Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

BESLUIT: Opdrag oor aborsie

Die sinode versoek ATLAS om binne die volgende raamwerk navorsing te doen oor etiese kwessies rondom aborsie: 1. Maak insette bymekaar van Bybelse en sistematiese teoloë; werk wat tans gedoen word rondom reproduktiewe gesondheid; navorsing wat reeds deur ATLAS-lede gedoen is; insette van medici en regsgeleerdes; insette van lidmate wat hierdeur geraak is. 2. Sien […]

BESLUIT: Opdrag oor aborsie Lees verder

Algemene Sinode

DECISION: Same sex unions

TAKE NOTE: Also read the press release that has been issued during the 2019 General Synod. Same sex unions 1. The General Synod acknowledges that differences in the church regarding our use and interpretation of Scripture have led to an impasse, and that continued reflection regarding the responsible interpretation of Scripture is still needed. 2.

DECISION: Same sex unions Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Selfdegeslag-verhoudings

LET WEL: Lees ook die persverklaring wat gedurende die Algemene Sinode-sitting hieroor uitgereik is. Selfdegeslagverhoudings 1. Die Algemene Sinode neem kennis dat verskille in die kerk ten opsigte van Skrifhantering en Skrifuitleg tot vasgelooptheid gelei het, en dat voortgaande besinning oor verantwoordelike Skrifuitleg steeds nodig is. 2. Die Algemene Sinode bely egter dat die eenheid van die kerk

BESLUIT: Selfdegeslag-verhoudings Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: 2015 Algemene Sinode prosedure foute

Die Algemene Sinode 2019 bevestig dat daar tydens die 2015 Algemene Sinode prosedure foute gemaak is. Sien gravamina in die verband. In die lig van bogenoemde verval die 2015 besluit ten opsigte van selfdegeslagverhoudinge en besluit die Algemene Sinode om sy standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudinge van nuuts af aan te herformuleer.

BESLUIT: 2015 Algemene Sinode prosedure foute Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Taakspan Gravamina

1 Die Algemene Sinode neem kennis van die werksaamhede van die Taakspan Gravamina. 2 Die Algemene Sinode oorweeg die gravamina wat ontvang is na aanleiding van die volgende verslae van die Taakspan Gravamina: 2.1 Die verslag rakende prosedurele en kerkordelike aangeleenthede; 2.2 Die verslag rakende die leer en die belydenis van die NG Kerk. 3

BESLUIT: Taakspan Gravamina Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: selfdegeslagverhoudings prosedure

Die Algemene Sinode neem die volgende besluite wat die proses rondom die gesprek oor selfdegeslagverhoudings rigting gee. Die vergadering oordeel dat die gravamina ontvanklik is Die vergadering staan die versoek tot revisie toe Die vergadering oorweeg die gravamina wat ontvang is na aanleiding van die verslag van die Ad Hoc Taakspan Gravamina Beoordeel die gravamina

BESLUIT: selfdegeslagverhoudings prosedure Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Gendergeregtigheid

Die Algemene Sinode moedig kerkvergaderinge – in lyn met vorige besluite – aan om doelgerig moeite te doen met verteenwoordiging, beginnende reeds by kerkrade. Die Algemene Sinode versoek gemeentes weereens – in lyn met vorige besluite – om vroue as kerkraadslede af te vaardig na sinodesittings. Die Algemene Sinode gee opdrag aan die ASM om

BESLUIT: Gendergeregtigheid Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Missionale Ekklesiologie

1.     Die Sinode spreek sy dank uit teenoor almal wat meegewerk het aan navorsingsprojekte en die ontwerp van prototipes ten einde gemeentes te bemagtig om hulle missionale roeping ten beste te kan uitleef. 2.     Die sinode gee opdrag dat die ontwerp van ʼn raamwerk vir evangelisasie binne missionale konteks voorgesit en afgehandel word,

BESLUIT: Missionale Ekklesiologie Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Brugbediening

Die Algemene Sinode: besluit dat die saak van Brugbediening deur die Projekspan Gemeentebediening hanteer moet word. besluit om die Riglyne vir Brugbediening te gebruik wanneer gemeentes die behoefte het aan brugbediening. Gemeentebediening het verder op versoek van die Informele Werkgroep ‘n gesprek gevoer met lede van die groep en die taakspan-leier van Noodelike Sinode. Die

BESLUIT: Brugbediening Lees verder

Algemene Sinode

Amptelike nuus, 11 Oktober 2019

NG KERK Beroep: Ds Fourie Rossouw van Somerset-Wes na Strand-Noord; ds AH Scholtz van Upington-Oos na Velddrif. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Hans Steyn is op 1 September 2019 in ’n deeltydse kontrakpos in die NG gem Stanford bevestig. (Ida Bester, Skakelbeampte, 16.09.2019). Emeritaat Hiermee word kennis gegee van die emeritering van dr Breda Ludik op 30

Amptelike nuus, 11 Oktober 2019 Lees verder

Amptelik

Peiling: Grootste uitdaging vir die kerk?

Die volgende vergadering van die Algemene Sinode (6-11 Oktober 2019) gaan binnekort nadink oor die rol en roeping van die kerk. Ons wil graag jou stem hieroor hoor. Vandeesweek is die laaste vraag in die reeks peilings. Die vraag gaan oor die grootste uitdaging vir die kerk in terme van die institusionele vorm en funksie. Dink

Peiling: Grootste uitdaging vir die kerk? Lees verder

Algemene Sinode

Hofuitspraak oor lyfstraf: Waar staan NGK?

