Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Koronavirus

Covid-19 krisis – gevaar of geleentheid?

’n Krisis bring ’n mens by ’n kruispad: Van hier loop die een pad na gevaar en die ander na geleenthede. Die internasionale krisis rondom Covid-19 bring die gevare en geleenthede vir die kerk duidelik na vore en gemeenteleiers moet daarvan kennis neem. Dit het veral te doen met dinge wat gelowiges motiveer en tot […]

Covid-19 krisis – gevaar of geleentheid? Lees verder

Gestuur Koronavirus

Virtueel trou is nie perdekoop nie

Ek wil nie die troukar omgooi nie, maar hoe fasiliteer ons huwelikseremonies in ’n grendelstaat met inperkinge? Verskeie paartjies het in ’n rekordtyd ’n seremonie gereël voor die inperkings geïmplementeer is, terwyl ander bruidspare die fases van inperking om bid. Paartjies en huweliksbevestigers regoor die wêreld het kreatief op hierdie uitdaging gereageer: ’n Huweliksbevestiger in

Virtueel trou is nie perdekoop nie Lees verder

Artikels Koronavirus
Malawi tydens grendeltyd. Foto: Willem-Henri den Hartog

Koronastryd: So maak Malawi met maatreëls

Hoe lyk die Covid-19-situasie in ander Afrika-lande? Ds Willem-Henri den Hartog van die Protestantse Kerk Nederland en streekskoördineerder in Suider-Afrika van die Gereformeerde Zendingsbond (GZB) beantwoord die volgende paar vrae vanuit Malawi. Watter rol speel die kerke tans in Malawi in die Koronastryd? Dit is opvallend dat die Katolieke Kerk in Malawi die voortou geneem het

Koronastryd: So maak Malawi met maatreëls Lees verder

Koronavirus Nuus

Kerke pleit vir werk en klein saamtrekke

Kerkleiers het ’n beroep op die regering gedoen om rampregulasies te verslap. Die pleidooi is dat meer mense weer kan begin werk asook vir die reg om in klein groepe as geloofsgemeenskappe te kan vergader. Die verklaring tree veral in namens diegene in die kleinsake-omgewing en informele sektor, meen die lede van ’n ekumeniese forum

Kerke pleit vir werk en klein saamtrekke Lees verder

Koronavirus Nuus
Gemeentelede verpak elke tweede dag in grendeltyd kos wat in die behoeftige gemeenskap van Brakpan uitgedeel word. Die afgelope drie weke is 2655 mense, waarvan 825 kinders is, van kos voorsien, het die gemeenteleiers laasweek (24 April) by navraag aan Kerkbode vertel. Foto: Verskaf

Kos vir vele: ‘Ons dien ’n God van wonderwerke’ 

“God doen wonderwerke in Brakpan. Ons het reeds meer as R165 000 se kos uitgedeel.” Só beskryf ds Hennie Pienaar van NG Dalpark in Brakpan verlede week aan Kerkbode hoe hulle in die grendeltyd reeds 2 655 mense van kos voorsien het. Daardie nommer het intussen gegroei namate hierdie gemeente – nes vele ander regoor

Kos vir vele: ‘Ons dien ’n God van wonderwerke’  Lees verder

Koronavirus Nuus

Koronavirus: In die voorste linies

Terwyl ’n groot gros Suid-Afrikaners daagliks die binnekant van hulle huis nog beter leer ken, is daar talle mense wat blootgestel voortgaan met hulle werk en hulle deel in die koronastryd doen. ’n Tehuis­bestuurder, ’n supermarkwerknemer en ’n dokter het vir CONETTE LE ROUX ’n kykie gegee in dit waarmee hulle sedert grendeltyd besig is.

