Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

NG Kerk Vrystaat: Gesprek oor buitengewone sinode kom

Die interimkomitee van die NG Kerk Vrystaat het besluit om ‘n Buitengewone Moderamenvergadering op Woensdag 11 Maart 2020 byeen te roep. Die hou van ‘n Buitengewone Sinodesitting sal daar verder bespreek word. Uitgereik deur dr Carin van Schalkwyk, skriba van die Sinode Vrystaat

NG Kerk Vrystaat: Gesprek oor buitengewone sinode kom Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike nuus, 14 Februarie 2020

NG KERK Beroep: Ds André Agenbag van Durbanville na Sinodale Diens (PSD): Gemeentebegeleiding (Wes-Kaapland); ds Meyer van Wyk van Diamantveld na Piet Retief. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Enel Lambrechts (voorheen van Familiekerk Bottelary – Vredelust Gemeente) se bevestiging in die NGK Knysna is op 19 Jan 2020 deur ds Anton Louw waargeneem. (Linda Grobler, Skriba, 20.01.20).

Amptelike nuus, 14 Februarie 2020 Lees verder

Amptelik

Voorbidding vir onderwys

Vir die NG Kerk is onderwys ’n belangrike saak. Die kerk beywer hom daarvoor om deu­ren­tyd in voeling te wees met on­derwyssake en lewer soos nodig kommentaar op voorgestelde wetgewing en ander sake wat van belang is. Die kerk fokus ook op Vroeëkinder­ont­wikkeling (VKO), as deel van sy missionale diakonaat. Die tweede Sondag in 2020,

Voorbidding vir onderwys Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike nuus, 24 Januarie 2020

NG KERK Beroep: Prop Mardi Badenhorst na Paarlberg; prop NF Jonker na Bospoort; ds WJ Lötter van Vredefort na Velddrif; ds JF (Johan) Malan van Goedgegun na Ventersdorp; prop Handré Meyer na Randburg-Suid (Domus Dei); prof CJP (Nelus) Niemandt na Wellington met die opdrag Hugenote Kollege; prop Julian Philip Olivier na Groblersdal; ds Jasper van

Amptelike nuus, 24 Januarie 2020 Lees verder

Amptelik

Die trou en die sorg van die Here

2019 was vir meeste Suid-Afrikaners en Namibiërs ’n moeilike jaar. Werkloosheid, armoede, geweld en ’n uitmergelende droogte bring ons letterlik op ons knieë. As dagbestuur van die ASM is ons baie bewus dat lyding in talle gestaltes in Suider-Afrika ernstige afmetings aanneem. Geweld teen vroue, kinders, landbouers- almal broos en blootgestelde mense- is maar enkele

Die trou en die sorg van die Here Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 29 November 2019

NG KERK Beroep: Prop Mardi Badenhorst na Paarlberg met Internskapkontrak; ds HP (Enel) Lambrechts van Vredelust na Knysna; prop Dawie Rotteveel na Cedarville-Matatiele. Aanvaar: Ds Melani Rademeyer na Randfontein-Noord; ds Roy Thorne na Redelinghuys; ds Janlu Kuyler van Moreletapark na Robertson; ds Andrea Werner van Loxton na Vanrhynsdorp. WES-KAAPLAND Bevestiging Ds Roy Thorne word op

Amptelike nuus, 29 November 2019 Lees verder

Amptelik

ASM: Nuwe lede tot dagbestuur verkies

Die volgende persone is verkies as bykomstige lede van die ASM se dagbestuur by dié se vergadering by Emseni-konferensiesentrum in Bonaeropark (11-13 November). Ds Maartje van der Westhuizen Dr James Kirkpatrick Ds Elise Klut Hulle dien saam met die reeds verkose lede: Ds Nelis J van Rensburg (voorsitter) Ds Nioma Venter (ondervoorsitter) Dr Dewyk Ungerer

ASM: Nuwe lede tot dagbestuur verkies Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 15 November 2019

NG KERK Beroep: Ds Kenneth McKenzie vanaf Rant-en-Dal Prisma, Krugersdorp na Swakopmund, Namibië; ds Andrea Werner van Loxton na Vanrhynsdorp; ds Leendert Jelle Wijnja van Paulpietersburg na Graaff-Reinet. Aanvaar: Ds GJ (Kobus) de Leeuw van Middelburg-Suid na Humansdorp-Oos; ds Leendert Jelle Wijnja van Paulpietersburg na Graaff-Reinet. WES-KAAPLAND Emeritaat Ds HAH (Tallie) van den Heever van

Amptelike nuus, 15 November 2019 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 25 Oktober 2019

NG KERK Beroep: Ds Michael Antonie Ferreira van Krugers­dorp-Oos na Kloofendal; ds Nadia Muller van Prieska na Simondium Familiekerk; ds Melani Rademeyer na Randfontein-Noord; ds Annalet Slazus van Wellington-Oos (Jeugleraar) na Boesmanland en Simon van der Stel (Kombinasie-ooreenkoms); ds Charl van Rensburg van Montagu na Laaiplek. Aanvaar: Ds Cornelia Hendrina (Liena) Hoffman na die Blackall

