Dirkie neem waar as moderator
Ds Dirkie van der Spuy neem vir die volgende drie maande waar as voorsitter van die NG Kerk se Algemene Sinodale Moderatuur, in die afwesigheid van ds Nelis Janse van Rensburg. Dit blyk uit ʼn verklaring wat dr Gustav Claassen na vandeesweek se moderatuursvergadering uitgereik het. Die volledige verklaring lui: Die pas afgelope moderatuursvergadering het […]
Dirkie neem waar as moderator Lees verder
Amptelik Verklarings

