Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

Henrietta Klaasing skryf | Scenario-beplanning: Droom of nagmerrie?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Die skrywes van ds Dubois du Toit en andere aangaande die Droomscenario 2030 het betrekking. Tereg skryf ds Du Toit dat Bybelgetroue lidmate genoeg geleentheid gegee moet word om te rou (3.06.2022) oor die alternatiewe wat bepaalde leiers vir ’n toekomstige NG Kerk beplan. Hierdie “Nagmerrie 2030” se vrot wortels […]

Henrietta Klaasing skryf | Scenario-beplanning: Droom of nagmerrie? Lees verder

Aktueel Briewe

KZN-vloed: Sinode sê dankie vir skenkings, kos, gebed en water

Ds Nola Malan skryf met betrekking tot reaksie op die vloedramp in KZN: Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (6de uitgawe) definieer dankie en waardeer as volg: dan·kie ◙ tw. woord/uitroep om dankbaarheid te kenne te gee ◙ s.nw. [dankies] bewys/teken van dankbaarheid waar·deer ww. [het (ge)-] 1 die waarde bepaal; takseer 2 op prys

KZN-vloed: Sinode sê dankie vir skenkings, kos, gebed en water Lees verder

Aktueel Briewe
Hoekom is dit dan dat ons kinders vandag steeds praat asof hulle in die dae van Apartheid lewe? Dit wil Doret Niemandt weet by dr Sebastiaan van Dyk na aanleiding van sy 2018-tesis aan die Universiteit van Pretoria, getitled “Racism amongst white Afrikaner adolescents: The challenge of I-Thou (Buber)”.

Maak jy jou kind as ’n rassis groot?

Kwotas, korrupsie en kolonialisme. Dit is die vloekwoorde van ons tyd. En ouers is nie meer bang om voor hulle kinders te vloek nie. “Nou is ons kinders vasgevang in hulle ouers se interpretasies van politiek en hulle ontmoet selde die regte Suid-Afrika,” sê dr Sebastiaan van Dyk in ’n gesprek oor sy 2018-tesis aan

Maak jy jou kind as ’n rassis groot? Lees verder

Aktueel Artikels
Ivor Swartz (heel links) werk met jeug regoor ons land, om toe te sien dat die volgende generasie hulle roeping as landsburgers verstaan en ernstig opneem. Hy en Rudi Swanepoel (heel regs) het saam geskryf aan ’n gespreksreeks op Via “Ons Vir Jou” – wat streef om versoening te bewerkstellig. Hy is tans leraar by NG Oosterlig in Pretoria, waar hy met die jeug werk. Hier staan die aanbieders by een van hulle gaste, die radio-aanbieder Charlene Lackay. Foto: Verskaf

Is daar nog ’n plek vir jou en vir my?

Ds Ivor Swartz gesels met Marileen Steyn oor die plek van die wit Afrikaner in die nuwe Suid-Afrika en die invloed wat hierdie gesprekke op die jeug het. “Dis ’n land van kleure en klank. Dis ’n land van oorvloed en dank. Dis ’n land waar almal na strewe. Dis ’n land sonder horison en

Is daar nog ’n plek vir jou en vir my? Lees verder

Aktueel Artikels
David Bodanis bewys in sy nuwe boek dat jy nie ’n boelie hoef te wees om te slaag in die lewe nie. Wanneer jy regverdigheid kombineer met die regte vaardigheid kan wonderlike dinge gebeur, skryf Quinette Le Roux-Weitsz.

Veel beter as boelie: Regverdigheid + regte vaardighede

The art of fairness deur David Bodanis Uitgewer: Bridge Street Press, 2020. Resensent: Quinette Le Roux-Weitsz   Kom net boelies bo uit? David Bodanis beantwoord hierdie vraag in sy boek The art of fairness: The power of decency in a world turned mean. Baie mense glo dat jy net kan slaag in vandag se wêreld

Veel beter as boelie: Regverdigheid + regte vaardighede Lees verder

Aktueel Boeke
Louise Viljoen kies in haar boek Gesinstyd met God om eerder te praat van gesinstyd met God. Sy benadruk dat gesinstyd met God opwindend, spontaan, lekker én lewensveranderend kan wees, skryf Jeanine Hepburn.

