Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus – ’n jong stem om na te luister
Enrique Hermanus is ’n jong stem in die kerk wat gehoor moet word. Hy het onlangs ’n toekenning gekry as een van die Mail & Guardian se twee honderd jongmense wat die grootste verskil in Suid-Afrika maak. As jy sy storie hoor, of ’n kans kry om hom dop te hou, sal jy verstaan waarom. […]
Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus – ’n jong stem om na te luister Lees verder
Artikels


















