Jaco Strydom gesels met drie dominees op besoek aan Kenia
“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokkenheid in Afrika,” sê ds Hannes Theron, die programkoördineerder van NetACT. “Ek is eintlik ’n gerehabiliteerde pensionaris,” lag hy en vertel dat hy nooit gedink het hy gaan […]
Jaco Strydom gesels met drie dominees op besoek aan Kenia Lees verder
Artikels



















