Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Amptelike nuus, April-Mei 2021

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK BEROEP: Ds JA Burger van Wonderboom-Suid na Ohrigstad; dr SI Cronjé van Riviera-Jakaranda na Lynn­­wood; ds GJ Hattingh van Sanddrift na Meyerspark; prop Santel Malanna Empangeni; dr André Oostuizen na Tarkastad; ds Jorina Redelinghuys van Sasolburg-Fontein na Krugersdorp-Noord; prop Elizabeth Petronella Sassenberg na Overkruin; ds […]

Amptelike nuus, April-Mei 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 19 Maart 2021

NG KERK BEROEP: Ds Christoffel Jacobus du Raan van So­merset-Oos na Petrus Steyn, ds Renier Lourens van Neilersdrift na Tadcaster; ds Marietjie Steyn van Bloubergstrand na Kaapstad – Groote Kerk; ds JJ (Cobus) Swanepoel van Goodwoodpark na De Tyger; prop Cornelius (Neels) van Rooyen van Harrismith na Klerksdorp-Suid. AANVAAR: Ds Tiesie de Coning na kerksondermure;

Amptelike nuus, 19 Maart 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 5 Maart 2021

NG KERK BEROEP: Ds Gert Barnard na Louisvale/Weg; ds Jannie Engelbrecht van Ottery na Riebeek-Wes; ds Frans Fouche na Upington-Moedergemeente; ds Daniël Gerhardus Jordaan na Norkempark. AANVAAR: Ds Heinrich Carstens van Overkruin, Pretoria na Port Elizabeth-Lorraine. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Ruan Nieuwenhuizen, voorheen van Brackenfell-Wes, is as leraar van Sutherland gemeente bevestig deur sy broer, ds

Amptelike nuus, 5 Maart 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 19 Februarie 2021

NG KERK BEROEP: Ds Heinrich Carstens van Overkruin na PE Lorraine. AANVAAR: Ds L Pistorius van Louisvale na Upington-Wes; ds CL van Niekerk van NHK van Afrika na Oranjevallei . WES-KAAP BEVESTIGING Jacobus Adriaan Maass het die beroep na NG Swartland, Malmesbury aanvaar. Sy bevestiging vind plaas op 28 Februarie 2021 (Huibrecht, Skriba, 03.02.2021). VRYSTAAT

Amptelike nuus, 19 Februarie 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 29 Januarie 2021

NG KERK Beroep: Dr Retha Kruidenier en prop Jan Mari du Toit na Mootvallei; prop Morne Jacobs vanaf Eldoraigne Familiekerk na Paardekraal-Monument; prop Jacobus Adriaan Maass na Swartland, Malmesbury; ds Q Scholtz van Klerksdorp-Doringkruin na Oudtshoorn-Park; ds Kobus Vermeulen van Virginia na Douglas. AANVAAR: Ds Rupert de Koning vanaf Meerensee, Richardsbaai, na Montagu; ds Christo

Amptelike nuus, 29 Januarie 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 27 November 2020

NG KERK Beroep: Prop Jan Mari du Toit na Mootvallei; ds John Holtzhausen van Amalia na Klawer; dr Retha Kruidenier na Mootvallei; ds Hermias Hendrik Nortier van Laingsburg na Eendrag; ds PG Scholtz (emeritus) van Durbanville-Berg­sig na Prins Albert (Wes-Kaap) vir ’n termyn van drie jaar; ds M van Niekerk van Somerstrand na Blou­waterbaai Familiekerk;

Amptelike nuus, 27 November 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 9 November 2020

NG KERK BEROEP: Ds Rupert de Koning van Meerensee, Richardsbaai, na Montagu; ds Johan Orsmond van Somerset-Oos na Riviersonderend; ds M van Niekerk van PE Somerstrand na Blouwaterbaai-Familiekerk. WES-KAAPLAND RINGSITTING Die Ring van Swellendam se Ringsitting het plaasgevind te Robertson Moedergemeen­te op 8 November 2020. (Elsa­bé Wright, 20.10.20). KWAZULU-NATAL BEVESTIGING Ds Annatjie Steyn word op

Amptelike nuus, 9 November 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 23 Oktober 2020

NG Kerk BEROEP: Ds Annatjie Steyn na Pietermaritzburg-Noord; dr Diederick Johannes (Dirk) Venter van Swartruggens na Vrede. AANVAAR: Ds Landi Botha van Rietfontein-Suid na Lyttelton. NOORD-KAAPLAND EMERITEER Ds GP Barnard van Oranjevallei en ds TE Smit van Upington-Wes sal DV emeritaat ontvang einde November 2020. (Ds Theunis E Smit, Ringskriba, 13.10.2020). KWAZULU-NATAL BEVESTIGING Ds Armando

Amptelike nuus, 23 Oktober 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 9 Oktober 2020

NG KERK BEROEP: Ds Dirk Venter van Swartruggens na Vrede. NOORD-KAAPLAND EMERITAAT Ds MF Scholly van Delportshoop emeriteer op 17 September 2020. Ds C de Witt van die Ring van Griekwastad het sy Akte van Emeritaat op 13 September tydens die erediens aan hom oorhandig. (Hannelie Ollewagen, Skriba, 15.09.2020). RINGSITTING Graag gee ons kennis van

Amptelike nuus, 9 Oktober 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 18 September 2020

NG KERK Beroep: Ds Landi Botha van Rietfontein-Suid na Lyttelton; ds Deseré de Beer van Hluhluwe na Hoopstad. NOORD-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Andries Petrus (Dries) Coet­zee is op 1 Aug 2020 as leraar in die NG Gem Philipstown be­vestig. Ds Coetzee het op 30 April 2020 emeritaat aanvaar by die gemeente Keetmans­hoop in Namibië. (NGK Philipstown,

