Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Hoopstories

Hugenote Kollege vra sinodes: Stuur voete na dié kursus

Hugenote Kollege op Wellington bied nou ‘n kreatiewe manier van samewerking aan gemeentes om die NG Kerk se missionale fokus uit te leef deur die nuwe Skool van Sosiale Innovasie. Dié Skool wil integriteit en deursigtige regering bevorder en samelewingstrukture versterk, luidens ‘n verklaring deur prof Nelus Niemandt, die rektor. Sinodes word aangemoedig om ‘n […]

Hugenote Kollege vra sinodes: Stuur voete na dié kursus Lees verder

Hoopstories

VIDEO: Koster bewimpel uitsaaitoring

Ry jy in Somerset-Oos in die Oos-Kaap in, word jy dalk net welkom geheet met die klanke van liedere soos “Amazing grace” of “I have a dream” wat deur oom Dougie Argyle, koster by die NG gemeente Somerset-Oos, kliphard op die dorp gespeel word. Argyle het net voor Kersfees in 2013 besluit om die gemeente

VIDEO: Koster bewimpel uitsaaitoring Lees verder

Hoopstories Video
Die gemeente van NG Proteapark in Rustenburg het sakke vol hoop op 4 November na die brandgeteisterde Hertzogville boeregemeenskap geneem. Op die foto is leraars Ds Deon Strauss en Ds Willem Pretorius van NG Proteapark wat die tjek van R145 000 aan Ds Hans Griesel oorhandig. Ds Hans het die geld namens die NG Kerk Vrystaat Sinode ontvang. Teen Donderdag, 5 November is die finale bedrag van R195 000 aan die Hoopfonds oorbetaal. Foto: Verskaf

Gemeentes skenk ruim aan boere in nood

“Goudland het ’n hart vir boere. Boere was nog altyd Goudland se hart.” Só sê ds Noël Schreuder, predikant by NG gemeente Peacehaven, oor Goudland Sinode wat die afgelope twee Sondae R265 000 vir boere in nood in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes ingesamel het. Ds Johan Brink, moderator van Goudland Sinode, sê dit was

Gemeentes skenk ruim aan boere in nood Lees verder

Hoopstories
Ds Mias Nortier by sy “kansel” en die gemeente in die ad hoc gestoeltes. Foto: Eleanor Botes

Getroos maar ook gedaag by inrydiens

Soos die eerste volgelinge van Jesus Christus, het gemeentelede van die NG Kerk Laingsburg op die sonnige lenteoggend van 23 Augustus 2020 ’n entjie uit die dorp uit, tussen klipbanke en doringbome, bymekaargekom om ’n kerkdiens te hou. Dit was nie om van ’n vyand weg te kom nie, maar van ’n virus. Elkeen het

Getroos maar ook gedaag by inrydiens Lees verder

Hoopstories
Die vlamme woed by die ou hospitaal in Volksrust wat in die vroeë oggendure op 15 Junie afgebrand het. Die brand by die hospitaal, wat in goedkoop huisvesting vir 71 behoeftiges omskep is, word deur ds Charl van Schalkwyk, predikant by NG gemeente Volksrust, as ’n ramp beskou. Foto's: Verskaf

Volksrust: Een dood, talle dakloos toe brand gebou verwoes

Die ou hospitaal op Volksrust, wat op die grens van Mpumulanga en KwaZulu-Natal, aan die voet van die Amajubaberg, geleë is, het op 15 Junie 2020 in die vroeë oggendure aan die brand geslaan. Die ou hospitaal is in goedkoop huisvesting vir behoeftiges omskep. Op ’n besonderse manier word die Here deur dié tragedie, wat

Volksrust: Een dood, talle dakloos toe brand gebou verwoes Lees verder

Hoopstories

Vlugtelinge in Namibië trek swaar

Die program om vlugtelinge in by te staan is byna op haar knieë! Gewoonlik verdien hulle deur hulle projekte genoeg geld om die nuwelinge en die wat sukkel te ondersteun en te onderhou. Volgens Freddy Murinde het die inperkingsbevel al hulle projekte tot stilstand gedwing, het die Feldmuis von Schanzen, die NG Kerk in Namibië

Vlugtelinge in Namibië trek swaar Lees verder

Hoopstories Koronavirus
Die NG Universiteitsoord se eerstejaarskamp was ’n week vol speletjies, sport, nuwe vriende, lofprysing en aanbidding en ’n geleentheid om jou studentelewe saam met God te begin. Foto verskaf

Nuwe rekord: 889 studente by eerstejaarskamp

As daar een ding is wat die NG gemeente Universiteitsoord in Pretoria goed kan doen, is dit eerstejaarskampe. Met meer as 40 jaar se eerstejaarskamp-ervaring, is dit nog steeds een van ons jaarlikse hoogtepunte en 2020 was geen uitsondering. Universiteitsoord het vanjaar 889 studente by hulle eerstejaarskamp ontvang. Nadat die kamp se getalle oor die

Nuwe rekord: 889 studente by eerstejaarskamp Lees verder

Hoopstories
Die konsep van die ‘Blessing of the Backpack’-erediens is die geesteskind van die Christelike onderwyser Carolyn C Brown van Charlottesville in Amerika. Foto: Rocco van Wyk.

