Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Le Roux Schoeman

Oos-Kaapse Sinode sê: ‘Hierheen stuur God ons …’

Na medemense gemeentes kwesbares gesinne boemelaars ontnugterdes onbekendes armes kinderloses mense in nood leierskapsfigure weerloses werksplekke families in hospitale huise waar mense sterf verontregtes geestelike armes mense wat minderwaardig voel nuwe ouers diegene wat diens en dienste lewer na kwesbare mammas na weduwees gesinne met konflik families wat mishandel voel werknemers en werkloses … Dit […]

Oos-Kaapse Sinode sê: ‘Hierheen stuur God ons …’ Lees verder

@sinode
Sowat 180 afgevaardigdes van regoor NG Kerk in Oos-Kaapland vergader vandeesweek by die Willows Konferensiesentrum in Nelson Mandelabaai. Leiers verkies: Die volgende afgevaardigdes is tot die moderamen verkies (vlnr) Ds MG van Rooyen (ondervoorsitter), dr Elsje Büchner (addisionele lid), dr Dewald Davel (voorsitter), ds Jan Grobbelaar (aktuarius), ds Danie Mouton (skriba en Direkteur Sinode - adviserende lid).

Sinode Oos-Kaapland – Dag 3: Toringkerk (NG) en Houtkerk (Presbiteriaans) vat hande en bied raad aan ander klein gemeentes: Moenie haastig wees met só ’n proses nie – ’n Storie uit Stutterheim

Die derde dag van die sinodesitting van Oos-Kaapland van 13-16 Oktober in Gqeberha het vroegdag swaar klem gelê op die vaardighede van afgevaardigdes, wat met groepwerk onder leiding van dr Frederick Marais aan ’n sessie rondom “sosiale innovasie” deelgeneem het.  Daarna luister die vergadering na stories uit Stutterheim (’n klein dorp met nege tradisionele kerke)

Sinode Oos-Kaapland – Dag 3: Toringkerk (NG) en Houtkerk (Presbiteriaans) vat hande en bied raad aan ander klein gemeentes: Moenie haastig wees met só ’n proses nie – ’n Storie uit Stutterheim Lees verder

@sinode

Flits uit ’n sinode-sitting (Dag 2) | Hoe goed ken jy die geskiedenis en jou eie storie?

‘n Belangrike tema vir die kerk is “generasionele trauma”, die gevolge en die genesing daarvan, volgens ds Danie Mouton. “Die rede hoekom dit belangrik is om steeds oor die geskiedenis te praat, is omdat die sosiale dinamika van die 19de eeu nog springlewendig is,” het Mouton by die vergadering van die Sinode van Oos-Kaapland in

Flits uit ’n sinode-sitting (Dag 2) | Hoe goed ken jy die geskiedenis en jou eie storie? Lees verder

@sinode
Een van die laaste tafelgesprekke op die eerste dag van die sinodevergadering het gehandel oor ’n skrywe deur prof Piet Naudé, wat op vooraf-versoek deur gemeenteleiers ’n brief geskryf het “asof uit die eerste eeu”. Lees die brief hieronder.

Sinodesitting in Oos-Kaapland (Dag 1) Só wil sinodegangers ‘probleemstories’ aanvul in soeke na bruikbare toekomsvisie + Piet Naudé pen ’n ‘Pauliniese’ brief

In Maart vanjaar het ’n groep van meer as 40 plaaslike leiers van Sinode Oos-Kaapland in Gqeberha ’n “storiemuur” gebou om die verhaal van bediening in dié streek sedert 1990 in hulle eie woorde te probeer vasvang “en te vra hoe God in hierdie verhaal aanwesig was?” Vandeesweek is 180 verteenwoordigers van gemeentes regoor die

Sinodesitting in Oos-Kaapland (Dag 1) Só wil sinodegangers ‘probleemstories’ aanvul in soeke na bruikbare toekomsvisie + Piet Naudé pen ’n ‘Pauliniese’ brief Lees verder

@sinode

2026: Teken in om Kerkbode ook in gedrukte formaat by jou gemeente te kry

Ons nooi jou en jou gemeente graag hiermee uit om in te teken op die gedrukte uitgawe van Kerkbode wat maandeliks in papierformaat verskyn. (Sien al vanjaar se uitgawes HIER). Ons koerant verskyn een keer per maand ter aanvulling van al ons gratis digitale bedrywigheid by www.kerkbode.co.za. Bestellings is nou oop vir 1 Maart 2026 tot 28 Februarie 2027.