Die NG Kerk het nog nie ’n standpunt geformuleer rondom die hofuitspraak op 18 September 2019 van die Konstitusionele Hof wat bevestig het dat lyfstraf in private huishoudings onwettig is nie. Die kerk het nog nie die volle uitspraak onder oë gehad nie. Die NG Kerk was ook nie deel van die versoek deur FORSA

Hofuitspraak oor lyfstraf: Waar staan NGK? Lees verder

Amptelik Verklarings

Beroep op week van Gebed en verootmoediging

Die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat het op 11 September 2019 vergader en reik die volgende persverklaring uit: 1. In die lig van die geweld teen vroue en kinders, roep die Moderamen ‘n week van Gebed en verootmoediging uit in die laaste week van Oktober 2019, met die klem hiervan op Woensdag 30 Oktober

Beroep op week van Gebed en verootmoediging Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike nuus, 20 September 2019

NG KERK BEROEP: Ds Ronel Coertzen van Makarios na Chrissiesmeer; ds Petri Coetzee van Wesselsbron-Noord na Malelane; prop S du Toit na Fraserburg; dr Heinrich Theunissen van Newcastle-Suid na Bergsig, Newcastle. AANVAAR: Prop S du Toit na Fraserburg; ds MFR Geyser van Dennesig na Mar­chand. WES-KAAPLAND Bevestiging Prop Sulene du Toit is op 17 Augustus

Amptelike nuus, 20 September 2019 Lees verder

Amptelik

AMPTELIK: Jare se besware bekyk

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het besluit om ’n taakspan aan te wys om die beswaarskrifte (gravamina) wat aan die Algemene Sinode gerig is, te orden en vir die af­gevaardigdes meer hanteerbaar te maak. Die taakspan het na alle gravamina wat sedert die sitting van die Algemene Sinode in 2015 ontvang is gekyk ten einde

AMPTELIK: Jare se besware bekyk Lees verder

Algemene Sinode Amptelik Die gay-debat

PEILING: Hoe lyk die kerk se toekomstige teologiese rigting?

Die volgende vergadering van die Algemene Sinode (6-11 Oktober 2019) gaan nadink oor die rol en roeping van die kerk. Ons wil graag jou stem hieroor hoor. Ons plaas weekliks ’n vraag waarop julle kan reageer. Vandeesweek se vraag gaan oor die belangrikste teologiese sake waaraan die NG Kerk moet aandag gee. Neem gerus deel

PEILING: Hoe lyk die kerk se toekomstige teologiese rigting? Lees verder

Algemene Sinode

Geweld: ‘Ganse boodskap van Evangelie kom in gedrang’

Die NG Kerk is diep bewus van die kompleksiteit van misdaad en geweld in Suid-Afrika. Internasionaal is dit aan die toeneem en Suid Afrika deel in hierdie tendens. In ons eie situasie vererger faktore soos armoede en werkloosheid die probleem. Begrip vir hierdie faktore beteken egter nie dat ons die omvang en intensiteit van misdaadvlakke

Geweld: ‘Ganse boodskap van Evangelie kom in gedrang’ Lees verder

Amptelik Verklarings

NG Kerk spreek hom uit teen vreemdelinghaat

Die NG Kerk het die afgelope paar dae met hartseer kennis geneem van talle gevalle van hoe die kwesbaarste mense in ons samelewing; vroue, kinders en migrante uit buurlande, aan die uiterste vorm van geweld blootgestel is. Die vreemdelingehaat, plundering van eiendom en die moord op immigrante in Suid-Afrika, is slegs die mees onlangse illustrasies

NG Kerk spreek hom uit teen vreemdelinghaat Lees verder

Amptelik Verklarings

PEILING: Prioriteite in bediening aan lidmate?

Die volgende vergadering van die Algemene Sinode (6-11 Oktober 2019) gaan nadink oor die rol en roeping van die kerk. Ons wil graag jou stem hieroor hoor. Ons plaas weekliks ‘n vraag waarop julle kan reageer. Neem gerus deel by die peiling onderaan hierdie plasing en kliek op die webskakels hieronder vir die drie vorige

PEILING: Prioriteite in bediening aan lidmate? Lees verder

Algemene Sinode

PEILING: Hoe lyk kerk se roeping in samelewing?

Groter betrokkenheid by barmhartigheid of meer tyd aan die verkondiging van die evangelie? Of ’n groter rol in die stryd teen armoede?  In die derde week van ons konsultasie oor die toekoms van die NG Kerk, wil ons by lesers hoor hoe hulle dink oor die roeping en bediening van die kerk. Hierdie week se

PEILING: Hoe lyk kerk se roeping in samelewing? Lees verder

Algemene Sinode

‘Aan God al die eer vir die Bybel wat Afrikaans praat’

“Aan God al die eer vir die Bybel wat Afrikaans praat! Vir die ongelooflike rykdom wat in 1933 aan die Afrikaanssprekende gelowige uitgedeel is.” Só het dr Gustav Claassen die afgelope naweek in Pretoria gesê by ‘n geleentheid ter viering van die eerste Bybel wat in Afrikaans verskyn het. “Die Bybel is in die eerste plek

‘Aan God al die eer vir die Bybel wat Afrikaans praat’ Lees verder

Amptelik Verklarings
Scroll to Top