Vyf G’s in die tyd van Covid-19
In hierdie tyd van Covid-19 en al die maatreëls wat mense uit mekaar hou, moet ons nuwe maniere vind om ons roeping uit te leef. Christene het nog nooit in tye van nasionale of internasionale rampe gedink dit gee ons ’n vakansie van ons roeping nie. Inteendeel, dit was nog altyd ’n kans vir volgelinge […]
Vyf G’s in die tyd van Covid-19 Lees verder
Gestuur Koronavirus


