Kleintjies (sak en pak) na vore geroep vir ‘uitstuurdiens’

Met hul rugsakke oor die skouers geswaai, word ’n groepie jong leerders van NG gemeente Brackenfell onlangs deur ds Lou-Maré Denton na vore geroep en uitgesonder as deel van ’n ‘Blessing of the Backpack’-erediens.  “Ons het in dié uitstuurdiens kinders, onderwysers en kategete opnuut opgeroep om in die 2020-skooljaar as getuies van God te leef,”

Kleintjies (sak en pak) na vore geroep vir ‘uitstuurdiens’ Lees verder

Hoopstories
Die NG Gemeente Swellendam. Foto: Jared Paisley vir Swellendam Winter School

Nou kan jy wen met jou foto’s

Ons was aangenaam verras met die gehalte van foto’s, inligting, staaltjies en stories oor kerkgeboue en gemeentes wat lidmate vir ons deur die loop van 2019 ingestuur het as deel van Kerkbode se gereelde Kiek jou kerkgebou-afdeling op die Streekblad. Vanjaar wil ons ’n prys aan hierdie veldtog koppel en beloof om ’n Bybel-Media­boekprys ter

Nou kan jy wen met jou foto’s Lees verder

Hoopstories Nuus

Boeretroos vir barmhartigheid in Noord-Kaap

Indien jy ’n koffieliefhebber is, kan jy ’n verskil help maak aan die omstandighede van bejaardes en gestremdes in die Noord-Kaap. Die Koffie is Omgee-projek is deur die welsynsorganisasie Badisa van stapel gestuur om fondstekorte in die Noord-Kaap as gevolg van die droog­te, gedeeltelike staatsubsidies en arbeidswetgewing aan te vul, aldus Chris­tine Quickfall, hoof-uitvoeren­de beampte

Boeretroos vir barmhartigheid in Noord-Kaap Lees verder

Hoopstories
Van die lede van die potjiekosspan wat vir 200 mense ’n gratis bord kos by die NG gemeente Brakpan gegee het. Foto verskaf

Boksburg en Brakpan bou verhoudings

Sunward Gemeenskapskerk in Boksburg het onlangs besluit om na die Brakpan-gemeenskap met potte vol potjiekos uit te reik, laat weet ds Nico Grobbelaar van die NG gemeente Brakpan. Annelize Botes, koster van die NG gemeente Brakpan, sê 20 pruttende nommer 3-potjies het uiteindelik meer as 200 mense ’n gratis bord kos gegee. “Die mense het

Boksburg en Brakpan bou verhoudings Lees verder

Hoopstories
Kleuters van Kinderland sing uit volle bors. Foto verskaf

Nuwe (Bybel)klanke vir kleuters

’n Kleuterskool in Wellington se behoefte aan Bybelliedjies vir kleuters het hulle geïnspireer om self ’n plan te maak. “Bybelliedjies vir kleintjies en kleu­ters is gebore uit ons eie behoef­te aan sulke liedjies vir ons klein­tjies,” het Gertie Smit van Kinderland en sa­me­steller van die boek by die be­kendstelling gesê. Die geleentheid is met ’n

Nuwe (Bybel)klanke vir kleuters Lees verder

Hoopstories
Die kerkgebou van die NG gemeente Goudini. Foto verskaf

Kiek jou kerkgebou

Die kerkgebou van die NG gemeente Goudini is geleë in Rawsonville, tussen die Du Toitskloof-tonnel en Worcester. Lidmaat Christo Murray laat weet: “Die woord ‘Goudini’ is afgelei van K’Gou Dani, wat in die Koi-San taal verwys na ‘die plek van bitter heu­ning’. In 1879 is die gemeente van die Worcester-gemeente afgestig. Die fondament van die

Kiek jou kerkgebou Lees verder

Hoopstories
“Mag hierdie band van Jesusliefde tussen die twee gemeentes ’n getuie­nis wees vir die wêreld. Ons is dankbaar om saam met Nuwerus se mense in die voetspore van Jesus te leef.” So skryf ds Chris Barnardo van die NG gemeente Kuilsrivier-De Eike na afloop van ’n onlangse uitreik na die NG gemeente Nuwerus in die droog­te­geteisterde Namakwaland. Die lidmate van Kuilsrivier-De Eike en Diaconia se finansiële inspui­ting het dit moontlik gemaak om 21 ton veevoer, vier bakkievragte krui­deniersware, ’n koeltrok vars groente, 150 dosyn eiers, 175 kg hondekos en meer na Nuwerus te neem, het Chris vertel. Hy beskryf die Sondag van die naweek-uitreik as ’n “heilige oomblik” toe hulle na afloop van ’n erediens die besending voer aan die boere oorhandig het en vir die boere en hulle ge­sinne omring en vir hulle gebid het.