Geloofsgewoontes: Wenke en hulp vir gesinne

Gesinstyd met God deur Louise Viljoen Uitgewer: LAPA, 2022. Resensent: Jeanine Hepburn   Tradisionele “boekevat” en huisgodsdiens, soos dit altyd gedoen is, werk lankal nie meer vir die meeste huishoudings of gemeentes nie. In die kerk weet ons dit reeds ’n geruime tyd en het ons besef dat ons huisgesinne moet toerus om die primêre

Geloofsgewoontes: Wenke en hulp vir gesinne Lees verder

Aktueel Boeke
Vir Chris van der Merwe is nederigheid en gebed onlosmaaklik verbind aan mekaar. Sy boek, Die net is gebreek, bestaan daarom uit twee dele waarin hy onderskeidelik oor nederigheid en gebed skryf, begin Bianca Truter-Botha haar resensie van hierdie nuwe boek.

Nederigheid en gebed as die weg tot vryheid

Die net is gebreek: Gebed, die weg na vrede en vervulling deur Chris van der Merwe Uitgewer: LUCA Uitgewers, 2022 Resensent: Bianca Truter-Botha   Vir Chris van der Merwe is nederigheid en gebed onlosmaaklik verbind aan mekaar. Sy boek, Die net is gebreek, bestaan daarom uit twee dele waarin hy onderskeidelik oor nederigheid en gebed

Nederigheid en gebed as die weg tot vryheid Lees verder

Aktueel Boeke

Wie is die Persoon in die kern van ons geloofsoortuiging?

Chris Smith van Westonaria skryf: Hierdie opskrif klink na ’n retoriese vraag, omrede ons almal weet dit is Jesus Christus. Tog is dit nie so eenvoudig nie, want hoe ken ons Hom? Dit is tog deur die Skrif, as Woord van God. Ek reageer op die skrywe van Christo Benadé van 5 Junie waar hy

Wie is die Persoon in die kern van ons geloofsoortuiging? Lees verder

Aktueel Briewe

Sensuur – ’n nederige repliek op dr Klaasing se brief

Coenie Greeff van Bellville skryf: Liewe Dr Klaasing – baie dankie vir jou kosbare brief en jou onverskrokke getuienis – pitkos tot ernstige nadenke vir die behoud en beskerming van waarheid deur vryheid van spraak. Vir my kom dit terug na ’n eenvoudige vraag – Wat is hulle (Algemene Kuratorium en moontlik Algemene Sinode Moderamen)

Sensuur – ’n nederige repliek op dr Klaasing se brief Lees verder

Aktueel Briewe

Wat doen ons met die jeug?

“Ons gaan moet praat oor die tieners”, sê iemand vir my. Wat het die tieners nou weer gedoen? Die keer gaan dit oor die tieners wat in die NG Kerk is wat Sondae liewers na ‘n ander kerk se “teenager worship” toe gaan. “Hoekom gaan hulle” vra ek. “Hulle love dit, die musiek!” Dit is

Wat doen ons met die jeug? Lees verder

Aktueel Teologiese opleiding: Lesers sê

Hoffie Hofmeyr skryf: Kom ons praat oor hartgrondige reformasie

Prof JW(Hoffie) Hofmeyr skryf: Die brief oor “Belydende gemeentes” in Kerkbode van 6 Mei deur Albin Bowler verwys. Die skrywer stel dat die dolerendes nie die enigste is wat die term “belydend” mag opeis nie. Hy is gedeeltelik korrek maar ook gedeeltelik verkeerd. Die term belydend beteken ’n kerk wat eerstens erns maak met die

Hoffie Hofmeyr skryf: Kom ons praat oor hartgrondige reformasie Lees verder

Aktueel Briewe
Proff Louis Jonker en Ernst Conradie het die Andrew Murrayprys vir algemene Christelike boeke vir die 2020-heruitgawe van hulle boek Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees in ontvangs geneem by die 44ste Andrew Murray-Prysfonds-toekenningsaand wat onlangs op Wellington plaasgevind het. Foto’s: Heléne Meissenheimer

