Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Hoopstories

Windhoek-gemeente stel studenteverblyfprogram bekend

Na heelwat navorsing en beplanning stel die NG gemeente Academia in Windhoek die L3H-studenteverblyf vir 2020 bekend, berig Feldmuis, die NG Kerk in Namibië se weeklikse nuusbrief. Volgens Feldmuis sluit die verbyf nie net ’n bekostigbare dubbel- of enkelkamer in nie. Jy word ook inge­sluit in ’n “veilige en motiverende program van vorming en voorbereiding […]

Windhoek-gemeente stel studenteverblyfprogram bekend Lees verder

Hoopstories
Die poskaart van die NG Moedergemeente Oudtshoorn.

Kiek jou kerkgebou

“Ek hou nou al vir baie jare dié poskaart van die NG Moedergemeente Oudtshoorn. Eers in my Hallelujaboekie en nou in my Psalms- en Gesangeboekie,” laat weet die 86-jarige Dorothy Eager van Huis Lettie Theron in Hermanus. “Vir my bly die kerk nog die mooi­ste kerk (veral die binnekant) in die land. Ek was al

Kiek jou kerkgebou Lees verder

Hoopstories

Droogte: Studiefonds vir boere se kinders

Die Keimoes- en Neilersdrift-gemeentes in Noord-Kaapland het ’n fonds gestig om boere te help met hulle kinders se agterstallige skool- koshuis en universiteitsgelde. “Dit is ons hartsmense wat nie meer hulle kinders se skoolfonds en stu­diegeld kan bekostig nie,” het ds Renier Lourens van die NG gemeente Neilersdrift onlangs aan eNuus Noord-Kaapland, die sinode van

Droogte: Studiefonds vir boere se kinders Lees verder

Hoopstories
“Hierdie was ’n wonderlike ekumeniese geleentheid waaraan jongmense oor kerk- en kulturele grense meegedoen het,” sê Gustav. By Gustav van links is broer Paolo, aartsbiskop Thabo Makgoba, broer Alois en broer Norbert van Taizé. Foto verskaf

Taizé-pelgrimstog in Kaapstad

Duisende jongmense uit Suid-Afrika, die res van Afrika en van ander vastelande het onlangs in Kaapstad bymekaargekom vir ’n pelgrimsreis. Die “Pelgrimstog van Vertroue” (Pilgrimage of Trust), wat deur die Taizé-gemeenskap in Suid-Afrika georganiseer is, het vanaf 25 tot 29 September 2019 in Kaapstad plaasgevind. Jongmense van die NG Kerk so­ver as Bloemfontein en Pretoria

Taizé-pelgrimstog in Kaapstad Lees verder

Hoopstories
Foto: Anoeschka von Meck

Aberdeendistrik: ‘Aftrekorders of voer?’

“Gertjie en Pietie van Rensburg van die Aberdeendistrik praat aanvanklik nie maklik oor watter stryd dit vir hulle is om tans in die voortslepende droogte kop bo water te hou nie, dog is hulle wange gereeld nat. Hulle sê: ‘Ons boer so klein dat jy letterlik moet besluit laat jy jou aftrekorders hop of voer

Aberdeendistrik: ‘Aftrekorders of voer?’ Lees verder

Hoopstories
Foto verskaf

Swartsakdag rou oor xenofobie, geweld

“Volgens statistiek word ’n vrou elke drie ure verkrag en desnoods vermoor. Die onrusbarende aanvalle op buitelanders het die aandag van die internasionale wêreld op ’n negatiewe wyse op ons gevestig,” is twee van die redes waarom SA Mourns 13 September as ’n dag van rou aangekondig het. Hulle het versoek dat almal ’n swartsak

Swartsakdag rou oor xenofobie, geweld Lees verder

Hoopstories
Foto: Gawie van Broekhuizen

Somerset-Wes vier 200ste bestaansjaar

Vyf leraars wat tans betrokke is by die NG gemeente Somerset-Wes het ’n optog vanaf die historiese kerk tot by die huidige kerk in Andries Pretoriusstraat gelei, geklee in die tradisionele gewaad van togas en wit dasse, laat weet Willie Theron, lidmaat van die gemeente. Die optog was ter viering van die gemeente se 200ste

