Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

PODSENDING: Kerkwees Vandag | ’n Gestuurde Avontuur + Prentjies uit Namibië (Episodes 1 en 2 met Nico en Tom)

Twee lekkerluister episodes van die Kerkwees Vandag-podsending, met Nico Simpson en Tom Smith.   ‘n Gestuurde Avontuur | Episode 1 “Die geskenk van die gemeenskap van gelowiges lê in die informele spasies”, vertel Tom want, soos Nico tereg sê, “Mense het die behoefte om die tafel langer te maak”. Dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van […]

PODSENDING: Kerkwees Vandag | ’n Gestuurde Avontuur + Prentjies uit Namibië (Episodes 1 en 2 met Nico en Tom) Lees verder

Artikels
Gert Kaesje het nie in God geglo daardie dag toe hy en drie San-veldgidse met hulle lywe ’n skerm om ’n wildvreemde Australiese vrou gemaak het teen ’n bosbrand nie. Maar daardie dag en wat daarna gebeur het, het hom oor God laat dink en nou jare later is hy ’n ouderling in een van die NG Kerk in  Namibië se vier NG gemeentes onder die San-mense in die noordooste van Namibië. Foto's: Helene Meissenheimer

NG Kerk in Namibië se San-bediening: ‘Ons leer om saam te stap’

Namibië is ’n land van groot afstande waar Afrika naby aan jou vel voel. Dit is ook ’n land van groot kontraste. So word Kerkbode se storietoer in Mei ’n geleentheid om te sien en hoor hoe lyk kerkwees te midde van enorme verskille in opvoeding, inkomste en leefstyl. Hy het nie in God geglo

NG Kerk in Namibië se San-bediening: ‘Ons leer om saam te stap’ Lees verder

Artikels
Die opgedateerde ampsbeskouing binne die NG Kerk beteken dat lidmate wat “geroep word tot die bediening” meer opsies het as tradisionele predikantopleiding. En dié "pioniers" in Namibië het al beleef hoe dit kerkwees kan verander.

Namibië: ’n Besoek aan dié ‘pioniers’ van teologiese opleiding

N!aici Komtsa dra bril en is geklee in kleurvolle Crocs, kniebroek, langmou blokkieshemp bo-oor ’n T-hemp. Ons gesprek vind plaas op lae stoele iewers – as jy nou goed uit-Zoom – tussen Etosha en Botswana. Langs ’n as-vuurtjie en teenaan ’n groentetuin kompleet met koejawelboom en radyse. “Hierdie kool(koppe) haal ek nou uit en sit

Namibië: ’n Besoek aan dié ‘pioniers’ van teologiese opleiding Lees verder

Artikels
Jan Venter en Paolo Bertuzzi, saam met ’n paar van die Clarens Eagles. Die onderskrif op FB sê “Very proud of our 2023 Matric boys! Pass, Diploma, Bachelors & 5 Distinctions in the mix. Well done gents!” Foto's: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Jan Venter | Die dominee en die rugbyspan op Clarens

Clarens is nie net ’n mooi plek nie, daar gebeur ook mooi dinge! Soos die storie van die Clarens Eagles. Jan Venter, die dominee op die dorp, sê hy glo vandag dit is die Here wat die klompie jongmanne ’n paar jaar gelede oor sy pad gebring het. Dit het gebeur kort na hy by

Jaco Strydom gesels met Jan Venter | Die dominee en die rugbyspan op Clarens Lees verder

Artikels luister

PODSENDING | Kerkbode op 175: ’n Unieke blik op als van Runderpes, maanlanding, eerste demokratiese verkiesing en teologiese meningsvorming

Wat lesers in die NG Kerk van vandag as Kerkbode ken, is 175 jaar gelede gestig deur ’n energieke man wat op Stellenbosch gebore is in ’n tydperk toe daardie dorp nog net 13 strate gehad het. Dit was uiteraard ’n ander wêreld met ’n geheel ander kennislandskap – vars nuus was skaars én kosbaar.

