Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

‘Kyk hoe woeker FOR SA met Pepuda’

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Oral in die gedrukte media en oor die nuus en veral op sosiale media maak die voorgenome hersiening van die Pepuda-wet opslae weens die verreikende implikasies wat dit mag hê. Veral Freedom of Religion South Africa (FOR SA) laat geen steen onaangeraak om dit teen te staan nie en dryf […]

‘Kyk hoe woeker FOR SA met Pepuda’ Lees verder

Aktueel Briewe

Dolering: ‘Ons bid vir ware herlewing en reformasie binne die NG Kerk’

Ds Francois Gouws, voorsitter van die kerkraad van NG Gemeente Springs-Oos, skryf namens die kerkraad: Hiermee wil die kerkraad van die NG Gemeente Springs-Oos u amptelik in kennis stel dat die kerkraad tydens ons kerkraadsvergadering op 10 Mei 2021 besluit het om te doleer. Ons wil hiermee, saam met baie ander gemeentes in die NG

Dolering: ‘Ons bid vir ware herlewing en reformasie binne die NG Kerk’ Lees verder

Aktueel Briewe
Nasiestate staan nie noodwendig téénoor versoening en vrede nie. Bure woon nie in een huis nie, maar hoef nie daarom in onversoenlikheid langs mekaar te leef nie, skryf Frits Gaum in die opiniestuk hieronder. Foto: Kerkbode-argief

Israel en Palestina: ‘Goeie buurskap is te verkies bo ’n bakleiery in een huis’

Dié keer stem ek met pres Ramaphosa saam: Vir Israel en Palestina is ’n billike, regverdige twee-staat-oplossing waarskynlik die enigste uitweg, skryf Frits Gaum. Louis Jonker skryf in sy artikel, “Waar onskuldige burgers sterf, is dit eenvoudig menseregtevergrype,” dat hy al lankal dink dat ’n twee-staat-oplossing vir “Israel-Palestina” (waar daar nou weer ’n wankelrige wapenstilstand

Israel en Palestina: ‘Goeie buurskap is te verkies bo ’n bakleiery in een huis’ Lees verder

Aktueel

Waar onskuldige burgers sterf, is dit eenvoudig menseregtevergrype

Die groot jammerte is dat die vervolgde so dikwels in die geskiedenis die vervolger word, skryf Louis Jonker aan die hand van die konflik wat tans in Israel en Palestina woed. Vir die soveelste keer is Israel en Palestina in ’n oorlog met mekaar gewikkel. Vir die hoeveelste keer is mense oor die wêreld verstom

Waar onskuldige burgers sterf, is dit eenvoudig menseregtevergrype Lees verder

Aktueel
Huibrecht McDonald. Foto: Leonora van Tonder

En wie versorg die versorgers?

Covid-19 en die inperkingsmaat­reëls het ons opnuut herinner hoe belangrik die werk van versorgers/verpleegkundiges is. ’n Oud-verpleegkundige en do­sent het met CONETTE LE ROUX gesels oor die belangrike eienskap­pe waaroor dié versorgers moet beskik en hoe sy haar passie om versorgers te bemagtig steeds uitleef. Wanneer jy die 75-jarige Huibrecht McDonald vra watter eienskap kan

En wie versorg die versorgers? Lees verder

Aktueel Artikels

‘Waarheen is NGK op pad met gendergeregtigheid?’

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Op 8 Oktober 2019 neem die Algemene Sinode ’n amptelike vyfpunt-besluit oor genderge­regtigheid. Onder die derde punt word onder andere opdrag gegee dat “aandag gegee word aan patriargale teologie”. Die vierde punt gaan daaroor om ’n “hermeneutiese raamwerk te ontwikkel om patriargale tekste in ’n genderneutrale wêreld op ’n geldige

‘Waarheen is NGK op pad met gendergeregtigheid?’ Lees verder

Aktueel Briewe

‘Beginsel van eenheid in verskeidenheid oorheers kerklike debatte’

Johan Janse van Rensburg skryf: Die huidige diskoers in die NG Kerk gaan oor baie meer as die selfdegeslagverhoudings. Daar is ’n integriteitskrisis wat die geloofwaardigheid van die kerk ernstig skend. Artikel 1 van die Kerkorde stel dit duidelik dat die kerk in die onfeilbare Woord van God en die gereformeerde belydenisskrifte gefundeer is. Die

‘Beginsel van eenheid in verskeidenheid oorheers kerklike debatte’ Lees verder

Aktueel Briewe

‘In my mind’s eye I would picture God …’

Ds Michelle Boonzaaier van NG Kerk Brackenfell en I Am Ministries, skryf: Dear Melanie and Jana* I send you my love, appreciation and so doing, honour your leadership in the Dutch Reformed Church. “God is ’n vrou, sê NGK-leraar.” Loosely translated, God is a woman, says DRC minister, the church that I have been a

‘In my mind’s eye I would picture God …’ Lees verder

Aktueel Briewe

Finansiële impak van die pandemie op gemeentes: Be-roepbare predikante en proponente as ‘werkloses’