Somerset-Wes vier 200ste bestaansjaar Lees verder

Hoopstories
Die NG gemeente Onze Rust se waterwys-tuin. Foto: Carin van Schalkwyk

Kerktuine: “Stuur jou vooraf-foto’s”

“Met die NG Kerk Vrystaat se projek ‘Kerktuine van Hoop’ vat gemeentes hande om die wêreld waarin ons ge­roep is om kerk te wees, ’n bietjie mooier te maak. Daarmee rig ons sigbare tekens op van heling en herstel, skep ons gasvrye ruimtes en bring ons hoop.” Só skryf ds Mias van Jaarsveld, tentmaker by

Kerktuine: “Stuur jou vooraf-foto’s” Lees verder

Hoopstories
Die 20-Somethings besig om muffins gereed te kry – voor links is leraar Kobus Stapelberg en sy vrou Ilze, regs voor. Fotos: Verskaf

Humansdorp: ‘Dis meer as net muffins – ons bou brûe’

’n Ongewone “kommissie” is onlangs deur die kerkraad van die NG gemeente Humansdorp in die Oos-Kaap gevorm. Die Muffinkommissie se doel is om liefde deur dade te bewys uit dank aan die Here nadat hulle gemeente onlangs 170 jaar oud geword het, het Bessie Langenhoven, ’n lidmaat by die gemeente, laat weet. So is 3000

Humansdorp: ‘Dis meer as net muffins – ons bou brûe’ Lees verder

Hoopstories

Streeknuus: Boere bid saam + kerktuine se rol

Kuruman bid saam met boere “Van die boere op ’n 5 000 hektaar-plaas het so min as 40 koeie oor.” Dit is die terugvoering wat tydens ’n onlangse ringsvergadering ont­vang is, laat weet ds Christo Jonck van die NG gemeente Kuruman-Die Oog in die Noord-Kaapland Sinode. “Aanvanklik was die idee om ’n droogtehulp-projek te loods.

Streeknuus: Boere bid saam + kerktuine se rol Lees verder

Aktueel Hoopstories

Streeknuus, 2 Augustus 2019

#Winterhoop: Span sê dankie Vele Kerkbode-lesers tel sonder twy­fel onder diegene wat dit moontlik gemaak het dat die span agter vanjaar se #Winterhoop-veldtog altesaam 2 473 komberse kon uitdeel aan dié wat skuiling en sorg nodig het om die winter te oorleef. En dat daar onder meer 852 inkopiesakkie gevul met kruideniersware ingesamel is, volgens

Streeknuus, 2 Augustus 2019 Lees verder

Hoopstories
Lekker in die teetuin. Elke lidmaat is aangemoedig om hulle huishulp met haar kinders na die Vriendskapsfees te bring. Foto verskaf

Glimlagte was betaling by dié Kleinmondfees

By ’n onlangse “Vriendskapsfees” in die Overbergse dorp Kleinmond het al die kerke saamgespan om feesgangers te bederf. En die sowat 2 000 stukke koek, ’n 1 000 pannekoeke, 800 wors­rolle, klere in die klere­boetiek, drinkgoed, spring­mielies, boeke, 60 kg handgesnyde aartappelskyfies en vele meer was gratis, laat weet dr Ria Burrows, ’n lidmaat van

Glimlagte was betaling by dié Kleinmondfees Lees verder

Hoopstories
Die NG gemeente Clarens se kerkgebou. Foto: Dons Kritzinger

Kiek jou kerkgebou: In son en sneeu

Kerkbode het interessante “voor”- en “na”-fotos van twee gemeentes se kerkgeboue ontvang. Dons Kritzinger, afgetrede predikant en lidmaat van die NG gemeente Clarens, laat weet: “Ja, soms sneeu dit hier. Maar meestal skyn die son.” Hy vertel ook die kerkgebou is in 1936 ingewy. “Die gemeente het aanvanklik in ’n sinkgeboutjie bymekaargekom terwyl hulle eers