PODSENDING | Kerkbode op 175: ’n Unieke blik op als van Runderpes, maanlanding, eerste demokratiese verkiesing en teologiese meningsvorming Lees verder

Artikels
Hennie van Deventer se herinneringe het koers gekry toe die NG Moedergemeente Potchefstroom onlangs sy 180 ste verjaardag gevier het. "Dit is die gemeente waar ek op 27 April 1957, drie maande ná my sestiende verjaardag, belydenis van geloof afgelê het by die befaamde ds Beyers Naudé," skryf die voormalige koerantredakteur. Foto's: Verskaf

180ste verjaardag van die Moedergemeente Potchefstroom: Hennie van Deventer onthou die togas, tossels, nagmaalnaweke, belydenis en Oom Bey

Hy het in 1957 by die NG Moedergemeente Potchefstroom belydenis van geloof afgelê, vertel Hennie van Deventer. Hy kyk nostalgies, maar darem nie net ongekwalifiseerd nostalgies nie, terug na preekstyle en kanseltaal.   ’n Uur voor die erediens kondig die eerste gelui van die kerkklok in die toring met die hoenderhaan (weerhaan) op sy punt

180ste verjaardag van die Moedergemeente Potchefstroom: Hennie van Deventer onthou die togas, tossels, nagmaalnaweke, belydenis en Oom Bey Lees verder

Artikels

Teologiese navorsing | Bedieningsbehoefte by studentegemeentes: ‘Studente dink anders oor die kerk’

Studentelewe het drasties verander oor die afgelope paar jaar. Is gereformeerde studentegemeentes nog relevant? Doret Niemandt vind meer uit oor nuwe navorsing rondom drie bedieningsbehoeftes by Afrikaanssprekende universiteitstudente.   Die meeste van ons kyk met heimwee terug na ons studentedae. Daardie tyd van jou lewe toe jy gevoel het die wêreld lê aan jou voete

Teologiese navorsing | Bedieningsbehoefte by studentegemeentes: ‘Studente dink anders oor die kerk’ Lees verder

Artikels
‘Jy kan bid maar jy kan nie net dit doen nie, jy moet aanspreek … ek is verby daai ‘dis nie my kind nie’’, sê Cathy Ross van Paarl-Oos oor haar besluit om by hulle gebied se bendekinders betrokke te raak. Foto’s: DJ Muller

Paarl se omkeerstorie van bendegebied wys sosiale innovasie

  “Die Gees van die Here het vir my gesê ‘jy moet uitgaan met jou sweep’.” Cathy Ross maak haar oë toe wanneer sy vertel oor daardie oggend in 2016 toe sy met haar sweep op haar wit plastiekstoel gaan sit het tussen klipgooiende bendelede en geweier het om op te staan. Vir twee ure. 

Paarl se omkeerstorie van bendegebied wys sosiale innovasie Lees verder

Artikels

Elders gesien | Liturgiese grondlyne vir erediens met voorbidding vir algemene verkiesing (Sleutelteks: Psalm 46:11)

“Ons wil gemeentes … uitnooi om in jul eredienste eerskomende Sondag 5 Mei 2024, geleentheid vir gebed te gee met die oog op die Algemene Verkiesing van 2024,” skryf ds Jan Lubbe namens die moderamen van NG Kerk Vrystaat. “Hierby aangeheg is voorstelle vir so ‘n erediens, met toeligting oor ‘n gepaste teks – Psalm

Elders gesien | Liturgiese grondlyne vir erediens met voorbidding vir algemene verkiesing (Sleutelteks: Psalm 46:11) Lees verder

Artikels

Kollig-podsending 11: ’n Verhaal van omkeer uit die Paarl

Aletia Grundling vertel die verhaal van hoe sy en vroue soos Cathy Ross en Jenny Arendse met liefde en omgee vir bendekinders ’n drama- en skryfskool kon begin. Sy is die hoof van Monte Christo Miqlat of MCM, ’n nieregeringsorganisasie (NRO) wat deur hulle veeldoelige sentrum al vir jare ’n veilige tuiste bied vir voorskoolse

Kollig-podsending 11: ’n Verhaal van omkeer uit die Paarl Lees verder

Artikels
Soms maak hulle foute, vertel ds Christo Nel van die NG Gemeente Riebeeckstad in die Vrystaatse Goudveld. Maar, hulle kry ook iets reg. Want mense van buite die kerk “sien raak” en wil ondersteuning bied. Foto's: Verskaf

Kerk wat werk-reeks | ‘Missionaal wees’ is deel van hulle DNS, vertel gemeente in die Vrystaat

Sommige lidmate stap met teer en ’n stamper of twee om slaggate in die pad reg te maak. Ander saamstappers tel weer vullis op en bid vir elke huis soos hulle verbystap. Vir die NG Gemeente Riebeeckstad is “missionaal wees” deel van hulle DNS, hoor Kerkbode in dié aflewering van die Kerk wat werk-reeks. Heléne

Kerk wat werk-reeks | ‘Missionaal wees’ is deel van hulle DNS, vertel gemeente in die Vrystaat Lees verder

