Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Amptelike nuus, 30 Augustus 2019

NG Kerk Beroep Ds Fouché de Wet van #Imagine na Pretoria-Oos (Ooskerk); ds SP (Faani) Engelbrecht van Goodwoodpark na Melkbosstrand; ds Marnus Geyser van Dennesig na Marchand; prop Bernice Baard na Piet Plessis. Noord-Kaap Emeritaat Ds SW Albertyn van die NG Kerk Orania het op Sondag 14 Julie 2019 emeritaat ontvang. (Schalk W Albertyn, RS, […]

Amptelike nuus, 30 Augustus 2019 Lees verder

Amptelik

Peiling: Hoe lyk die toekoms van die NG Kerk?

Ons is bemoedig deur terugvoer op laasweek se vraag wat gehandel het oor die eksterne uitdagings wat die NG Kerk moet hanteer. Met die aanloop tot die Algemene Sinode van 6 tot 11 Oktober vanjaar wil ons graag jou stem hoor oor sake wat by die vergadering bespreek gaan word. Hierdie week se vraag gaan

Peiling: Hoe lyk die toekoms van die NG Kerk? Lees verder

Algemene Sinode

Amptelike nuus, 16 Augustus 2019

NG KERK Beroep: Prop Arline Meyer na Pierre van Ryneveld; ds Pieter Retief van der Merwe na Olifantsfontein. NOORD-KAAPLAND RINGSVERGADERING Die 60ste gewone vergadering van die Ring van Upington het op 6 Aug 2019 te Louisvale plaasgevind. (Ds Theunis E Smit, Ringskriba, 25.07.2019). NOORDELIKE SINODE RINGSVERGADERING Hiermee kennisgewing van die 81ste vergadering van die Ring

Amptelike nuus, 16 Augustus 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 2 Augustus 2019

NG KERK BEROEP: Ds Angelique Havenga van Stellenbosch-Moedergemeente na Simondium-Familiekerk. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Johan (JT) van Rooyen se bevestiging en intreepreek het plaasgevind op 21 Julie 2019 by die NG Kerk Vredenburg. (Suselna Theart, Admin beampte, 16.07.2019). VRYSTAAT Bevestiging Prop Nicolaas Gerhardus Wessels lewer op 1 September 2019 om 09:00 sy intreepreek by die NG

Amptelike nuus, 2 Augustus 2019 Lees verder

Amptelik

Hiéroor was ontmoeting met Hervormdes ’n mylpaal

Veertig predikante, vanuit die Hervormde Kerk (NHKA) en NG Kerk (NGK), het op Vrydag 19 Julie by die Hervormde Gemeente Won­derboom in Pretoria bymekaar gekom. Die ontmoeting was ’n uitvloeisel van ’n gesprek wat in 2018 tussen die leierskap van die NHKA en die NGK plaasgevind het. Reeds by dié geleentheid is die behoefte uitgespreek

Hiéroor was ontmoeting met Hervormdes ’n mylpaal Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike nuus, 19 Julie 2019

NG KERK Beroep: Ds Johannes Albertus Louw van Ghanzi van die Dutch Reformed Church of Botswana na Melkbosstrand. Aanvaar: Ds Arnoldus Mauritius Preller van Ko­matipoort na Despatch-Suid; ds Estian Mentz van VGK Promosa, Potchefstroom na Britstown; ds Johan Taute van Rooyen na Vredenburg. WES-KAAPLAND Emeritaat Hiermee word kennis gegee dat dr Gottlipp Wilhelm Schroder van

Amptelike nuus, 19 Julie 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 14 Junie 2019

NG Kerk Beroep: Ds Ryno Hurn van Krokodilrivier na Valhalla; prop Petro Jonker na Rietfontein-Suid; ds Johan Taute van Rooyen na Vredenburg. Aanvaar: Ds Charles Mitchell van Heuwelkruin na Andrew Murray Community Church (Bloemfontein). Wes-Kaapland Bevestiging Dr Michiel Strauss word op Sondag, 14 Ju­lie, om 10:00 in die Groote Kerk bevestig. (Leonie, 28.05.19). Demissie Ds

Amptelike nuus, 14 Junie 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 31 Mei 2019

NG KERK BEROEP: Dr Charles Mitchell van Heuwelkruin na Andrew Murray (Bloemfontein). WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Karlien Becker is op 5 Mei 2019 in die NG gem Nu­werus bevestig. (Germa Bester, Skr/Kas, 23.05.2019). KWAZULU-NATAL Bevestiging Ds Liezel de Jager het die beroep aanvaar van NG Kanoneiland na NG Suidkus. Bevestiging vind DV plaas op 7 Julie

Amptelike nuus, 31 Mei 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 17 Mei 2019

NG KERK BEROEP: Ds Wynand Fourie van Windhoek-Wes na Hermanus; ds Dawid Schalk Meyer (Dawie) na Evander; prop Roné Vosloo van Knysna na Kathu. AANVAAR: Ds Gerrit Johan Strydom van Port Shepstone na Reitz. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Cornis Botha van Klawer het die beroep na Wellington-Oos aanvaar. Ds Botha word op 14 Julie in die

Amptelike nuus, 17 Mei 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus, 3 Mei 2019

NG KERK Beroep: Dr Michiel Strauss van Kuilsrivier na Kaapstad (Groote Kerk); ds Hermanus Lambertus Visagie van Bospoort na Potchefstroom-Die Bult. Aanvaar: Prop Hendrik Smal na Ventersdorp-Oos. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Rudolph Scharneck van Greytown het die beroeping na Goudini aanvaar. Hy begin op 1 Junie 2019 by die gemeente. (Heila Burmeister, Skriba, 15.04.19). Algemeen Die

