Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Ds LC (Lourens) Bester van die NG Gemeente Wellington het ’n beurs gekry om in Nederland verder te studeer. Hy lewer op 4 September sy afskeidspreek en maak amptelik op 9 September klaar by die gemeente. Foto: Verskaf

Amptelike Nuus 2 September 2022

E-pos kennisgewings vir Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds WF (Wimke) Jurgens van Sydenham na Goodwoodpark; ds T (Tertius) Lamprecht van Bethlehem-Efrata na Riversdal-Wes. AANVAAR Prop E (Edward) Kruger na Amsterdam; ds T (Tertius) Lamprecht van Bethlehem-Efrata na Riversdal-Wes; ds N (Nola) Malan na Paulpietersburg; ds JJ (Johannes) Nortier van Agter-Paarl na Wellington. WES-KAAPLAND EMERITAAT […]

Amptelike Nuus 2 September 2022 Lees verder

Amptelik

HULPMIDDEL VIR GEMEENTES: Só werk Amptelike nuus

Wie is waarheen beroep? Wie tree af? Wie is bevestig en wie skuif nou waarheen? Dit heet Amptelik en dit is daardie afdeling van Kerkbode waar leraars en lidmate op die hoogte bly van skuiwe en verwikkelinge binne die groter NG Kerk en haar susterkerke. Dit is boonop, buiten Vakatures, die gewildste afdeling op ons

HULPMIDDEL VIR GEMEENTES: Só werk Amptelike nuus Lees verder

Aktueel Amptelik

Amptelike Nuus 26 Augustus 2022

BEROEP Ds IFT (Ferreira) Marais van Weltevreden na Suider-Paarl; Prop Vanessa Bouwer as diensleraar na Differentia (voorheen Boksburg-Oos).* AANVAAR Dr GS (Gert) Cordier (emeritus) na Port Elizabeth-Heideveld. OOS-KAAP Dr Gert Cordier het die beroep na NG Gemeente PE Heideveld aanvaar. Hy word op 28 Augustus 2022 in die gemeente bevestig. OOSTELIKE BEDANKING Ds JP (Petri)

Amptelike Nuus 26 Augustus 2022 Lees verder

Aktueel Amptelik
Ds Janneke Alta Marais is bevestig by die NG Gemeente Toringkerk as diensleraar met die fokus op Gemeenskap en Jeug op Sondag 14 Augustus 2022. Foto verskaf

Amptelike Nuus 19 Augustus 2022

BEROEP Dr GS (Gert) Cordier as brugleraar na Port Elizabeth-Heideveld; ds Hanli Grové van Grabouw na Greyton; ds Suzette Luwes na Montagu; ds GD Victor van Harrismith na Porterville. AANVAAR Ds Johan Orsmond na NG Gemeente Mtubatuba; ds Werner Redelinghuys van Hentiesbaai na Walvisbaai-Moedergemeente; ds WD (Willie) Schoeman van Alexandria na die Dutch Reformed Church

Amptelike Nuus 19 Augustus 2022 Lees verder

Aktueel Amptelik
Ds Francois Christiaan (Tiaan) Victor van Heilbron-Suid het die beroep na Standerton-Wes aanvaar. Foto: Verskaf

AMPTELIKE NUUS: 11 Augustus 2022

Hierdie kennisgewings is op 11 Augustus 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds R (Ruan) Nieuwenhuizen van Sutherland na Somerset-Oos. Dr. WJ Lötter van NG Vredefort na NG Suidkus. AANVAAR Ds Francois Christiaan (Tiaan) Victor van Heilbron-Suid na Standerton-Wes.   NOORDELIKE EMERITAAT Dr Jan Botha emeriteer op 28 Augustus as tentmakerpredikant van Mootvallei

AMPTELIKE NUUS: 11 Augustus 2022 Lees verder

Amptelik
Prop Derick Boonzaaier het die beroep na NG gemeente Ottery aanvaar. Foto: Verskaf

Amptelike nuus: Julie 2022

Hierdie kennisgewings is op 29 Julie 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP Ds GE (Gideon) Basson van Leipoldtville na Walvisbaai; ds JP (Petri) Coetzee van Malelane na Albertinia; prop Edward Kruger na Amsterdam; ds Riekie Wilken van George-Suid na Dealesville; dr CF (Christo) Herbst van Trompsburg na Colesberg; ds