Artikels

Geslagsgeweld: Kerk moet oortuigings uitdaag wat skadelike gedrag bevorder

Die kerk in Suid-Afrika, en die NG Kerk self is deel van ’n globale beweging wat geslagsgeweld met profetiese uitsprake probeer teenwerk, berig Fanie Henys.    ’n Stortvloed van verbale en liggaamlike geweld deur ’n pastorale manlike familielid by haar huis in Mamelodi en aanranding deur ’n manlike leerder by die Rethabile Hoërskool, het Lorraine

Geslagsgeweld: Kerk moet oortuigings uitdaag wat skadelike gedrag bevorder Lees verder

Artikels
Sharaine Steenberg is betrokke by ’n multi-denominasionele kerk, die ACK (Afrikaanse Christen Kerk in Nieu-Seeland) in Tauranga. Foto's: Verskaf

Podsending: Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg oor die lewe in Nieu-Seeland

“As dit maklik is, doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg. Ek vra haar oor hulle besluit destyds om Nieu-Seeland toe te trek. “Ná agt jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir ’n toekoms vir ons kinders, en sodat ek naby my ma kan wees

Podsending: Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg oor die lewe in Nieu-Seeland Lees verder

Artikels

Cas Wepener | Gedagtes oor die aard van dominee-wees: Tussen hemel en aarde, tussen die Groot Misterieuse Iets en ’n ontluisterde wêreld

In Elizabeth Strout se roman Abide with me kuier Tyler, ’n Gereformeerde dominee, by sy eertydse Homiletiek-dosent, George. In die verloop van die gesprek sê Tyler oor sy werk as predikant: “It’s a very hard job, George. Good Lord, it is a hard job.” Hierop antwoord George droogweg: “Why do you think I teach?” Eens

Cas Wepener | Gedagtes oor die aard van dominee-wees: Tussen hemel en aarde, tussen die Groot Misterieuse Iets en ’n ontluisterde wêreld Lees verder

Artikels

Kollig-podsending: #imagine se jeugkampe en Pelgrimstog van Hoop se nuwe staproete

Dié jeugkampe gee hoop Tien jaar. Dit is hoe lank die #imagine-jeugkampbeweging sowel as die Pelgrimstog van Hoop aan die gang is – twee tipe buitelugervarings wat vanuit die kerk ontstaan het om nuwe bedieningsruimtes te skep. Meer as 2 000 tieners uit sowat 212 dorpe van regoor die land en selfs uit Namibië, het

Kollig-podsending: #imagine se jeugkampe en Pelgrimstog van Hoop se nuwe staproete Lees verder

Artikels
Die Pelgrimstog van Hoop is ’n netwerk van roetes wat ’n onlangse groep pelgrims gevind het jou tot ’n antwoord of twee kan lei.
Die Pelgrimstog van Hoop is vanjaar tien jaar oud, want in Oktober 2014 het dr Frederick Marais en ’n paar kollegas die eerste roete gebaan van Robertson tot Kaap Agulhas, vertel die joernalis Erns Grundling (regs bo) aan Kerkbode tydens 'n onlangse saamstap. Grundling voeg by: “Ek dink nie die roete moet gesien word as net ’n predikantewandeling of selfs net ’n Christenwandeling nie. Want dit is oop vir almal wat ’n behoefte het aan stap wat wil konnnekteer met hulleself, die natuur en die omliggende gemeenskap. So, in Hennie Aucamp se woorde is die Pelgrimstog van Hoop “slegs vir almal.” Foto's: Le Roux Schoeman

Nuwe staproete is ‘slegs vir almal’ | Pelgrimstog van Hoop se nuwe ‘been’ van Mosselbaai tot Kaap Agulhas

Oor sand en rots. Deur gasvrye huis en haard … ’n Dekade ná die eerste stappers in die pad geval het, is die Pelgrimstog van Hoop ’n netwerk van roetes wat ’n onlangse groep pelgrims gevind het jou tot ’n antwoord of twee kan lei. Of ten minste tot by nuwe vrae. Le Roux Schoeman

Nuwe staproete is ‘slegs vir almal’ | Pelgrimstog van Hoop se nuwe ‘been’ van Mosselbaai tot Kaap Agulhas Lees verder

Artikels
Die Kaapse teoloog John de Gruchy is op 85 van mening dat sy hele bediening en loopbaan net ’n voorbereiding was vir sy lewe op die Volmoedsentrum. Foto: Verskaf

