Kerkbode: Minder en meer as toeka
Met ’n onlangse besoek aan Kerkbode se kantoor deel Johannes Froneman ’n paar gemoedelike staaltjies uit sy dae by hierdie publikasie. Die strawwe spertye (die papierkoerant het destyds weekliks verskyn), die redaksionele stampe en stote in (nog ’n) komplekse tyd in die NG Kerk se geskiedenis. Froneman was assistentredakteur van Kerkbode van 1981-83 en het […]
Kerkbode: Minder en meer as toeka Lees verder
Redakteursbrief
