Amptelike nuus, 25 Oktober 2019 Lees verder

Amptelik

Reaksie op Rapport-berig: Daling in dooplidmaattal in NG Kerk

Johan Eybers se artikel “NGK: 80% minder gedoop” verwys. Daar is etlike feite foute in hierdie artikel. Saamgelees oordeel ons dat hierdie artikel, bewustelik ʼn bepaalde indruk probeer skep dat die NG Kerk besig is om in te plof. Die primêre probleem behoort duidelik te word in ʼn versigtige lees van die syfers in paragraaf

Reaksie op Rapport-berig: Daling in dooplidmaattal in NG Kerk Lees verder

Amptelik Verklarings

NG Kerk in Namibië híéroor besorgd

VERKLARING: MODERATUUR NG KERK IN NAMIBIË INSAKE SELFDEGESLAG VERHOUDINGE 15 Oktober 2019 Dit is met diep besorgdheid dat die moderatuur bewus geraak het van spanning en ongelukkigheid by baie lidmate en ook leraars in ons land, oor bogenoemde besluit, wat by die onlangse Algemene Sinode in Benoni hieroor geneem is. Ons vra dringend dat elkeen

NG Kerk in Namibië híéroor besorgd Lees verder

Amptelik Verklarings

BESLUIT: Kerkhereniging

1. Die Algemene Sinode bedank die gemeentes, ringe, en sinodes wat reeds konkreet aan kerkhereniging uitdrukking gee. 2. Die Algemene Sinode versoek ASM om ‘n netwerk te fasiliteer tussen eenheidsgemeentes en strukture. 3. Die Algemene Sinode vra dat daar deurlopend terugvoer aan die ASM gegee word oor die vordering wat gemaak word in terme van

BESLUIT: Kerkhereniging Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kerkverband

1. Die Algemene Sinode vergader elke vier jaar. 2. Die vergadering van die Algemene Sinode bestaan uit ‘n maksimum van 370 afgevaardigdes wat sover moontlik saamgestel word uit ‘n gelyke aantal predikante en kerkraadslede. 3. 200 afgevaardigdes wat uit 20 persone per samestellende sinode saamgestel word, waarvan die helfte verkieslik jonger as 40 jaar moet

BESLUIT: Kerkverband Lees verder

Algemene Sinode

Persverklaring: Selfdegeslag-verhoudings

LET WEL: Die besluit wat gedurende die 2019 Algemene Sinode-sitting hieroor geneem is, kan hier gelees word: Afrikaans | English. Dié besluit word by die onderstaande persverklaring ingesluit. Die NG Kerk se Algemene Sinode is daartoe verbind om geloofsonderskeidend wysheid te vind oor moeilike etiese sake. Die Bybel, as die Woord van God, is die

Persverklaring: Selfdegeslag-verhoudings Lees verder

Algemene Sinode Verklarings

BESLUIT: Jeug

1. Die Algemene Sinode neem met dank kennis van die werksaamhede van die Taakspan Geloofsvorming: Jeug. 2. Die Sinode beveel aan: 2.1 Dat die werksaamhede van die taakspan Geloofsvormin:Jeug rondom strategie en koördinering van geloofsvorming voortgaan. 2.2 Dat die subtaakspanne gemoeid met Kategese, Skolebediening en #Imagine hul werksaamhede voortsit. 2.3 Dat nuwe fokus- en groeiareas

BESLUIT: Jeug Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kategese

Kategese 1. Die Algemene Sinode oordeel steeds dat Kategese as ’n prioriteit van die Algemene Sinode beskou moet word. 2. Die Algemene Sinode wys ‘n Taakspan aan om navorsing te doen, na te dink oor eietydse, relevante materiaal en ander hulpmiddels binne die raam van die gereformeerde teologie en belydenisskrifte van die NG Kerk te

BESLUIT: Kategese Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Grond

Die Algemene Sinode wys sinodes, ringe en kerkrade daarop dat die grondkwessie in Suid Afrika nie net oor landbougrond gaan nie, maar ook oor alle grond wat aan die kerk behoort. Die Algemene Sinode daag sinodes, ringe en kerkrade uit om as rentmeesters opnuut te kyk na hoe hierdie eiendom in geregtigheid benut word.

BESLUIT: Grond Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Standplaaswisseling

Die Algemene Sinode: 1. Neem Bylaag 3 in bespreking en neem die nodige besluite 2. Ondersteun opnuut die opsie van standplaasverwisseling ten einde mobiliteit van predikante te verseker 3. Onderstreep die dringendheid van gesprekke met predikante langer as 10 jaar in een werkkring/gemeente vir evaluering en assessering. Kerkrade en Ringe word hiertoe opgeroep 4. Versoek

BESLUIT: Standplaaswisseling Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Veranderende predikanteprofiel

Die Algemene Sinode besluit dat: Dat die kleiner wordende predikantekorps verreken moet word in oorwegings van verandering in die aftree-ouderdom. Dat enige verandering in aftree-ouderdom die moontlike effek op jonger proponente en predikante in ag sal neem. Dat daar ook na verskillende voorstelle oor hoe predikante bo 65 kan voortgaan om ‘n rol in gemeentes

BESLUIT: Veranderende predikanteprofiel Lees verder

Algemene Sinode
Scroll to Top