‘Wees agente van hoop, nie draers van die virus’
Dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, het op 26 Mei klem gelê op die verantwoordelikheid van kerkleiers en lidmate om binne die nuwe bepalings (wat wel klein eredienste tydens Vlak 3 sal toelaat) verantwoordelik op te tree en te help verhoed dat die koronavirus versprei. Lees ook | VIDEO: Ja vir (klein) […]
‘Wees agente van hoop, nie draers van die virus’ Lees verder
Koronavirus Nuus
















