Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG GEMEENTE BLOEMFONTEIN-NOORD KLIPKERK

VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS Sluitingsdatum van aansoeke: 31 Januarie 2022 Die gemeente nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir hierdie voltydse leraarspos. Profiel van gemeente en gevolglike vereistes waaraan leraar moet voldoen: Die nuwe leraar sal vir ’n maand saam met ons huidige leraar werk (wat aftree). Daarna sal die leraar […]

NG GEMEENTE BLOEMFONTEIN-NOORD KLIPKERK Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG PATERSON

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR SLUITINGSDATUM: 11 Februarie 2021* Paterson is ’n landelike gemeente in die Oos-Kaap wat strek van Kinkelbos in die suide tot by Olifantkoppas in die noorde, en sluit ook die dorpe, Paterson en Alicedale, en hul aangrensende landelike gebiede in. Die sentrum van die gemeente is Paterson, ’n dorp sowat 80 km vanaf

NG PATERSON Lees verder

Afgehandelde vakatures

LIVING WATER NPO

 VAKATURE: JEUGWERKER Sluitingsdatum: 23 Desember 2021 Die lede van Living Water NPO wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Gemeenteprofiel: Werk in ’n afsetgebied met ongeveer 100 kinders. Karakterprofiel: Iemand wat inisiatief kan neem. Buite die boks kan dink. Handvaardighede kan oordra. In ’n span en onafhanklik kan werk. Aktiewe en lewendige verhouding met

LIVING WATER NPO Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG ST HELENA WELKOM

VAKATURE: VASTETERMYNPOS Sluitingsdatum: 12 Januarie 2022 Die kerkraad van NG St Helena Welkom wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Gemeenteprofiel: Welkom is ’n plattelandse stad in die Vrystaat met ’n landelike inslag. Grotendeels bestaan die gemeenskap uit ouer lidmate sowel as ekonomies aktiewe lidmate gerugsteun deur landbou-aktiwiteite. Die gemeente bestaan uit ongeveer

NG ST HELENA WELKOM Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Eendekuil

VAKATURE: DEELTYDSE VASTETERMYNPOS (DRIE JAAR) Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Januarie 2022 Gemeenteprofiel:  Eendekuil is ’n klein plattelandse dorp geleë ±75 km vanaf die Weskus, met Piketberg (±32 km), Porterville (±40 km) en Citrusdal (±22 km) as buurdorpe. Die gemeente is deel van die Ring van Piketberg en is in een dorp- en vyf plaaswyke gestruktureer.

NG Gemeente Eendekuil Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE MOOTVALLEI

Vakature: Leraar 50% pos Sluitingsdatum: 30 Januarie 2022 Die gemeente is geleë in Parktown Estate, Pretoria en is 10 jaar oud.   LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die gelegitimeerde leraar is iemand met ’n lewende, persoonlike verhouding met God Drie-enig en leef dit ook uit; Het

NG GEMEENTE MOOTVALLEI Lees verder

Afgehandelde vakatures

Word deel van KSM as tienerleraar

Die Tienerleraar sal volwasse vrywilligers en tieners ontwikkel en inspireer om as volgelinge van Jesus, leiers in die gemeente en gemeenskap te wees en sal ook verantwoordelik wees vir die weeklikse Tienerdienste. Die Tienerleraar sal iemand wees wat saam met die personeel en vrywilligers die Woord op relevante maniere leer en verhoudings bou met tieners

Word deel van KSM as tienerleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PORT ELIZABETH-NOORD

VAKATURE VIR PREDIKANTSPOS (ONBEPAALDE TERMYN) SLUITINGSDATUM: Vrydag, 21 Januarie 2022 om 16:00 In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n opwindende pos. PROFIEL: Die gemeente bestaan uit 285 belydende lidmate, dooplidmate en jeug uit die omgewing wat ons bedien. Ons leuse is “Omdat

NG GEMEENTE PORT ELIZABETH-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK DURBANVILLE-BERGSIG

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 31 Desember 2021 Die gemeente Durbanville-Bergsig nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n voltydse medeleraarspos. Gemeenteprofiel: Durbanville-Bergsig is in Durbanville (Wes-Kaap) geleë en bedien ongeveer 5 000 belydende en dooplidmate. ’n Groot persentasie van ons gemeente bestaan uit gesinne met kinders, maar alle ouderdomme word

NG KERK DURBANVILLE-BERGSIG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE BUFFELJAGSRIVIER

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum: 20 Januarie 2022 Buffeljagsrivier is ’n landelike gemeente, geleë net buite Swellendam. Die gemeente is 64 jaar oud en het ongeveer 250 lidmate. Die hoof-ekonomiese aktiwiteit in die bedieningsarea is boerdery en dit sluit dus verskeie plaasbesoekpunte sowel as lidmate in die nabye woongebiede in. Ons gemeente wil ’n tuiste wees

NG GEMEENTE BUFFELJAGSRIVIER Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK BETHULIE (DOLEREND)