Amptelike nuus: Julie 2022 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus: Junie 2022

Hierdie kennisgewings is op 24 Junie 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP Ds FCA (Frans) de Beer van Springbokvlakte na Mtubatuba; prop AJK (Arend) Hattingh na Daspoort; dr Christo Herbst van Trompsburg na Colesberg; ds LH (Lionel) Hutton van Stellenbosch-Moedergemeente na Parow; ds R (Ruan) Janse van Rensburg (vroeër

Amptelike nuus: Junie 2022 Lees verder

Amptelik
Ds Marius en Pauline Schoombie. Foto: Verskaf

Amptelike nuus: Mei 2022

Hierdie kennisgewings is op 20 Mei 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP Prop Janneke Alta Marais na Toringkerk; prop Heinrich Niehaus na Laingsburg; ds Dewald Vermaak van Theunissen na Aliwal-Noord; ds AD (Attie) Botha van Brandvlei na Port Nolloth; ds TC (Chris) de Wet van Reebok na Buffeljagsrivier; ds

Amptelike nuus: Mei 2022 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus: 15 April 2022

Hierdie kennisgewings is op 15 April 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NAMIBIË GEGROET Ds Vian du Plessis lewer op Sondag, 17 April 2022, sy afskeidspreek by die NG Moedergemeente Walvisbaai. Hy en sy gesin was vanaf 1 Mei 2016 (amper 6 jaar) by die gemeente.  Hulle verhuis na Somerstrand-gemeente in Port

Amptelike nuus: 15 April 2022 Lees verder

Amptelik
Dr Samuel Louw en sy vrou, Jeanette. Foto: Verskaf

Amptelike nuus: April 2022

Hierdie kennisgewings is op 22 April 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP Ds Quentin Groenewald van Die Kruin, Newcastle na Coram Deo, Risiville, Vereeniging; ds Jacobus Stephanus Kloppers na Sederpark (Lichtenburg); ds Santie Nel van Kimberley-Harmonie na Langebaan; ds Cecil Allan van der Merwe van kerksondermure na Wierdapark-Suid (Kerk-in-Suid);

Amptelike nuus: April 2022 Lees verder

Amptelik
Ds Leon en Monique Tait neem Sondag 27 Maart afskeid van die NG gemeente Rietfontein-Suid. Foto: Verskaf

AMPTELIKE NUUS: MAART 2022

Hierdie kennisgewings is op 25 Maart 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za   NOORDELIKE SINODE GEGROET Die NG gemeente Rietfontein-Suid neem op Sondag, 27 Maart 2022  na 27 jaar afskeid van ds Leon en Monique Tait.  Ds Tait lewer om 09:00 sy afskeidspreek, waarna tee in die kerksaal bedien word.  Die Taits

AMPTELIKE NUUS: MAART 2022 Lees verder

Amptelik
Lizl Botha is Sondag, 27 Februarie 2022 by Helderberg gemeente as Diensleraar: Familie en Jeug bevestig. Foto: Verskaf

Amptelike nuus: Maart 2022

Hierdie kennisgewings is op 15 Maart 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP:  Prop Micaela Wahl na Port Elizabeth-Noord; ds Jan Theron van Pionierspark, Windhoek na Vredendal; ds Marius Ellis van Kroonstad-Oos na Port Nolloth; ds MMD Britz (emeritus) na die Griekwastad; ds Carolien du Pisanie na Parkheuwel; ds Adriaan

Amptelike nuus: Maart 2022 Lees verder

Amptelik
Ds TR en mev JL Kriek. Foto: Verskaf

Amptelike nuus, Februarie 2022

Hierdie kennisgewings is op 23 Feb 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP:  Ds Leon Tait van Rietfontein-Suid na Bergsig (Durbanville); ds Marco la Grange van Koedoeskop Gemeenskapskerk na Lux Mundi; ds Willie de Koker van Jeffreysbaai na Jacobsdal; prop Willie Beets na Odendaalsrus; ds Jurie Blom van Bethal na Namakwaland;

Amptelike nuus, Februarie 2022 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, Januarie 2022

Hierdie kennisgewings is op 31 Jan 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP:  Ds René Wessels van Welkom na Virginia AANVAAR: Ds JA Odendaal van Waterberg na Warmbad-Wes, ds DM Ferreira (emeritus) na Pretoria-Tuine WES-KAAP BEVESTIGING Dr Jakobus Johannes de Jager het die beroep na NG gemeente Durbanville aanvaar en

