Stemme uit die sinode: Gebed vir Gasa en Israel
Chris van Wyk skryf**: Die gewelddadige gebeure wat in die Midde-Ooste afspeel tussen Hamas en Israel laat my dink aan Jesus se perspektief toe Hy Jerusalem ingery het net voor sy kruisiging. “Hy het die stad gesien en daaroor gehuil en gesê: ‘As jy maar op hierdie dag dié dinge besef het wat vir jou […]
Stemme uit die sinode: Gebed vir Gasa en Israel Lees verder
@sinode



