Vakature: Vastetermyn leraarspos (3 Jaar) Sluitingsdatum: 7 JANUARIE 2022 GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Bethulie is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Bloemfontein. ’n Mens draai by die Springfontein-Suid aanwysing van die N1 af en ry in ’n oostelike rigting waar die R715 roete (teerpad) jou neem tot op Bethulie. Die

NG KERK BETHULIE (DOLEREND) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NAMAKWALANDSE KUSGEMEENTES

Vakature: Predikant (tweejaartermynpos) Sluitingsdatum: 12 Desember 2021 Die drie kusgemeentes van Namakwaland, Alexanderbaai, Port Nolloth en Grootmist, het ter wille van ’n effektiewe evangeliebediening ’n kombinasie-ooreenkoms met mekaar aangegaan. Hierdie drie gemeentes glo dat hulle gesamentlike missionale bediening ’n groter impak sal hê in hierdie mees Noordwestelike hoek van die land.   Namakwalandse Kusgemeentes Wie

NAMAKWALANDSE KUSGEMEENTES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LANGEBAAN

Vakature: Gemeenteleraar (vastetermynpos) Sluitingsdatum: 10 Desember 2021   Gemeenteprofiel Ons is ’n plattelandse gemeente geleë in die pragtige Weskusdorp Langebaan. Die gemeenskap het die afgelope paar jaar uitgebrei en ontwikkel van ʼn tradisionele vakansiedorp tot ʼn dorp waar inwoners hulself op ʼn meer permanente basis kom vestig. Die gemeente bestaan uit ongeveer 1 600 belydende

NG GEMEENTE LANGEBAAN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE GRIEKWASTAD

Vakature: Leraar (termynpos vir twee jaar) Sluitingsdatum: 10 Januarie 2022 Gemeenteprofiel Griekwastad is ’n plattelandse dorp in die Noord-Kaap sowat 150 km wes van Kimberley. Die gemeente het 180 belydende en 30 dooplidmate, met heelwat bejaardes. Daar is twee dorpswyke, een tehuis vir bejaardes en sewe plaaswyke. Die boerderygemeenskap vorm ’n sterk deel van die

NG GEMEENTE GRIEKWASTAD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE REIVILO

  Vakature : Leraar (termynpos vir twee jaar) Sluitingsdatum: 31 Januarie 2022 Gemeenteprofiel Reivilo is ’n plattelandse gemeente wat tot die Sinode van Noord-Kaapland behoort. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit ’n boerderygemeenskap met die meerderheid lidmate (±56,8%) op plase. Daar is tans 141 lidmate (119 lidmate en 22 dooplidmate). Leraarsprofiel Soos omskryf in Artikel 9

NG GEMEENTE REIVILO Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE WARDEN

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 30 Desember 2021   Gemeenteprofiel Warden is ’n plattelandse gemeente geleë in die Noord-Oos Vrystaat en deel van die Ring van Harrismith. Die gemeente het 355 belydende lidmate en 89 dooplidmate. Die karakter van die gemeente is sterk behoudend met Gereformeerde spiritualiteit en stel ’n hoë premie op Skrifgetroue prediking. Die

NG GEMEENTE WARDEN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG UNIVERSITEITSOORD

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: Dinsdag 30 November 2021 Musiekbediening by Universiteitsoord By die NG gemeente Universiteitsoord speel musiek ’n baie belangrike rol in ons aanbidding tot God. Ons wil deur ons mooi musiek ons lidmate begelei om werklik verplaas te word tot in ’n verhouding met God. Ons begeleiding is vry en ons volg ’n spanwerk-

NG UNIVERSITEITSOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Vryheid

Uitnodiging om te tender: Huur of aankoop van kerkgebou en kerksaal Tender-sluitingsdatum: 3 Januarie 2022 Tenders word hiemee uitgenooi vir ’n huurtermyn van minstens 5 jaar OF vir die aankoop van die kerkgebou en kerksaal geleë op die hoek van Heerenstraat en Wesstraat, VRYHEID. Tenders word uitgenooi vir enige van die volgende opsies: 5 jaar-huurtermyn

NG Kerk Vryheid Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Welbekend

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 31 Desember 2021 Gemeente en omgewingsprofiel: Welbekend is ’n plaas-en-plotgemeente geleë naby Bapsfontein min of meer ewe ver vanaf Pretoria, Benoni, Kemptonpark, Delmas en Bronkhorstspruit. Ons is ’n gemeente wat ’n verskil aan ons omgewing en die wêreld wil maak. Ons val onder die Sinode Hoëveld en in die Ring van Benoni.

NG Gemeente Welbekend Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Onrusrivier

Vakature: Medeleraar (Vaste aanstelling) Sluitingsdatum: 12 November 2021 Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Onrusrivier is tans 20 jaar oud en geleë naby Hermanus in die skilderagtige Overberg. Ons het tans ongeveer 2 500 lidmate waarvan meer as die helfte bo die ouderdom van 60 jaar is. Ons is geseënd met gesonde groei en ’n aktiewe jeugbediening

NG Kerk Onrusrivier Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.