‘’n Band van Jesusliefde’ in droogte

“Mag hierdie band van Jesusliefde tussen die twee gemeentes ’n getuie­nis wees vir die wêreld. Ons is dankbaar om saam met Nuwerus se mense in die voetspore van Jesus te leef.” So skryf ds Chris Barnardo van die NG gemeente Kuilsrivier-De Eike na afloop van ’n onlangse uitreik na die NG gemeente Nuwerus in die

‘’n Band van Jesusliefde’ in droogte Lees verder

Hoopstories

10 dinge vir elke kategeet se gereedskapskis

’n Veilige ruimte vir omgee en deel vorm ’n basiese behoefte vir enige klein­groep. Wees toegerus en voorbereid deur seker te maak die basiese dinge is alles in plek, het VrydagNuus, amptelike nuusbrief van die Wes-Kaapse Sinode, berig. Hier gee ds Anriëtte de Ridder, PSD vir Jeug- en Familiebediening van dié sinode, idees vir jou

10 dinge vir elke kategeet se gereedskapskis Lees verder

Hoopstories
Die inwoners van Greytown Child and Youth Care Centre sê dankie vir 100 jaar van seën met tradisionele Zoeloedanse. Foto verskaf

Greytown-kinderhuis hou dankbaarheidsfees

Die Greytown-kinderhuis het onlangs hulle 100-jarige bestaan met groot dankbaarheid gevier. Dié kinderhuis, wat sedert 2005 Greytown Child and Youth Care Centre heet, het daarom hulle vie­ringe by die NG gemeente Greytown met ’n dankdiens afgesluit, het Elize de Villiers, kommunikasiebeampte van die KwaZulu-Natal Sinode, laat weet. Elize vertel daar is vandag sewe huise, die

Greytown-kinderhuis hou dankbaarheidsfees Lees verder

Hoopstories
“Die droogte het ons weer nader aan die Here gebring. Ons gemeenskap staan ook weer saam, soos in die ou dae,” sê Ben Raath, lidmaat van die NG gemeente Britstown wat die dryfveer agter ’n Vasdag op 26 Oktober is. Foto verskaf

Droogte: ‘Berg op’ saam Britstown

Die NG gemeente Britstown nooi gelowiges om Saterdag 26 Oktober van 6:00 tot 18:00 saam met hulle “berg op te gaan”.  Die bedoeling, verduidelik lidmaat Ben Raath, is om “jouself af te sonder en met die Here te praat en net stil te wees in sy teenwoordigheid” terwyl jy vas. Wanneer jy honger of dors

Droogte: ‘Berg op’ saam Britstown Lees verder

Hoopstories
Foto's: Verskaf

Waterhoop vir inwoners van Graaff-Reinet

Van die inwoners in Graaff-Reinet-gemeenskap het soms vir dae nie water in hulle huise nie. Daarom het die NG gemeente Ras­louw van Centurion, in samewer­king met die NG gemeente Parys-Oos, onder die oortuiging gekom dat hulle ’n verskil moet maak en waterhoop moet bring na ons dorp waar ’n waterkrisis tans heers, laat weet dr

Waterhoop vir inwoners van Graaff-Reinet Lees verder

Hoopstories Nuus
Kaptein Kevin Osprey, gesagvoerder van die Queen Mary 2 agter die kateder by die gereelde Sondag-erediens. Foto verskaf

Kaptein hou ook sy lyf dominee

Alle luukse plesierbote is nie net “baldadigheid, bingo, blackjack en bordspeletjies” nie. Kerk kom ook aan die beurt. So vertel Hennie van Deventer van Melkbosstrand in sy nuwe boek Na verre hawens oor ’n vaart op die Queen Mary 2 waar daar behalwe voorlesings deur kenners, seminare en werkwinkels ook kerk gehou is. “Tot waardering

Kaptein hou ook sy lyf dominee Lees verder

Hoopstories
Leila Sil­jeur. Foto: Stefan Els

Seeskilpad se lyding toe laaste strooi(tjie) vir dié Matie

Toe ’n student van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n foto van ’n seeskilpad met ’n plastiek­vurk in sy neus op Facebook sien, het sy besluit sy gaan sélf iets doen om plastiekbesoedeling te bekamp. “Ek voel sterk daaroor dat ons die aarde en sy wesens moet beskerm. Om die skade wat mense veroorsaak te aanskou,

Seeskilpad se lyding toe laaste strooi(tjie) vir dié Matie Lees verder

Hoopstories
It was wonderful that three churches in Durbanville: a Catholic, Anglican and Dutch Reformed church (my congregation), could work together to host pilgrims coming from afar, writes Tinus van Zyl.

VIDEO: Taizé Cape Town 2019 – A personal reflection

I resisted requests to write about the Taizé Pilgrimage of Trust 2019 in Cape Town, because it is difficult to put such a pilgrimage into words, writes Tinus van Zyl.  I was afraid that I will somehow taint the experience by trying to put words to it. At the heart of Taizé is silence and

VIDEO: Taizé Cape Town 2019 – A personal reflection Lees verder

Hoopstories Nuus
Scroll to Top