Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

Leiers vra: Kom ons bly luister en leer

“Die antwoord vir ons verskille lê nie in kortsigtige kerkregtelike afwykings van die Kerkorde en die kerkbegrip wat dit verteenwoordig nie,” luidens ’n verklaring wat deur die dagbestuur van die NG Kerk se Algemene Sinode uitgereik is. “Dit lê in verdraagsaamheid en eensgesindheid.”  Lees die volledige verklaring hieronder. VERKLARING VAN DIE DAGBESTUUR VAN DIE NG

Leiers vra: Kom ons bly luister en leer Lees verder

Aktueel Verklarings
"Ons weet daar is baie gemeentes in die land wat baie meer vir ’n basaar maak as die bedrag wat ons gemaak het, maar vir ons as ’n gemeente in Vereeniging waar die gemeentes regtig baie swaar trek met armoede was dit ’n wonderlike dag van baie lag, pret en samekoms," skryf Martie Olivier van NG Kerk Drie Riviere-Oos. In die foto ontgeld ds Chris Olivier die "straf" vir 'n weddenskap wat hy verloor het. Foto veskaf

Roomkoek in die gesig is loon vir suksesvolle basaar

Martie Olivier van NG Kerk Drie Riviere-Oos skryf: Ek stuur vanoggend vir jou ’n klein beriggie net om te wys daar is nog baie humor en lag in ons gemeente. Ons lees so gereeld net van al die swaarkry en seerkry van gemeentes dat ek gedink het dit sal lekker wees om ook iets humoristies

Roomkoek in die gesig is loon vir suksesvolle basaar Lees verder

Aktueel Briewe

Skrif: Die verskil tussen eietydse interpretasie en eietydse toepassing

Prof Johan Janse van Rensburg skryf: Die rubriek van dr Fanie Cronjé (3 Augustus 2022) verwys. Om tot ’n geldige vertolking van die Bybel te kom, gebruik broer Cronjé die instrument van eietydse interpretasie om die huidige trant van Skrifverduistering te regverdig. Kortliks die volgende: Daar is ’n groot verskil tussen ’n eietydse interpretasie en

Skrif: Die verskil tussen eietydse interpretasie en eietydse toepassing Lees verder

Aktueel Briewe

Geweld in Vrystaat: Verklaring deur kerkleiers

Ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat, doen in die onderstaande brief ’n beroep op NG gemeentes in die streek om Sondag 7 Augustus “in eredienste ruimte te maak vir gebed vir ons landstreek en vir al haar mense in hierdie tyd.” ‘n Oproep tot gemeentes en bemoediging … Geliefdes

Geweld in Vrystaat: Verklaring deur kerkleiers Lees verder

Aktueel Verklarings

Nadia Marais | Gelukkige Vrouedag?

Dit is opvallend hoeveel TV-reekse en flieks die laaste tyd verskyn het, waarin gendergebaseerde geweld sentraal staan tot die storielyn. Heelwat van hierdie reekse en flieks is gebaseer op ware verhale, ook in Suid-Afrika. Dink aan Maid, The staircase, Last blue ride, Strangers you know, om enkeles te noem. Dit het my laat wonder: Wat

Nadia Marais | Gelukkige Vrouedag? Lees verder

Aktueel Nadia Marais

Familiebyeenkoms: Ook ander denominasies vat hande

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Op 28 Februarie 2020 is berig oor die Moreletaparkberaad van 25-26 Februarie 2020. Nooit het dié wat dit bygewooon het ooit kon droom dat daar (net meer as twee jaar later) weer ’n soortgelyke byeenkoms van gelowiges van reg oor SA sou wees nie – dit ten spyte van meer as

Familiebyeenkoms: Ook ander denominasies vat hande Lees verder

Aktueel Briewe
Oud-soldaat Stan Potgieter vertel sy belewenis van God terwyl hy onlangs 2 500km op ’n omgeboude elektriese driewielfiets afgelê het om mense van posttraumatiese stressindroom (PTSD) bewus te maak, is iets waarvan hy ander wil vertel dat hulle ook genesing vir innerlike wonde kan vind. Foto: Verskaf

‘Daar gaan Stan … om genesing vir ander se wonde te vind’

’n Jaar terug, vertel Stan Potgieter, die 56-jarige oud-soldaat van Pretoria, was hy “amper dood” toe hy ’n 5 km-pretrit van sy NG gemeente kerksondermure (KSM) met sy spesiaal omgeboude elektriese driewielfiets gedoen het. Daardie dag het hy besef hy sal bitter hard moet oefen om in Mei vanjaar met die einste fiets 2 500

‘Daar gaan Stan … om genesing vir ander se wonde te vind’ Lees verder

Aktueel Hoopstories
Jeugleraar Ivor Swartz vertel Heléne Meissenheimer sy hoop is dat sy nuwe boek, ‘Kies die lewe! Leer dans in depressie’ en gelyknamige TV-reeks daartoe sal lei dat met meer begrip en deernis opgetree word teenoor mense met depressie. Foto: Robert Cable

