Kennis & konteks: Wat vier Christene tydens ‘advent’? + Wat beteken ‘agnostisisme’?
ADVENT (wat letterlik iets soos naderkom beteken) is tradisioneel dié tydperk in die kerklike jaar waarin die ganse skepping se afwagting van die Messias uitgedruk word. Normaalweg vind die viering hiervan plaas tydens die vier weke wat Kersfees voorafgaan. ’n Mens sou kon sê dat ten minste drie waarhede tydens hierdie tydperk aan die orde […]
Kennis & konteks: Wat vier Christene tydens ‘advent’? + Wat beteken ‘agnostisisme’? Lees verder
Artikels




















