-kerk. Daar is vele geleenthede waar e-kerk met groot vrug aangewend kan word. Hier is enkele idees: Huisgodsdiens: Sondag se preek kan opgevolg word met

Wend e-kerk só aan Lees verder

Aktueel Briewe

Kerk moes praat oor verbod op drank, tabak

Dr Johan van den Heever van Rondebosch skryf: Daar is niks meer krimineel as wanneer jy ’n verslaafde se verslawing summier wegneem en die verslaafde nie op een of ander manier ondersteun nie. Jy sou dink dit is algemene kennis. Wat egter nie algemene kennis is nie, is sisteemdenke. Sisteemdenke is om die groter prentjie

Kerk moes praat oor verbod op drank, tabak Lees verder

Aktueel Briewe

Vlak 3: Hieroor is kerke nou bekommerd

Ons moet onsself staal vir die “piek” van Covid-19-gevalle wat nog voorlê en gemeenskapsvoedingskemas moet drasties verhoog word, het ’n interkerklike dinkskrum op 5 Junie in ’n verklaring gesê. Lees die volledige dokument hieronder. – Red.   NATIONAL CHURCH LEADERS’ CONSULTATION (NCLC) Statement on South Africa’s response to Covid-19 – within the context of legal

Vlak 3: Hieroor is kerke nou bekommerd Lees verder

Aktueel Verklarings
Prof Cas Wepener

LEES EN LUISTER: Die teologie, die letterkunde en die professor

Ek onthou hoe baie van my klasmaats destyds gefrustreerd was omdat hulle gedurig die vraag moes beantwoord: “Nou waarom het jy besluit om teologie te swot?” Niemand vra die vraag vir iemand wat ingenieurs­wese of bemarking of regte studeer nie, het hulle geredeneer. Persoonlik dink ek dis ’n erg goeie vraag en ek het besluit

LEES EN LUISTER: Die teologie, die letterkunde en die professor Lees verder

Aktueel Rubrieke

Gesoek: Groot harte, klein ego’s

Sewe weke in die nuwe werklikheid van Covid-19 met al die onverwagse omwentelinge en uitda­gings daarvan, en vandag dink ek aan ’n besoek van die Orange Farm-evangelis, Peter Sekhonyane, in 2008 aan die gemeente waar ons lidmate was. Hy vertel van die omvattende werk wat gedoen word tussen gemarginaliseerde mense in die buitewyke van Johannesburg

Gesoek: Groot harte, klein ego’s Lees verder

Aktueel Koronavirus
"Dit was asof elkeen van ons elke Sondag ’n klein hergeboorte beleef het," skryf Dana Snyman. "Pa het ons van die preekstoel af tot in die hel verdoem, maar teen die einde van die preek weer daaruit gehelp met die belofte van God se ewigdurende liefde. Tot die volgende Sondag."

Ons, gemeenskap van onheilige heiliges

Miskien is dit ’n verdrietige belydenis om te maak, maar dink ek aan al die kerkdienste wat ek in my jong dae as predikantskind bygewoon het, dink ek nie juis aan Pa se preke nie. Ek dink aan dit wat voor en ná die diens gebeur het. Hoe oom Hansie, die koster, se vaalbruin Toyota

Ons, gemeenskap van onheilige heiliges Lees verder

Aktueel Rubrieke
Alhoewel ds Rudi Swanepoel hierdie brief vir alle tieners geskryf het, het hy die brief ook vir sy 17-jarige dogter Tineke, wat vanjaar in graad 11 is, geskryf. Foto: Verskaf

Brief aan ’n tiener: ‘Al verloor jy baie, kry jy méér by’

My liewe Tiener Goeiste. Ek kyk jou só en ek kan nie glo dat jy (en ek!) in ’n tyd soos hierdie lewe nie. Wie sou kon dink. Ek sukkel ’n bietjie om woorde vir alles te kry, daarom gebruik ek maar die geduld (en die delete-knoppie) van die rekenaar om met jou te deel

Brief aan ’n tiener: ‘Al verloor jy baie, kry jy méér by’ Lees verder

Aktueel Briewe

Armoede: Ja vir ‘visvang’, maar is daar ’n ‘dam’?

Dons Kritzinger van Clarens skryf: Baie dankie, Johan van der Merwe, dat jy ’n bietjie verder gekyk het as die huidige Covid-19 krisis. Dit is wonderlik hoe gemeenskappe en kerke nou uitreik met kospakkies om aan honger mense iets te gee. Die huidige unieke krisis is dat baie mense wat op die rand van hongersnood

Armoede: Ja vir ‘visvang’, maar is daar ’n ‘dam’? Lees verder

Aktueel Briewe
John Mgaga. “Ek neem die foto’s omdat ek bang is mense sal my eendag nie wil glo as ek hulle vertel hoe vreemd die koronavirus alles kom maak het nie.” – Dana Snyman. Foto's: Dana Snyman

’n Nutsman sonder nut, ’n kerk sonder mure

Sedert die begin van die inperkings ry ek elke oggend Saldanha toe om die koerant by die OK Foods te gaan koop. Party oggende luister ek na ’n opname van die Onse Vader wat Engelette Kruger, ’n orrelis van Pretoria, vir my op WhatsApp aangestuur het. Baie oggende wag John Mgaga vir my by die

’n Nutsman sonder nut, ’n kerk sonder mure Lees verder

Aktueel Rubrieke

Jan Woest (1958-2020)

Dr Jan Woest (61) se skielike dood op 29 April 2020 na ’n frats-skietongeluk op sy plaas naby Dordabis, 140 kilometer van Windhoek, stuur steeds skokgolwe deur die kerkgemeenskap. Met Jan se innemende persoonlikheid kon hy maklik kommunikeer en sy wye netwerk van kontakte oor grense heen, het die evangelie bevorder. Jan was gewild, geliefd,

Jan Woest (1958-2020) Lees verder

Aktueel In Memoriam
Scroll to Top