2026: Teken in om Kerkbode ook in gedrukte formaat by jou gemeente te kry Lees verder

Artikels

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer die leser nie jou stem mis nie

In die vorige rubriek het ons geskryf oor klagtes oor bestaande beriggewing. Maar wat as ’n nuuspublikasie se stem gewoon verdwyn?   Die krag waarmee die stringe kleinformaat-stories op Instagram, YouTube Shorts, Facebook Reels en TikTok ons oë boei en ons duime mesmeraais dui op ’n radikaal nuwe nuus-dieet op die globale spyskaart en joernaliste

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer die leser nie jou stem mis nie Lees verder

Redakteursbrief

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer joernaliste se keuses tot konflik lei

Só klink twee van die baie soorte gesonde maar uitdagende terugvoer wat ’n joernalis by ’n publikasie soos Kerkbode mag ontvang: Julle moes nie hieroor berig het nie. Julle moes hieroor berig het. Die eerste bevraagteken beriggewing en / of die uitwerking wat dit mag hê. Die tweede bevraagteken die gebrek aan beriggewing en /

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer joernaliste se keuses tot konflik lei Lees verder

Redakteursbrief

Malan Nel (86) sê wat dit vir hom beteken om leerbaar te bly en Jaco Strydom sê KI skep die behoefte aan rou, eerstehandse ervarings

By die Lentekonferensie hoor Le Roux Schoeman die storie agter hierdie leergeleentheid uit die mond van die 86-jarige stigter en luister na ’n dominee wat glo die kerk kan die eerlikste plek op aarde wees.   Isaac Mogale is doenig met ’n tuinslang in die beddings rondom NG Universiteitsoord se baksteenmure en voor die waenhuisagtige

Malan Nel (86) sê wat dit vir hom beteken om leerbaar te bly en Jaco Strydom sê KI skep die behoefte aan rou, eerstehandse ervarings Lees verder

Artikels
lentekonferensie
Vanjaar se tema is hoe om geloof te bely in die 21ste eeu en die sowat 160 afgevaardigdes wat vanjaar ingeskryf het, kies self uit ’n verskeidenheid van subtemas waaroor hulle meer wil leer by die NG Gemeente Universiteitsoord en lesinglokale op die UP-kampus. Foto's: Le Roux Schoeman

Lentekonferensie 2025 | Om te leer, om te bely – ’n Leergeleentheid in beeld

 

Lentekonferensie 2025 | Om te leer, om te bely – ’n Leergeleentheid in beeld Lees verder

Nuus
Doodsberigte so dié was vir dekades 'n groot deel van Kerkbode se inhoudsaanbod. Maar mettertyd het ook die uitdrukking van rou en verlies na die digitale sfeer verskuif, berig Le Roux Schoeman. Foto's: Kerkbode-argief

In die media: Sterf doodsberigte uit? 

Hoe en hoe gereeld daar in Kerkbode oor dooies gepraat word, is deel van ’n veel groter mediastorie.   Nes die sportskrywer sit die skrywer van die doodsberig met die uitdaging om terselfdertyd met twee aparte gehore te praat. Naamlik dié wat óók die wedstryd gesien het / die oorledene geken (of ten minste van

In die media: Sterf doodsberigte uit?  Lees verder

Artikels

Woordmens Wilhelm Jordaan in Strooidakkerk vir sy dapper vrae en skeppende taal gehuldig  

Wilhelm Jordaan was ’n “man for all seasons”, wat mense beïnvloed het soos winterreën wat saggies aanhou val.  Só het ds Danie du Toit Donderdag (28 Augustus) tydens ’n dankdiens in die Paarl vir die lewe vir sy jarelange vriend gesê. “(Wilhelm) het in sy skryfwerk geworstel met die moeilikste vrae oor geloof, die lewe,

Woordmens Wilhelm Jordaan in Strooidakkerk vir sy dapper vrae en skeppende taal gehuldig   Lees verder

In Memoriam
NG Kerk
Pogings om van die akte van legitimasie ’n soort lisensie of kompetensiesertifikaat te maak om in ’n gemeente as predikant te kan praktiseer, is reeds by die Algemene Sinode 2015 amptelik in die kiem gesmoor, skryf Johann Ernst.