Amptelike nuus, 18 September 2020 Lees verder

Amptelik

SARK kap korrupsie, ‘Covid-preneurs’

In ’n sterk bewoorde verklaring het die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) hom uitgespreek teen korrupsie. Dit volg op voorvalle van beweerde korrupsie rondom hulpfondse vir die mees kwesbares in Suid-Afrika. “Those who engage in such calculated Covid theft, are behaving like opportunists that swoop to gobble up access to help, leaving the weak and

SARK kap korrupsie, ‘Covid-preneurs’ Lees verder

Aktueel Amptelik Verklarings

Selfdegeslagverbintenisse: Só werk bevestiging nou

Aansoek om aanwysing as godsdienstige denominasie ten einde selfdegeslagverbintenisse te bevestig In ’n skrywe van die Departement Binnelandse Sake is kennis gegee dat die NG Kerk se aansoek om selfdegeslagverbintenisse te voltrek, gunstig ontvang is. Die skrywe lui as volg: Die minister van Binnelandse Sake het ingevolge Artikel 5(2) van die Civil Union Act, 2006

Selfdegeslagverbintenisse: Só werk bevestiging nou Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike nuus, 12 Junie 2020

NG KERK BEROEP: Prop Tom Smith na Fontainebleau Gemeenskapskerk as diensleraar met opdrag Prediking en Geloofsbegeleiding; prop Schalk van Heerden na Fontainebleau Gemeenskapskerk met opdrag Gemeenskapsbediening/Diakonaat. OOS-KAAP emeritaat Ds Pieter Bernardus Swanevelder van Sondagsrivier-Kirkwood het op 31 Mei 2020 geëmeriteer. (J Janse van Rensburg, 03.06.2020.) VRYSTAAT emeritaat Neem kennis dat ds André (AJ) Koenig na

Amptelike nuus, 12 Junie 2020 Lees verder

Amptelik

NG Kerk spreek haar uit teen geweld en die miskenning van mense se menswaardigheid

Die NG Kerk betreur in hierdie dae die hoë voorkoms van geweld in Suid-Afrika en die wêreld. Alles dui daarop dat die onderliggende aannames van mense oor hulle medemens nie strook met die fundamentele uitgangspunte van die Christelike geloof asook die Grondwet van ons land nie. Die NG Kerk betreur alle vorme van meerderwaardigheid en

NG Kerk spreek haar uit teen geweld en die miskenning van mense se menswaardigheid Lees verder

Amptelik Verklarings

Gereedmaak van kerkkantore vir bepalings van Covid-19

Volgens die Staatskoerant gepubliseer op 28 Mei 2020 word kerke en godsdienstige organisasies toegelaat om weer godsdienstige byeenkomste vanaf 1 Junie 2020 te kan hou. Streng voorwaardes, maatreëls en protokolle geld egter indien ’n gemeente sou oorweeg om byeenkomste te hou. ’n Oproep word op kerk- en gemeenteleiers gemaak om groot versigtigheid en verantwoordelikheid aan

Gereedmaak van kerkkantore vir bepalings van Covid-19 Lees verder

Amptelik Verklarings

Amptelike nuus, 17 April 2020

NG KERK BEROEP: Ds Carine Botha van Blinkpan na Krielpark; dr EP Büchner, hoofbestuurder ACVV, na Stellenbosch-Noord as tentmakerleraar; prop Handre Meyer na Cedarville-Matatiele; ds Jakkie Strachan van Lynn­wood na Welgemoed; ds WJC van Beek na Pietersburg (Moe­dergemeente). AANVAAR: Prop Frederik Coetzee na Secunda-Oos; prop Gerhard Enslin na Sederpark (Lichtenburg). WES-KAAP AANVAAR Ds Jakkie Strachan

Amptelike nuus, 17 April 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 31 Maart 2020

NG KERK Beroep: Ds WJC van Beek na Pietersburg (Moedergemeente); ds Carine Botha van Blinkpan na Krielpark; prop Handre Meyer na Cedarville-Matatiele; ds Jakkie Strachan van Lynnwood na Welgemoed. AANVAAR: Prop Gerhard Enslin na Sederpark (Lichtenburg). HOËVELD BEVESTIGING Hendrik Ostenwaldt Niemandt (Waldo) is op 26 Maart 2020 as Diensleraar van Jubilaté gemeente bevestig (Amour Kluever,

Amptelike nuus, 31 Maart 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 20 Maart 2020

NG KERK Beroep: Prop Gerhard Enslin na Sederpark (Lichtenburg); prop Handre Meyer na gemeente Cedarville-Matatiele as tentmakerleraar; prop Janco Mocke na Bonaeropark; prop Hendrik Ostenwaldt Niemandt (Waldo) na Jubilaté. NOORD-KAAPLAND emeritaat Ds JA van Schalkwyk het op 23 Feb 2020 te Kathu sy akte van demissie by emeritaat ontvang tydens die aanddiens. Dit is geldig

Amptelike nuus, 20 Maart 2020 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, 6 Maart 2020

NG KERK BEROEP: Ds Tano Bongers van Schweizer-Reneke na Dealesville. AANVAAR: Prop CS Engelbrecht (emeritus) na Nigel-Suid; ds JP Buckle (emeritus) na Nigel-Suid; ds Ulrich Konrad-Trümpelmann (emeritus) na Sabie; ds Jasper van der Westhuizen van Riversdal na Port Shepstone; ds Meyer van Wyk van Diamantveld na Piet Retief. KWAZULU-NATAL BEVESTIGING Ds Jasper van der Westhuizen

Amptelike nuus, 6 Maart 2020 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top