‘Bid saam vir SA,’ vra Ramaphosa, NG Kerk
“Die een saak waarvoor gelowiges baie tyd gaan hê in die volgende 21 dae is gebed.” Só het dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, op die vooraand van algehele inperking gesê en ook sy steun gegee vir ’n Nasionale Dag van Gebed. “Daar (was) ’n oproep van president Cyril Ramaphosa om deel […]
‘Bid saam vir SA,’ vra Ramaphosa, NG Kerk Lees verder
Koronavirus Nuus