Koronavirus: In die voorste linies Lees verder

Aktueel Koronavirus
“Wát ’n uitsig! Die Outeniquaberge in Oudtshoorn se rigting, Heroldsbaai en Glentana se see in Mosselbaai se rigting,” sê Francois oor die uitsig wat hom begroet toe hy uiteindelik bo by die kerktoring kom. Foto's: Francois Mulder

Dominee Quasimodo se kerkklok-avonture

My grendelstaat-avonture in Blancogemeente, George se kerkgronde en kerktoring. Deur FRANCOIS MULDER. En daar word goeie gereformeerde dominees oornag YouTube- en TV-predikers met getroue “followers” en “subscribers” wat geleer het van klik, stream, like en Joetjoep. Jou 20-jarige seun, in plaas van by Universiteit Stellenbosch se Huis Visser, is vasgekeer by sy pa, ma en

Dominee Quasimodo se kerkklok-avonture Lees verder

Aktueel Koronavirus

Vlugtelinge in Namibië trek swaar

Die program om vlugtelinge in by te staan is byna op haar knieë! Gewoonlik verdien hulle deur hulle projekte genoeg geld om die nuwelinge en die wat sukkel te ondersteun en te onderhou. Volgens Freddy Murinde het die inperkingsbevel al hulle projekte tot stilstand gedwing, het die Feldmuis von Schanzen, die NG Kerk in Namibië

Vlugtelinge in Namibië trek swaar Lees verder

Hoopstories Koronavirus
Die fotojoernalis Alet Pretorius vertel oor hierdie treffende grendeltydfoto wat sy in Robert Sobukwestraat in Sunnyside, Pretoria geneem het terwyl sy besig was om die koronavirus se impak op die stad te dokumenteer. “Ek het teruggekyk om te sien of ek ver genoeg voor die konvooi is, toe het ek die kerk en die duiwe gesien en gehoop ek kan betyds uit my motor klim om die foto van die SANW, SAPD en Tshwane-metropolisiediens teen die agtergrond van die bekende ou Bronberg-kerkgebou te neem,” vertel Pretorius.

Gesoek: kerkgeboue!

Wêreldwyd wys die Koronavirus-trajek dat Suid-Afrika nog vir ’n geruime tyd die stryd teen Covid-19 gaan stry. Kerke en gemeentes het reeds op plaaslike vlak ingetree om God se genade in aksie uit te leef, maar watter rol kan die geboue van die NG Kerk se sowat 1 000 gemeentes in die land se reaksie

Gesoek: kerkgeboue! Lees verder

Koronavirus Nuus

Peiling: Data verras oor angsvlakke en behoeftes

’n Peiling wat onlangs op Kerkbode.co.za  gedoen is, toon dat lidmate van die NG Kerk te midde van die Covid-19-krisis kalmte ervaar, maar dat hulle diens wil lewer en met hulle geliefdes wil konnekteer. Die Taakspan Navorsing van die Algemene Sinode het die aanlynmeningspeiling in samewerking met die Kerkbode-span aan die einde van die eerste

Peiling: Data verras oor angsvlakke en behoeftes Lees verder

Koronavirus Op die kerkstoep
Foto: Pexels.com

PEILING: Hoe maak julle met tienerbediening in grendeltyd?

Predikante is hande in die hare oor wat om te doen met tienerbediening in hierdie tyd van afsondering. Sommige predikante neem video’s op of hou aanlyn groepbyeenkomste en ander gemeentes span weer die ouers in om as kategete op te tree. Dit bly egter ’n kopkrapper om effektiewe alternatiewe te vind vir tienerbediening. “Ons het

PEILING: Hoe maak julle met tienerbediening in grendeltyd? Lees verder

Koronavirus Nuus
Foto: Alet Pretorius

KOLSKOOT: Om te dien …

Die fotojoernalis Alet Pretorius dokumenteer die impak van die korona-pandemie in Pretoria. Kerkbode wou by haar weet: KB: Vertel vir ons meer van die toneel hierbo. AP: In die foto versorg ene dr Stonehouse vir Alpheus Manganye deur sy verbande af te haal nadat Alpheus sy afspraak by die hospitaal gemis het as gevolg van

KOLSKOOT: Om te dien … Lees verder

Koronavirus Nuus

Dankofferdaling: ‘Leer reguit praat oor geld’

Geen eredienste beteken geen tradisionele kollekteopname en talle NG gemeentes sien reeds die finansiële effek op hulle boeke wat ’n groot impak kan hê op organisasies wat op hulle beurt deur gemeentes ondersteun word. Ds Gert Victor, predikant by NG gemeente Harrismith sê dat hulle reeds ’n 20% daling in inkomste beleef. “Ons ervaar definitief