Van Aarde (in persoon) vir ‘meesterstuk’ bekroon

Die Andrew Murray-Prysfonds slaag sedert sy begindae daarin “om erkenning te verleen aan diverse bydraes” en die keuse van prysfondswenners getuig dat dit “die moed het om na nuwe stemme te luister”. Met hierdie woorde, geleen by ’n vroeëre Kerkbode-boekeredakteur, het dr Frits Gaum die 44ste Andrew Murray-Prysfonds-toekenningsaand op Vrydag 27 Mei geopen in die

Van Aarde (in persoon) vir ‘meesterstuk’ bekroon Lees verder

Aktueel Nuus

‘Op hierdie heuwel is ek bereid om te sterf’

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: In ’n berig in Kerkbode (27 Mei 2022) word gemeld dat die Algemene Kuratorium ’n “afdwingbare beleid ter tafel gelê het wat predikante en ampsdraers van die NG Kerk verbied om sosiale media-platforms te gebruik om veralgemeende, nadelige en verdagmakende berigte oor teologiese opleiding te publiseer”. Afdwingbaar het die betekenis

‘Op hierdie heuwel is ek bereid om te sterf’ Lees verder

Aktueel Briewe

‘Gee genoeg geleentheid dat lidmate kan rou’

Ds Dubois du Toit van Kestell skryf: Baie dankie vir die oop gesprek deur geleerde kollegas wat verheldering gebring het saam met teregwysing vir my onkunde ten opsigte van die prosesse waaruit A.3.3.Taakspan Kerkverband se verslag van 2019 se Algemene Sinode ontstaan het, omdat ek eers in 2021 bewus geraak het van die verslag. Die

‘Gee genoeg geleentheid dat lidmate kan rou’ Lees verder

Aktueel Briewe

Eenvoud

Na drie lande en twee-honderd-en-veertig studente in een jaar het ek besluit om te onttrek (‘opt-out’) van ’n dekade-lange avontuur in die buiteland as Engelse onderwyser en in te teken (’opt-in’) vir ’n nuwe avontuur van stabiliteit en eenvoud. Hierdie was aanvanklik nie my eie idee nie, maar die geniale raad (eintlik antieke wysheid) van

Eenvoud Lees verder

Aktueel Teologiese opleiding: Lesers sê

Weet lidmate hoe om hulle geloof in Christus met ander te deel?

Cules Hammann van Pretoria skryf: Ek verwys graag na prof Nelus Niemandt se artikel onder die opskrif “Die Goeie Nuus: meer as ’n oorvloed stellings” in Kerkbode van 13 Mei 2022, waarin hy pleit vir ’n heeltemal ander benadering tot evangelisasie en die inruiming van eredienste. Sy artikel volg op ’n reeks insiggewende artikels (Deel

Weet lidmate hoe om hulle geloof in Christus met ander te deel? Lees verder

Aktueel Briewe

Rammelgedagtes van onderwyser / teologiestudent

Daar is dertig koppe met groot oë wat na jou kyk in die klas. Jy het 5 minute in die oggend en dalk 15 minute elke 4 weke om te preek in die saal (ja ons mag nog). Is hierdie 5 minute elke oggend nie die belangrikste 5 minute van die kinders se lewe nie,

Rammelgedagtes van onderwyser / teologiestudent Lees verder

Aktueel Teologiese opleiding: Lesers sê
Foto-krediet: Anneliene De Bruyn

Plaasstoepstudies

So bevind ‘n EKSTROVERT meisie van die Kaap haar op ‘n plaas in Sutherland. Nie in die dorp nie, maar baie sentraal op ‘n plaas…ver van alles! Die oop vlaktes, skape en vars lug laat my ingeperk voel. Ek het nog soveel om te bied, soveel wat ek wil doen en wil uitleef, maar al

Plaasstoepstudies Lees verder

Aktueel Teologiese opleiding: Lesers sê

‘Pasop vir hierdie foute in kritiek teen Algemene Sinode se visiedokument’

Prof Nelus Niemandt van Hugenote Kollege op Wellington skryf: ’n Onlangse skrywe van ds Dubois du Toit van Kestell verwys. Die skrywe is ten dele op Netwerk24 en in geheel op ander webblaaie gepubliseer (lees ook sy brief aan Kerkbode). Ds Du Toit koppel die NG Kerk se besluite aan besluite van die Verenigde Nasies

‘Pasop vir hierdie foute in kritiek teen Algemene Sinode se visiedokument’ Lees verder

Aktueel Briewe
Scroll to Top