Daniel Louw van Universiteitsoord, Pretoria skryf: Die berig met betrekking tot die finansiële impak van die pandemie op gemeentes verwys. Hiermee probeer ek weer ’n lansie breek vir die beroepbares, alternatiewelik die werklose groep predikante in die kerk en die impak in hulle lewe. Ek dink hierdie groep predikante behoort deel te wees van die

Finansiële impak van die pandemie op gemeentes: Be-roepbare predikante en proponente as ‘werkloses’ Lees verder

Aktueel Briewe

10 Lesse ná ’n jaar van Covid-19

Op 11 Maart 2020 het die Wê­reld­gesondheidsorganisasie (WGO) Covid-19 tot pandemie verklaar. In dieselfde week, op 15 Maart 2020, het president Ramaphosa Covid tot ’n nasionale bedreiging in Suid-Afrika verklaar en op 23 Maart is die nasionale inperking afgekondig. Hierdie wêreldwye pandemie het ons lewe onherkenbaar verander. Prof Dennis Snower van Oxford skryf dat die

10 Lesse ná ’n jaar van Covid-19 Lees verder

Aktueel

Ons kinders kry swaar!

Leon Louw van Durbanville skryf: Ek skryf hierdie brief aan Kerkbode uit ’n gevoel van magteloosheid, maar ook ’n gevoel van verwagting. Magteloos omdat ek nie weet hoe om hierdie boodskap uit te basuin nie en verwagting omdat ek vertrou dat Christene landwyd hulle hande in liefde sal uitstrek. LEES OOK: Wat Bonhoeffer ons oor

Ons kinders kry swaar! Lees verder

Aktueel Briewe

Opskrif oor ondersoek laat leser proes

Ds Theo Danzfuss skryf: (Reaksie op Kerkbode van 2 Maart: “Span in Bloem ondersoek klag deur Johann Ernst”). In November 2016 het Hennie van Deventer, ’n oud-redakteur van Volksblad, ’n artikel geskryf oor: “Opskrifte wat jou laat proes”. Hy sê “Subredakteurs se diaboliese dubbelsinnighede het deur die jare vir gedenkwaardige opskrifte gesorg.” Hy noem so

Opskrif oor ondersoek laat leser proes Lees verder

Aktueel Briewe

Wat Bonhoeffer ons oor kerkwees te midde van Covid-19 kan leer

Jesus is God-met-ons binne-in hierdie gebroke aarde en God deel nie ons vals drome en beloftes van ewige vooruit­gang, verbetering en selfge­maakte voorspoed ­hierdie kant van die graf nie, skryf GUSTAV MEYER. Daar word gesê ons leef vir die eerste keer wêreldwyd saam in “oorlogtyd”. Ons gemeenskaplike vyand is die onsigbare Koronavirus wat die hoogs

Wat Bonhoeffer ons oor kerkwees te midde van Covid-19 kan leer Lees verder

Aktueel

Bybelkor / Bybel-Media is 50!

Dr Johan van der Merwe, rektor van die Hugenote Kollege, het sy bes probeer en ’n sterk saak uitgemaak vir Bybelkorrespondensiekursusse aan dié kollege. Die Wes-Kaapse sinode moet asseblief R10 000 daarvoor bewillig. Maar nee, die sinode het vasgeskop. ’n Oud-moderator, die bekende dr AJ van der Merwe wat as ouderling van die Groote Kerk

Bybelkor / Bybel-Media is 50! Lees verder

Aktueel Bybel-Media Nuus

Is NG Kerk dan twee-kerke-in-een?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Op 20 Januarie is ’n videoboodskap van ds Nelis Janse van Rensburg geplaas onder die opskrif: “Ons aandag hoort nou by sorg, nie stryd”. Die hoofboodskap van hierdie video gaan oor eenheid in die NG Kerk. In verskillende berigte in die media, ook hier in Kerkbode word dit duidelik gestel dat

Is NG Kerk dan twee-kerke-in-een? Lees verder

Aktueel Briewe

‘Dit is fundamentele Skrif- en Skrifgesagverskille wat ter sprake is’

Arnold Griesel skryf: Neels Jackson in sy skrywe van 11 Januarie vra: “As lidmaat wat gay-gelowiges en hulle verhoudings volledig aanvaar, wil ek duidelik stel wat ek oor elkeen van dié sake glo.” (Verwysend na sy sienswyses oor Skrifgesag, wie God is, hoe God die mens geskape het, wat sonde is en die aard van

‘Dit is fundamentele Skrif- en Skrifgesagverskille wat ter sprake is’ Lees verder

Aktueel Briewe
Daar is net soveel begaafde, intelligente mense wie se lewensverhale getuig van die shalom wat hulle gevind het toe hulle Christus leer ken het. Ek dink sommer aan CS Lewis se lewensverhaal, skryf Lettie Büchner ná die lees van Ben du Toit se nuwe boek.

‘Ek is opnuut geïnspireer om te getuig’

Die lees van haar eerste boek van 2021 is aangehits deur al die mediadekking wat dit gekry het, skryf LETTIE BÜCHNER. Ek vermoed mense se ontsteltenis oor die boek het dalk te make met die feit dat iemand wat sy hele lewe gewy het as ’n verteenwoordiger/medewerker van ’n opperwese nou, na aftrede, ’n boek

‘Ek is opnuut geïnspireer om te getuig’ Lees verder

Aktueel Briewe
Scroll to Top