Dankofferdaling: ‘Leer reguit praat oor geld’ Lees verder

Koronavirus Nuus
Die Herberg Kinderhuis in Robertson sukkel in die grendeltyd om kos vir die kinders te voorsien en om die gewone uitgawes soos elektrisiteit te dek. Foto verskaf

Covid-19: Kinderhuise voel die knyp

 “Die donasies het opgedroog en dit het ’n rimpeleffek.” Só vertel Petro Uren van die Herberg Kinderhuis op Robertson in die Wes-Kaap. Uren, wat die bemarking van die kinderhuis behartig, het haar na Facebook gewend om vir donasies te vra omdat die kinderhuis in die grendeltyd groot finansiële uitdagings in die gesig staar. Uren verduidelik

Covid-19: Kinderhuise voel die knyp Lees verder

Koronavirus Nuus

Ons sal nuut moet dink en praat oor dié taboe

Die Covid-19-pandemie gaan elke gemeente van die NG Kerk dwing om nuut te dink en te praat oor een van die grootste taboes in die kerk – geld! Dit is mos die een onderwerp waarvan baie predikante en lidmate wegskram. Predikante wil nie daaroor preek nie en lidmate wil dit ook nie hoor nie. Die

Ons sal nuut moet dink en praat oor dié taboe Lees verder

Johan van der Merwe Koronavirus
Duisende maskers word benodig om haweloses en vrywilligers in skuilings tydens inperking te beveilig, luidens 'n verklaring deur MES.

Maskertekort: So kan jy help

Trek jou naaldwerkmasjien nader en help om haweloses en vrywilligers in en om Kaapstad te beskerm. Meer as 5 000 maskers word benodig om haweloses en vrywilligers in skuilings tydens inperking te beveilig, het die middestadbedieningsorganisasie MES Kaapstad laat weet. Luidens ’n verklaring deur MES het die regering sy beleid rondom maskers aangepas, en beveel

Maskertekort: So kan jy help Lees verder

Koronavirus Nuus

Kerkbode: ‘Dankie vir steun, jammer vir ontwrigting’

Getroue lesers Te midde van al die ontwrigting wat die Koronavirus meebring, is ons verhouding met ons intekenaars en adverteerders steeds vir die Kerkbode-span ’n prioriteit. Ons is diep besorgd oor die swaarkry wat vir vele in ons land voorlê. Terselfdertyd is ons bemoedig deur die opvallende groei in ons digitale leserstal hier by www.kerkbode.co.za,

Kerkbode: ‘Dankie vir steun, jammer vir ontwrigting’ Lees verder

Koronavirus Redakteursbrief

Grendeltyd: ‘Laat ons bid vir wysheid’ 

Isolasie kan oor die langtermyn selfs groter skade aan gemeenskappe as die virus self aanrig, skryf dr Gideon van der Watt in ’n dokument wat leiding aan die wyer kerkgemeenskap tydens die Korona-pandemie probeer gee. “Mense benodig God, maar hulle het ook mekaar nodig. In die nabye toekoms sal dominees moet help om verantwoordelike, gebalanseerde

Grendeltyd: ‘Laat ons bid vir wysheid’  Lees verder

Koronavirus Nuus
Hanno Coetzee en gesin
Voor staan Lana, Hanno se vrou. Agter staan vlnr: Sy pa Willie, sy ma Hannatjie en Hanno. Foto verskaf

‘Draai om,’ hoor seun wat oorlede ma wou gaan groet

“Toe die kaptein sê ek moet omdraai, was daar nie regtig stry en baklei in my oor nie. Ek glo die Here het ook ingegryp en my kalm gemaak. Daar het net ’n gevoel van ‘aanvaar’ oor my gekom. Dit was God se wil. Daar was letterlik niemand op die N7 op pad terug Kaap

‘Draai om,’ hoor seun wat oorlede ma wou gaan groet Lees verder

Koronavirus Nuus
Scroll to Top