‘Ons mense moet meer tyd kry om sake te oordink’
Marileen Steyn in gesprek met Marinus Botha* Ek voel hoe die son op my arms brand en kyk op die kar se horlosie. Dis nog maar 08:30. Maar dis die Karoo, en om my is daar … wel, niks. ’n Halfuur lank ry ek verby grys grond, bruin klippe en vaal bossies totdat ek ’n […]
‘Ons mense moet meer tyd kry om sake te oordink’ Lees verder
Reeks 1: Predikante in 'n pandemie Reekse





