Opinie: Dié ‘lisensie’-uitsprake weerspreek Algemene Sinode 2015-besluit

Daar is die afgelope tyd in die openbare media en die burgerlike hof uitsprake deur leidinggewende predikante gemaak oor ’n “lisensie” waaroor predikante moet beskik om te kan praktiseer.  Op 6 Julie 2025 sê ds Hannes du Plessis, skriba van die moderamen van die Sinode Vrystaat op Netwerk24 dat die bevoegdheid van ’n predikant by

Opinie: Dié ‘lisensie’-uitsprake weerspreek Algemene Sinode 2015-besluit Lees verder

Rubrieke

Sinode van Wes-Kaapland: Meer konteks oor taakspan wat LGBTQI+ gelowiges wil betrek

’n Nuwe LGBTQI+ Taakspan het onlangs vanuit die Diensgroep Toerusting en Navorsing (DGTN) binne die Sinode van Wes-Kaapland ontstaan. Ds Heerden van Niekerk (HvN) is die voorsitter: Diensgroep Toerusting en Navorsing, Sinode van Wes-Kaapland. Ná ’n onderhoud met die skriba van die betrokke groep, wou Kerkbode verder by Van Niekerk weet … Kerkbode (KB): ⁠Wat

Sinode van Wes-Kaapland: Meer konteks oor taakspan wat LGBTQI+ gelowiges wil betrek Lees verder

Nuus

Drukgroep bekommerd: ‘Hoe kan staat dan kerke voorskryf?’

Terwyl die regering probeer om wanpraktyke in godsdiensinstellings hok te slaan, is die reg van elke persoon op vryheid van godsdiens, geloof, gewete, oortuiging en opinie op die spel, meen prof Rassie Malherbe, die waarnemende sameroeper: Suid-Afrikaanse Raad vir die Beskerming en Bevordering van Godsdiensregte en -Vryhede. Kerkbode wou by hom hoor:   Kerkbode (KB):

Drukgroep bekommerd: ‘Hoe kan staat dan kerke voorskryf?’ Lees verder

Artikels

‘Kerk het ’n roeping tot liefde en geregtigheid’ – Taakspan vir LGBTQI+

’n Nuutgestigte taakspan binne die Sinode van Wes-Kaapland wil “verwelkomende ruimtes vir LGBTQI+ lidmate, predikante en kerkraadslede skep … waarin geloof en identiteit nie teenoor mekaar geplaas word nie, maar in gesprek kan tree.” Ds Zandré Marais (ZM) is die skriba van hierdie taakspan. Kerkbode wou by hom hoor …   Kerkbode (KB): Gee lesers asseblief

‘Kerk het ’n roeping tot liefde en geregtigheid’ – Taakspan vir LGBTQI+ Lees verder

Nuus

Nuwe ring wil ‘teenvoeter’ binne NG Kerk skep

In ’n eerste vir die NG Kerk het drie gemeentes die opsie uitgeoefen om ’n liggaam te stig waar lidmate teologies eerder as geografies verenig binne ’n kerkverband wat dié Vrystaatse gemeentes glo te liberaal is.   “Die aard en karakter (van die nuwe groepering) is ’n behoudende teologie,” luidens ’n skrywe deur leiers in

Nuwe ring wil ‘teenvoeter’ binne NG Kerk skep Lees verder

Nuus

Slypskool vir Skrywers 2025 | Kom skryf saam!

Vinnige feite oor dié jaarlikse leergeleentheid wat aangebied word deur Taakspan Navorsing in samewerking met Kerkbode: Vanjaar se tema: Diensleraars se invloed in die NG Kerk Datum: 2-4 September 2025 Vanjaar is ons weer in Gauteng: eMseni Christian Centre, Benoni Koste per persoon: R3 600 per persoon (verblyf en etes ingesluit), eie vervoer Let wel:

Slypskool vir Skrywers 2025 | Kom skryf saam! Lees verder

Artikels
Selfondersoek oor ras en mag in die NG Kerk: "Dit begin eerstens deur bewus te word van ons witheid, die bevoorregting wat dit bring en die bepalende invloed wat dit elke dag steeds in ons lewe het. Tog is bewuswording alleen nie genoeg nie. Ons moet dit erken ook en dit konfronteer, eerder as om met kleinserigheid te reageer, dit te verdedig of in enklawes te wil terugtrek. Deur dit nie te konfronteer en nie daaroor te praat nie, bevestig ons net die status quo," skryf dié navorser in die onderhoud hieronder.