Amptelike nuus, Januarie 2022 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, Desember 2021

Hierdie kennisgewings is op 10 Jan 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP: Ds Barbara-Mari Jacobs van Lorraine na Sherwood, prop Lizl Botha na Helderberg, ds Jacobus Marthinus Roux van Odendaalsrus na Hospitaalpark, ds Elize Stander van Jacobsdal na Velddrif, ds Willie Rothman van Vanderbijlpark-Sentraal na Overkruin, ds JA Odendaal

Amptelike nuus, Desember 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, November 2021

Hierdie kennisgewings is op 3 November opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK  BEROEP: Ds Marinus Theron van Caledon na Stellenbosch-Wes, ds AJ Theunissen van Porterville na Oudshoorn (Dolerend), ds SMJ (Sarel) Dry van Greyling- stad na Warmbad-Wes, prop Jan Hendrik Coetzer van Durbanville na Vaalwater, dr Gavin Meistre van Garsfontein na

Amptelike nuus, November 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, Oktober 2021

Hierdie kennisgewings is op 27 Oktober opdateer. Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za NG KERK BEROEP: Ds JAR (Rudolph) Botha van Carletonville-Suid na Witpoortjie; prop Jan Hendrik Coetzer van Durbanville na Vaalwater; ds SMJ (Sarel) Dry van Greylingstad na Warmbad-Wes; prop Marthiens Heymans van Grimbeeckpark na Klerksdorp-Oos; prop Brits Janse van Rensburg, jeugwerker by

Amptelike nuus, Oktober 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, September 2021

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za Hierdie kennisgewings is op 30 September opdateer. NG KERK BEROEP: Ds Thania Botha na Somerstrand as jeugleraar in ’n deeltydse onbepaalde termynpos; ds Kotie Marais van Brakpan-Noord na Senekal-De Rust; dr Nina Müller van Velden na Parke-gemeente (Kraaifontein) as tentmakerpredikant; dr Gavin Meistre van Garsfontein, Pretoria na Coligny;

Amptelike nuus, September 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, Augustus 2021

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za Hierdie kennisgewings is op 26 Augustus opdateer. NG KERK BEROEP: Ds Christo Botha van Proteahoogte, Brackenfell na NG Gemeente Heuwelsig, Bloemfontein; Ds Willie Korb van Môregloed na Pofadder; ds Werner Nel van die NG Gemeente Zambië na Doringkruin; ds Egbert Steyn van Patterson na Goodwoodparkas brugpredikant; prop Adelle

Amptelike nuus, Augustus 2021 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, Julie 2021

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za Hierdie kennisgewings is op 29 Julie opdateer. NG KERK BEROEP: Ds Derick Claassens van NG Kerk Rensburg (Heidelberg) na Meyerspark; ds Johan Visser van die Woodlands Hill Gemeenskapskerk in Bloemfontein na Stellenberg. AANVAAR: Ds Derick Claassens van NG Kerk Rensburg (Heidelberg) na Meyerspark; ds André de Villiers van

Amptelike nuus, Julie 2021 Lees verder

Amptelik
Dr Daniël de Wet. Foto: NG Kerk Stellenbosch-Wes

Daniël de Wet beroep as nuwe predikant in sinodale diens

Die Sinode van Wes-Kaapland het pas vir dr Daniël de Wet van NG Gemeente Stellenbosch-Wes beroep as predikant in sinodale diens (PSD) in die Diensgroep vir Getuienisaksie, berig VrydagNuus van 18 Junie 2021. De Wet het voorheen gedien as predikant by gemeentes in Suider-Paarl, Durbanville-Bergsig en Knysna. Hy is sedert 2016 ’n leraar by NG

Daniël de Wet beroep as nuwe predikant in sinodale diens Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus, Junie 2021

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za Hierdie kennisgewings is op 29 Junie opdateer. NG KERK BEROEP: Ds Andre’ de Villiers van Kathu/Olifantshoek na Valleisig; dr Daniël de Wet van Stellenbosch-Wes as PSD: Missionale Begeleiding en Afrika Ekumene. AANVAAR: Dr Daniël de Wet van Stellenbosch-Wes as PSD: Missionale Begeleiding en Afrika Ekumene. WES-KAAP EMERITAAT Ds

Amptelike nuus, Junie 2021 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top