Christelike gasvryheid is waaghalsig
“A home for us all – the future of Christianity and our youth in Africa.” Dit was die tema van die Winterskool wat die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Teologie saam met die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke teologie en Ekklesia van 31 Mei tot 2 Junie aangebied het. Lees ook Waar is die kerk in sosiale kwessies? […]
Christelike gasvryheid is waaghalsig Lees verder
Nuus









