Wat word met ’n gespreksmatige benadering tot onderskeiding bedoel?
Hierdie dokument verduidelik die benadering wat die Taakspan vir Leer- en Aktuele Sake (ATLAS) volg in die uitvoering van opdragte. Dit sluit aan by die Algemene Sinode se beleid oor Skrifverstaan, soos verwoord in die besluite van 2011, 2004, 2002, 1990 en 1986. Die dokument is ‘n opsomming van werk wat deur verteenwoordigers van die […]
Wat word met ’n gespreksmatige benadering tot onderskeiding bedoel? Lees verder
Artikels





