Amptelike Nuus, 3 Mei 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 18 April 2019

NG KERK Beroep: Ds Cornis Botha van Klawer na Wellington-Oos; prop Rikus C Botha na Port Elizabeth-Noord; prop Christoffel Frans Jacobs na Lyttelton-Noord; ds Gerrit Johan Strydom van Port Shepstone na Reitz. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Gideon Basson (emeritus) is beroep na die NG gem Leipoldtville. Sy intreepreek vind op 5 Mei 2019 plaas. (Elsabe Carstens,

Amptelike nuus, 18 April 2019 Lees verder

Amptelik

Oor oproeriges wat kerk beskadig

12 April 2019 Dit is met buitengewone ontsteltenis dat ons kennis geneem het van die skade wat oproeriges aangebring het aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Wesmoot se kerkgebou. ‘n Samelewing wat nie meer respek het vir gelowiges se plekke van aanbidding nie, behoort ernstige selfondersoek te doen. Ons doen ‘n beroep op alle politieke- en

Oor oproeriges wat kerk beskadig Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike Nuus, 15 Maart 2019

NG KERK BEROEP: Prop Floris Stephanus Welthagen na Ottosdal; ds Werner Redelinghuys van Ficksburg na Hentiesbaai. WES-KAAPLAND Bevestiging Prop Ryno Louis van der Riet is op Sondag, 17 Fe­bruarie 2019, tydens die aanddiens as predikant by Parke-gemeente bevestig deur ds CJ Stander. (Annamarie Louw, 21.02.2019). Ds Lourens Christoph Bester, voorheen van NG Parke-gemeente, het die

Amptelike Nuus, 15 Maart 2019 Lees verder

Amptelik

Hofuitspraak: Pastorale brief aan Wes-Kaapse gemeentes

Hierdie is ’n pastorale brief aan die gemeentes van die Wes-Kaap ten opsigte van die uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof van 8 maart 2019 insake die kerk se 2016 buitengewone Algemene Sinode. Liewe broers en susters Die Moderatuur van die Algemene Sinode het in hulle verklaring kennis geneem van die hofuitspraak oor die NG Kerk

Hofuitspraak: Pastorale brief aan Wes-Kaapse gemeentes Lees verder

Amptelik Verklarings
Dr Gustav Claassen

Kerk se standpunt oor godsdiensregulering

Die hofgedinge rondom pastoor Omatoso, pastoor Bushiri asook die saak van die “Seven Angels” in die Oos Kaap bring die hele saak van die regulering van godsdiens deur die artikel 9, Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural Religious and Linguistic Communities (CLR) op die tafel. Seksuele vergrype, mensehandel asook misbruik

Kerk se standpunt oor godsdiensregulering Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike Nuus, 1 Maart 2019

NG KERK BEROEP: Ds Carel Gerhardus Pienaar van Middelburg na Randfontein-Wes; ds JS Wepener van Allanridge na Bethanie (Namibië). AANVAAR: Ds Karlien van Wyk van Welgemoed na Nuwerus. NG KERK Ds Wiekus van Straaten, tans medeleraar van die NGK Uitenhage-Oos het ’n beroep as predikant aanvaar na St Ninian’s Church in die Kerk van Skotland

Amptelike Nuus, 1 Maart 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 15 Februarie 2019

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK BEROEP: Ds Peet van Zyl van Gobabis na Henties­baai; ds Karlien van Wyk van Welgemoed na Nuwerus; ds Hanno Ackerman van Sonstraal na Stellenberg. AANVAAR: Ds JPD Cornelius (Düring) na Kalkrand, Namibië; prop Marco Koch na Windhoek-Eros. WES-KAAPLAND Bevestiging Prop Louis van der Riet het

Amptelike nuus, 15 Februarie 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus, 25 Januarie 2019

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK BEROEP: Ds JPD (Düring) Cornelius (emeritus) na Kalkrand, Namibië; ds Frans Burger van PUK-Kandelaar na Rietfontein-Noord; ds Hendri Roberts van Evander Vriendskapskerk na Joubertina; ds Ernst Jacobus Zeelie na Nigel; ds Sias Werner Burger van Elandsrand na Zastron; ds Etresia van Schalkwyk van Escombe na

Amptelike Nuus, 25 Januarie 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 30 November 2018

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK BEROEP: Dr Roedolf Botha na Pretoria-Oosterlig; ds Frans Burger van Potchefstroom-Kandelaar na Rietfontein-Noord; ds Lounette Engelbrecht na Swellendam; dr Pieter Kruger van Nigel-Suid na Witfield; prop Bernice Serfontein na Waterkloof; ds Fay van Eeden van Lynnwood na Stellastraat; ds D Vermaak van Laeveld na die

Amptelike nuus, 30 November 2018 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus, 16 November 2018

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK BEROEP: Ds Wessel Oosthuizen (emeritus) van Groblershoop na Griekwastad; ds Lourens Bester van Parke na Wellington. AANVAAR: Ds Jandré Viljoen van Kuilsrivier-­De Eike na Ceresvallei. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Johannes Zacharias Joubert van Britstown het die be­roep na Gansbaai aanvaar. Bevestiging vind plaas DV op Vrydag,

Amptelike Nuus, 16 November 2018 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top