‘Skep Christen-gemeenskappe in krisistye! Dit is die les wat ons in die geskiedenis leer’ | Profiel van John de Gruchy (85)

Die bekende teoloog en skrywer John de Gruchy het op sy 85ste verjaardag op 18 Maart gesels met Deon Kitching en Rian Venter by die Volmoedsentrum in die Hemel-en-Aardevallei (naby Hermanus). Hulle vertel meer oor hierdie ontmoeting. Skoonheid. Om voor John de Gruchy se huis by die Volmoedsentrum te staan en oor die aangrypende Hemel-en-Aardevallei

‘Skep Christen-gemeenskappe in krisistye! Dit is die les wat ons in die geskiedenis leer’ | Profiel van John de Gruchy (85) Lees verder

Artikels
Kyk | Pelgrim vertel oor kronkelpad tot op die kansel ná 30 jaar in die landboubedryf en Pelgrimstog van Hoop se nuwe roete.

Kyk | Pelgrim vertel oor kronkelpad tot op die kansel ná 30 jaar in die landboubedryf

See, sand, stilte … en natuurlik baie stap: Drie dominees asook die joernalis Erns Grundling en ‘n saamstapper van Kerkbode, Le Roux Schoeman (foto’s), het verlede week net so oor die 100 km afgelê via ‘n verkenningstog van ‘n deel van jongste been van die Pelgrimstog van Hoop se netwerk van roetes. Van Mosselbaai tot

Kyk | Pelgrim vertel oor kronkelpad tot op die kansel ná 30 jaar in die landboubedryf Lees verder

Artikels
Dit was vir hom een van die moeilikste besluite om te besef hy sal vir Buddy, sy Jack Russell tot siens moet sê, vertel emeritus-prof. Pieter Carstens van Pretoria wat ’n paar jaar terug weens terminale kanker beplan het om sy lewe met bystanddood te neem. Foto: Verskaf

Bystanddood: Prof vertel oor omkeerpad met terminale kanker

Emeritus-prof Pieter Carstens van Pretoria wou in Februarie 2019 weens ’n terminale kankerdiagnose sy lewe waardig afeindig. Sy plan was om dit te doen met bystanddood by die Dignitas-kliniek in Switserland soos wat Carol de Swardt van George (ook gediagnoseer met aggressiewe velkanker) vroeër vanjaar gedoen het. Toe gebeur in sy woorde “net ’n wonderwerk”.

Bystanddood: Prof vertel oor omkeerpad met terminale kanker Lees verder

Artikels

Kerkbode Kollig Episode 6 Getuienis: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’

In hierdie podsending deur Kerkbode Kollig vertel paramedikus Gerco van Deventer hoe sy geloof hom gehelp het om moed te hou terwyl hy vir ses jaar deur Moslemekstremiste aangehou is in Noord-Afrika. Eers in ’n kamer iewers in Libië, toe in ’n tent tussen die sandduine van die Sahara en daarna vir sowat vyf jaar

Kerkbode Kollig Episode 6 Getuienis: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’ Lees verder

Artikels
Oorweeg dit om hierdie Paasfees ’n Paasverhaal-skattejag te hou waarin daar nie net na eiers gesoek word nie, maar na verskillende objekte wat herinner aan die Paasverhaal stel Fay van Eeden voor. Foto’s: Verskaf

Wenke vir ’n meer intensionele en planeetvriendelike Paasfees

Paasfees is die hoogtepunt van die kerklike jaar wanneer gelowiges Jesus se kruisiging oordink en sy opstanding uit die dood vier, skryf Fay van Eeden. Terwyl Paasfees ’n tyd is waarin gelowiges die lewe vier, plaas die wyse waarop ons dit vier ons planeet onder baie druk. In 2006 het Independent Online al berig dat

Wenke vir ’n meer intensionele en planeetvriendelike Paasfees Lees verder

Artikels

Sorg vir die aarde: Herwinning is soveel meer as bewaring van primêre hulpbronne

Ons moet eenvoudig aan herwonne materiaal as ’n noodsaaklike hulpbron begin dink, berig Fay van Eeden en deel wenke met die oog op sowel Internasionale Herwinningsdag (18 Maart) as Internasionale Waterdag (22 Maart).   Wanneer ons aan die aarde se natuurlike hulpbronne dink, dink ons aan ses – water, lug, olie, aardgas, steenkool en minerale.

Sorg vir die aarde: Herwinning is soveel meer as bewaring van primêre hulpbronne Lees verder

Artikels
Scroll to Top