Kiek jou kerkgebou: In son en sneeu Lees verder

Hoopstories

Randfonteiners vier Hemelvaart as gemeenskap

“Dit beteken baie vir die eenheid van ons dorp,” het ds Henning Rade­meyer, leraar van NG gemeente Randfontein-Noord oor hulle onlangse gesamentlike Hemelvaart­diens gesê. Volgens Rademeyer het sowat 400 mense van verskeie denominasies op 30 Mei vir die dorp se jaarlikse “Hemelvaart-gemeenskapsviering” in Randfontein opgedaag. Volgens Rademeyer behoort verskeie kerke van verskillende denominasies in Randfontein

Randfonteiners vier Hemelvaart as gemeenskap Lees verder

Hoopstories

Lord Charles gee groen lig

Lord Charles Somerset het 200 jaar gelede sy goedkeuring vir die stigting van die NG gemeente Somerset-Wes gegee. So laat weet lidmaat Jean du Plessis wat as nie-amptelike gravaris van die gemeente optree. Die gemeente beplan ’n fees vir die naweek van 9 tot 11 Augustus en nooi voormalige lidmate om by ngsomersetwes@mweb.co.za kontak te

Lord Charles gee groen lig Lees verder

Hoopstories
Dr Manasse Matiquele by sy studieleier, dr Petria Theron wat voorheen dosent by Hefsiba was.

Eerste predikant in Mosambiek ontvang doktorsgraad in Teologie

Dit was ‘n historiese oomblik toe ds Manasse Matiquele, die rektor van HEFSIBA ICHE (Instituut vir Christelike Hoër Onderwys [http://bit.ly/2Wx4gwh]) in Mosambiek, op Vrydag 24 Mei 2019 sy doktorsgraad in Teologie van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom ontvang het. Hy was die eerste predikant van die Gereformeerde Kerk in Mosambiek, die IRM (Igreja Reformada em Moçambique

Eerste predikant in Mosambiek ontvang doktorsgraad in Teologie Lees verder

Hoopstories
Mev Smit met Phoebe en Davidson Chifungo tydens Davidson se gradeplegtigheid op Stellenbosch.

Huldeblyk aan Kietie Smit

Ons het hierdie besondere woorde van dr Davidson Chifungo en sy vrou, dr Phoebe Chifungo in Lilongwe, onlangs ontvang na die afsterwe van die bekende sendelingsvrou, mev Kietie Smit: “Phoebe and I would like to convey our greatest condolences to the Smit family after the passing on of Amayi Kittie Smit. “Phoebe and I knew

Huldeblyk aan Kietie Smit Lees verder

Hoopstories
HELDER is ‘n splinternuwe musiekblyspel gebaseer op die verhaal van Josef in die Bybel.

LUISTER: Gemeente skyn Helder … en deel met ander

Die NG gemeente Tygerpoort in Pretoria spog met ’n nuwe, unieke musiekblyspel waarin Anna Davel en Pierre Breytenbach rolle vertolk. Die blyspel, getiteld Helder, is losweg gebaseer op die Josef-verhaal in die Bybel. Dit het ’n hedendaagse gevoel wat afspeel in ‘n “nuwe wêreld” van straatbendes, weeskinders en weldoeners, luidens ’n verklaring op die gemeentewebwerf.

LUISTER: Gemeente skyn Helder … en deel met ander Lees verder

Hoopstories

Kerk hou hulle lyf teater vir goeie doel

“Elkeen van ons het soms nodig om nuut te begin,” sê ds Hennie Pienaar, leraar van Dalpark Kaléo in Brakpan. Daarom het hy onlangs ’n musiekblyspel met dié tema geskryf wat die gemeente graag wil gebruik om “’n verskil in hulle gemeenskap te maak”. “Met die blyspel wil ons graag terugploeg in die gemeenskap,” het

Kerk hou hulle lyf teater vir goeie doel Lees verder

Hoopstories
Scroll to Top