Isabel Ballot gesels met sendingpionier dr Gawie Jordaan (90)
“Ek het in die skadu van die kerk grootgeword.” Só sê die glimlaggende man wat vanaf sy bekering, op 17 Oktober 1957, deur stormagtige tye op die sendingveld en ook hier in sy post-aftrede rotsvas op die Here vertrou. “Oom Gawie” is op 21 November 1934 gebore. Hy is ’n Kalaharikind wat sy laerskooldae in […]
Isabel Ballot gesels met sendingpionier dr Gawie Jordaan (90) Lees verder
Artikels





