‘Kies die lewe’ is tema van nuwe boek en TV-reeks deur jeugleraar

Toe ds Ivor Swartz in 2013 as “bekeerde jongman” met ’n selfdoodbriefie klaar geskryf in die hand gestaan het, het hy nie in sy wildste drome kon voorsien hoe anders sy toekoms vandag daar sou uitsien nie. Dit is hierdie besef dat ’n mens nooit kan weet wat die lewe volgende vir jou inhou nie,

‘Kies die lewe’ is tema van nuwe boek en TV-reeks deur jeugleraar Lees verder

Aktueel Nuus
Gedurende die onlangse vakansie het vier NG gemeentes in Pretoria-Oos gesamentlik ’n vakansieprogram aangebied met die fokus om ’n veilige ruimte te skep waar kinders kon speel, saam met maats kon kuier, en bo alles, die Here wat hulle op ’n wonderbaarlike wyse gemaak het, kon prys. Foto's: Rikus Blom

Vier gemeentes hou saam vakansieprogram

Meer as 100 kinders uit Pretoria-Oos het gedurende die onlangse wintervakansie ’n vakansieprogram kon bywoon wat gesamentlik deur vier NG gemeentes aangebied is. Rikus Blom vertel meer. Die tema vir die vakansieprogram het gekom uit Psalm 139:14 ‘Ek wil U loof, want U het my op ’n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul

Vier gemeentes hou saam vakansieprogram Lees verder

Aktueel Hoopstories
“Prof Adrio König het ’n besonderse gawe gehad om soms moeilike, abstrakte en teologiese begrippe vir gewone lidmate toeganklik te maak,” skryf dr Gustav Claassen in hierdie huldeblyk deur dr Gerdrie van der Merwe. Foto: Verskaf

In Memoriam: Adrio König (86)

Met die heengaan van prof Adrio König (86) op Woensdag 20 Julie 2022 in Centurion, verloor die kerklike gemeenskap in Suid-Afrika ’n voetsoolvlakteoloog en ’n briljante denker met ’n passievolle liefde vir die Here se Woord. Hy het oor die vermoë beskik om in gewone omgangstaal die diepe geheimenisse van die Bybel te verwoord en

In Memoriam: Adrio König (86) Lees verder

Aktueel In Memoriam
Dit was ’n reuse-voorreg om vir 43 jaar en drie maande in die lief en leed van Observatory se mense as ’n krimpende randstad-gemeente te kon deel. Ek kon so baie leer en ons het soveel beleef, skryf dr Ben Kotzé, hierbo by sy vrou Heréza.

Om heeltyd te jaag, hou geen seën in!

Dr Ben Kotze van Observatory skryf: My bediening in Observatory kom DV op 31 Julie 2022 tot ’n einde, aangesien ek gedurende Julie sewentig word. Hiermee enkele woorde van dank asook ’n kort vooruitbeskouing. Aan God die Heer – al die eer – wat steeds wonderbaarlik reguit skryf met ons krom en skewe lyne! Aan

Om heeltyd te jaag, hou geen seën in! Lees verder

Aktueel Briewe
“Prof Klaus Nürnberger het vir ons baie nagelaat om oor na te dink: oor hoe ons gekom het tot waar ons is en ook oor sy bydrae wat hy gemaak het om ons weer op koers te probeer kry. Hy het sy eie bydrae van 89 jaar en 119 dae voltooi,” skryf David Botha. Foto ter illustrasie: Le Roux Schoeman

Klaus Nürnberger: Ekoteoloog se werk gooi wye skadu

Sy lewe en sy teologie sal verseker dat ons hom nooit vergeet nie, skryf David Botha oor die nalatenskap van prof Klaus Nürnberger, wat op 27 Junie in die ouderdom van 89 oorlede is. Ekologie het nie op die kerk se tafel beland omdat dit mode geword het nie. Drie ander dinge het dit vir

Klaus Nürnberger: Ekoteoloog se werk gooi wye skadu Lees verder

Aktueel Artikels
’n Mens hoef nie alles van die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer te weet om te besef ’n Hitler kan weer gebeur nie. Elkeen van ons kan ’n Hitler help moontlik maak, skryf Dana Snyman na sy onlangse besoek aan ‘n Berlynse museum ingerig rondom die tema: Hoe het Hitler gebeur? en daarna die gedenksteen opgerig vir Bonhoeffer in die Dorotheenstadt-begraafplaas. Foto: Dana Snyman

Oor Hitler, Bonhoeffer en die wekroep tot verset

Die Uber-taxi, ’n swart Mercedes nogal, hou tussen ’n paar moderne geboue naby die middestad van Berlyn stil. “Here you are,” sê die bestuurder, ’n kêrel uit Sirië. Eers wil ek dit nie glo nie. “We’re looking for Hitler’s bunker.” “Go and read there.” Hy wys na ’n kennisgewingbord op die sypaadjie. ’n Mens weet

