‘Elders gelees’: Kerkbode se ‘vinnige baan’ vir inligting op die web
By Kerkbode soek ons voortdurend na maniere om ons nuusdiens uit te brei en te verbeter. Een so eksperiment kyk na die ontginning van die vele stories wat ons nuuskantoor via nuusbriewe, persverklarings asook sosiale media bereik en spesifiek oor die spoed van publikasie van sulke inhoud. ’n Mens kan sê dis ’n “teksperiment”, want […]
‘Elders gelees’: Kerkbode se ‘vinnige baan’ vir inligting op die web Lees verder
Redakteursbrief




