Is NG Kerk ondanks die insigte van missionale teologie steeds besig om wit belange te beskerm?

“Ná 1994 het ons ons aandeel aan apartheid erken, en individue het verskoning gevra, maar daar is nooit ordentlike nabetragting gedoen en gevra – hoe maak ons dinge reg nie,” meen dr Johannes Mouton (JM), ’n leraar by NG Kerk Table View in die Wes-Kaap. “Daar is nooit gevra – wat moet ons dalk prysgee

Is NG Kerk ondanks die insigte van missionale teologie steeds besig om wit belange te beskerm? Lees verder

Artikels
Drie gemeentes het in 1950 tegelyk van dié Moedergemeente afgestig, naamlik: Uitenhage­-Oos, Uitenhage-Noord en Uitenhage-De Mist. Nou, 75 jaar later, het die gemeentes saamgespan om fees te vier. Foto's: Le Roux Schoeman.

’n Oos-Kaapse gemeente herdenk die snelle groei van destyds te midde van onsekere tye

Meer as 800 mense van regoor Kariega (Uitenhage) in die Oos-Kaap het op ’n onlangse Sondagoggend by Moedergemeente se banke ingeskuif, ’n saamgestelde koor het met “Soli Deo Gloria” die dak gelig en ’n orkes het, teen die agtergrond van orrelpype en die verhoog waarop vyf dominees om die beurt tydens die erediens verskyn het,

’n Oos-Kaapse gemeente herdenk die snelle groei van destyds te midde van onsekere tye Lees verder

Artikels
Beskerm gratis, betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld.

Geniet jy Kerkbode se (gratis) digitale inhoud en aanslag tot kerknuus?

Wil jy meer lig as hitte die wêreld instuur? Jou donasie tot Kerkbode se werksaamhede dra by tot meer konstruktiewe godsdienstige diskoers in die kerk en Suid-Afrika. Wees gerus dat jou bydraes met sorg aangewend word tot die voortsetting van betroubare kerknuus. Word vandag ’n vriend van Kerkbode en maak ‘n donasie. KLIEK HIER.  Ons

Geniet jy Kerkbode se (gratis) digitale inhoud en aanslag tot kerknuus? Lees verder

Artikels
"Geseënd is die vredemakers; geseënd is dié wat honger en dors na geregtigheid – dít is wat die NG Kerk moet sê," aldus ds Jan Lubbe, voorsitter van die NG Kerk se Algemene Sinode.

‘Ons moet ’n ánder boodskap dra’ | 10 Vrae aan Jan Lubbe

Wat kan ons konkreet doen om lyding te verlig? Dít is die vraag, sê Jan Lubbe in dié onderhoud met Kerkbode.    Kerkbode (KB): Beskryf hoe jy te werk gaan wanneer jy gekonfronteer word met ’n teologiese of etiese vraagstuk waarvoor daar nie ’n duidelike, reguit antwoord is nie. Wat is jou proses van deurwerk?

‘Ons moet ’n ánder boodskap dra’ | 10 Vrae aan Jan Lubbe Lees verder

Artikels
’n Vriendin met Comrades-ervaring het jare gelede die dik leerplan van Comrades se voorbereidingswerk en wysheid vir my soos volg opgesom: Jy moet kan begin (nie siek of beseer wees nie), kan klaarmaak (fiks genoeg wees) en jy moet weet hoekom jy dit doen (die gevierde Why?). Soos Shosholoza opdreun in Pietermaritzburg se donker strate en die singende falanks fikses see toe mik – rigting Durban – evalueer ek vir die soveelste keer dié drietal.

Persoonlike geskiedenis | Gedagtes by die hardloop van ’n eerste Comrades: Berg, klip, tafel …

Twaalf ton piesangs en meer as 2 miljoen watersakkies voer hulle glo vir die sowat 20 974 deelnemers. “Hardlopers” sou ’n oordrywing wees oor die meeste van ons ook ruim stap wanneer naambordjies soos Cowies Hill, Fields Hill, Botha’s Hill, Inchanga, en Polly Shortts langs die roete opdoem. Daar is wel dié onder ons wie

Persoonlike geskiedenis | Gedagtes by die hardloop van ’n eerste Comrades: Berg, klip, tafel … Lees verder

Artikels
Scroll to Top