Ekumeniese liggaam dink diep oor kerkwees vandag
Die kerk behoort nooit gemaklik met rassisme te raak nie, maar behoort dit uit te wys en aan te spreek. Dié standpunt, na aanleiding van die Huis Marais-voorval by Universiteit Stellenbosch, is gemaak by ’n onlangse vergadering van die Wes-Kaapse Ekumeniese Netwerk (WCEN) by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington. Braam Hanekom was […]
Ekumeniese liggaam dink diep oor kerkwees vandag Lees verder
Aktueel Nuus















