Fotoreis: Die lewe, rondom kerke
Om te verduidelik hoe die storie van die Bybel God se gesag uitoefen, gebruik die teoloog NT Wright ’n metafoor – die ontdekking van ’n onbekende toneelstuk uit die pen van William Shakespeare. Die vyfde bedryf van die stuk is onvoltooid en die stuk kan dus slegs opgevoer word indien toneelspelers in lyn met die […]
Fotoreis: Die lewe, rondom kerke Lees verder
Artikels





