Oor Hitler, Bonhoeffer en die wekroep tot verset Lees verder

Aktueel Dana Snyman
“Bybel-Media is ’n inspirasievennoot vir gelowiges in Indië in samewerking met Echo of His Call Biblecor Ministries. Bybel-Media is al meer as 42 jaar betrokke by die werk in Indië en is baie dankbaar dat Bybelkor se materiaal so gebruik kan word tot uitbreiding van Jesus se koninkryk. Ons is dus ’n reisgenoot vir Biblecor India op die Jesusweg,” sê Hannelie Matthee, hoof van fondswerwing by Bybel-Media, in 'n fokus op die bediening in Indië. Foto’s: Verskaf

Bybel-Media in Indië: Van ’n boekie tot ’n omvattende bediening

Stephan Gill was ’n jong seun toe hy op aanbeveling van sy pastoor-oom in 2007 oor ’n Bybelse korrespondensiekursus navraag gedoen het. Dit is hoe sy pad die eerste keer gekruis het met dié van pastoor Sam Selva Raj van Echo of His Call Biblecor Ministries en indirek ook met hul evangelisasievennoot, Bybel-Media (BM). Biblecor

Bybel-Media in Indië: Van ’n boekie tot ’n omvattende bediening Lees verder

Aktueel Artikels Bybel-Media
God is veel groter as ons idees en gedagtes, en juis daarom mag ons soms maar meer radikaal oor God dink, vertel dr Nico Smit vir Marileen Steyn tydens hul onlangse gesprek oor die taal wat ons gebruik om oor God te dink en praat, selfs dig. Foto: Verskaf

Ons mag soms maar meer radikaal oor God dink

Marileen Steyn gesels met dr Nico Smit oor Teopoëtika en die manier waarop ons taal oor God nie so beperk hoef te wees soos wat ons soms vrees nie. Eerste woorde is ’n besonderse ding. Vir maande gebruik mense taal rondom ’n klein bondeltjie en eendag, wonder bo wonder, begin die bondeltjie daardie woorde eggo.

Ons mag soms maar meer radikaal oor God dink Lees verder

Aktueel Artikels

Drie idees oor sonde en wonde

Dr Christo de Klerk is ’n narratiewe pastorale berader en spirituele begeleier by NaEden Retreat-sentrum in Munster, KwaZulu-Natal. Hy spesialiseer in Bybelse spiritualiteit, begelei mense deur trauma en help mense met geestelike groei. Doret Niemandt vind meer uit. In my Kinderbybel was daar nie prentjies van God nie. Daar was wel ’n prentjie van ’n

Drie idees oor sonde en wonde Lees verder

Aktueel Artikels
Sy het besluit om uit te tree as predikant na maande se sukkel met chroniese moegheid en moedeloosheid sedert sy verlede jaar ‘n tweede keer Covid-19 opgedoen het, maar haar skrywe is nie om oor depressie of haarself te skryf nie; “hierdie is ’n brief van dankbaarheid en ’n getuienis van besondere liefde en ondersteuning aan ’n predikant in haar donkerste tyd,” skryf Jana de Lange.

Mag die sorg wat sy ontvang het, tog die norm wees, vra dominee wat demissie aanvaar

Jana de Lange beskryf haar dankbaarheid vir ondersteuning wat sy ontvang het as ’n predikant in haar donkerste tyd. Daar is soms moeilike en seer verhale wat in die kerk afspeel. As predikant het ek ongelukkig al ’n klomp verhale gehoor van ander predikante wat ervaar dat hulle alleen is en dat, alhoewel hulle almal

Mag die sorg wat sy ontvang het, tog die norm wees, vra dominee wat demissie aanvaar Lees verder

Aktueel Nuwe stemme

Integriteit van die belydenis

Johann Theron van Kraaifontein skryf: In kerklike gesprekke word die aanvaarding van mekaar se integriteit dikwels ’n voorwaarde vir die gesprek gemaak. Die probleem is dat integriteit as maatstaf nie rekening hou met ons belydenisskrifte nie. Die Heidelbergse Kategismus sê die mens is “van nature geneig om God en sy naaste te haat” (So 2

Integriteit van die belydenis Lees verder

Aktueel Briewe
The former policeman, the newly ordained Reverend Msawenkosi Ntshongwana is in conversation with his predecessor Reverend Kobus van Schalkwyk as they walk through the hall of the English-speaking branch of the URCSA church of Vredenburg on the West Coast. Photo’s: Heléne Meissenheimer

Former policeman now minister makes church history

“The church is missional. Wherever it is located, it must show its Godly nature,” says the newly ordained Reverend Msawenkosi Ntshongwana to Heléne Meissenheimer during a recent visit to find out how this former policeman came to be the first black Xhosa-speaking minister of this small English-speaking congregation of the Uniting Reformed Church of South

Former policeman now minister makes church history Lees verder

Aktueel Nuus
Scroll to Top