Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

NG Kerk Unitaspark: Deeltydse leraar (Vastetermynpos vir drie jaar)

Vakature: Deeltydse leraar (Vastetermynpos vir drie jaar) In biddende afhanklikheid stel die kerkraad bogenoemde vakature bekend en nooi gekwalifiseerde persone, wat daartoe geroepe voel, uit om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL NG Kerk Unitaspark is ’n warm, gasvrye, hegte, en Skrifgetroue geloofsgemeenskap waar die eer van God en die Woord sentraal staan in verkondiging en bediening. […]

NG Kerk Unitaspark: Deeltydse leraar (Vastetermynpos vir drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Dit is dít waaroor die NG Kerk nou moet getuig en die wêreld moet waarsku: ons het wit nasionalisme in die naam van God probeer, en dit het nie gewerk nie. Dit was (en is) ’n fout en sonde omdat dit lynreg indruis teen die nuwe mensheid in en deur Jesus, skryf ds Rudi Swanepoel (middel bo) hieronder. Foto: Argief

NG Kerk moet aanhou getuig: ‘Ons het wit nasionalisme in die naam van God probeer, en dit het nie gewerk nie’

Kan die Belydenis van Belhar ons tot ons sinne help bring in hierdie tyd waar Amerika konflik in die Midde-Ooste aanvuur? vra Rudi Swanepoel met die belydenisskrif se 40-jaar mylpaal.   Dit is vanjaar 40 jaar sedert die Belydenis van Belhar deur die destydse NG Sendingkerk aanvaar is as deel van hulle belydenisgrondslag. Dit is

NG Kerk moet aanhou getuig: ‘Ons het wit nasionalisme in die naam van God probeer, en dit het nie gewerk nie’ Lees verder

Rubrieke

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Tegnologie moet die mens help, nie anders om nie

Tussenin my Facebook-nuusvoer verskyn daar skielik advertensies vir nuwe Bybelmateriaal. ’n Sekere “ds Joubert” vertel ’n hartroerende verhaal oor hoe kinders in die kerk nie werklik die Bybel ken nie en ook nie sinvolle antwoorde oor hulle geloof kan gee nie. Die antwoord lê in ’n produk wat jou kind sal help om op ’n

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Tegnologie moet die mens help, nie anders om nie Lees verder

Tussenin

Tant Koba verjaar: Oudste predikantsweduwee word 109

Op 22 April 2026 het tant Koba Schabort haar 109de verjaarsdag gevier in die siekeboeg te Westerbloem in Bloemfontein. Dit is ’n gewilde versorgingsoord van die NG Kerk in die Vrystaat. Tant Koba is tans die oudste predikantsweduwee in die NG Kerk. Sy is die weduwee van ds Louis Lehmkuhl, wat 22 jaar lank leraar

Tant Koba verjaar: Oudste predikantsweduwee word 109 Lees verder

Nuus
“Psalms is die eerlikste lirieke wat ooit geskryf is, woedend, hartseer, hoopvol, alles in die teenwoordigheid van die Here, en dit is heeltyd. Die naam ‘Zoid Psalms’ gaan oor eerlikheid, vertel Karin Zoid aan Annabelle Lombard. Foto's: Verskaf

Karen Zoid aan gemeentes: Dankie dat julle julle deure oopmaak, nie net vir die heiliges nie, maar vir die soekendes

“My pa het my geleer dat jy nie geloof verduidelik nie, jy leef dit.” Karin Zoid gesels met Annabelle Lombard oor kerkorrels en broosheid in haar nuwe opvoering wat sy beskryf as “nie ’n gospelkonsert nie”. Zoid sê: “Dit gaan oor ’n kunstenaar wat haar storie vertel in ’n ruimte wat daarvoor gemaak is. My

Karen Zoid aan gemeentes: Dankie dat julle julle deure oopmaak, nie net vir die heiliges nie, maar vir die soekendes Lees verder

Artikels

NG Bryanston: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar)

Vakature: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar) Sluitingsdatum: 08 Mei 2026. Dienstermyn:  Twee jaar, met die oog op ’n moontlike permanente pos, afhangend van die finansiële volhoubaarheid daarvan vir die gemeente soos evalueer aan die einde van die termyn. Gemeenteprofiel: NG Bryanston is ’n dinamiese, voorstedelike gemeente in Johannesburg met: ’n Groeiende kern van jong werkende

NG Bryanston: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar) Lees verder

Vakatures

Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds: Tom Smith wen groot en twee nuwe toekennings sien die lig

Die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds maak graag die wenners van die 2026-pryse en -toekennings bekend. Die oorhandigingsfunksie van die pryse en toekennings vind op 29 Mei 2026 in die Kunstekaap-teater in Kaapstad plaas.   ANDREW MURRAY-PRYS VIR CHRISTELIKE PUBLIKASIES IN AFRIKAANS Tom Smith se boek, Vind God in die gewone (2024, uitgegee deur Lux Verbi), is

Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds: Tom Smith wen groot en twee nuwe toekennings sien die lig Lees verder

Verklarings

Pelgrimstog van Hoop: Ds Nico Swart word eerste pelgrim wat van Jeffreysbaai tot Agulhas stap (800 km)

Ds Nico Swart van Skuilkrans NG Gemeente in Pretoria het op 30 April die eerste pelgrim geword wat van Jeffreysbaai tot Agulhas (min of meer 800 km) gestap het. Swart het vanaf 30 Maart gestap, deur Baviaanskloof tot by Uniondale en toe tot by Mosselbaai en uiteindelik tot by Agulhas. Hy het deurgaans foto’s en

Pelgrimstog van Hoop: Ds Nico Swart word eerste pelgrim wat van Jeffreysbaai tot Agulhas stap (800 km) Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 30 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds SH (Stephan) Swart van Bethlehem-Efrata na Calvinia; ds B (Riekie) Wilken van Dealesville na Rustenburg. AANVAAR Ds M (Monozel) Els van Drie Riviere na Uitenhage-De Mist. WES-KAAPLAND BEROEP Die NG Gemeente Calvinia het vir ds Stephan Swart van die NG

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026) Lees verder

Amptelik
’n Gemene deler tussen die Midde-Ooste en Suid-Afrika is “moeilike gesprekke”, soos dié rondom apartheid en die eenheidsgeprekke wat steeds tussen die NGK en VGK plaasvind. Só sê eerw dr Mae Elise Cannon (bo) wat deel was van ’n Amerikaanse afvaardiging wat in April met plaaslike kerklui soos ondermeer, van links, prof Allan Boesak, dr Nioma Venter en prof Leepo Modise, ontmoet het. Foto’s: Heléne Meissenheimer

‘Julle storie is kompleks maar diepgaande’ – Kerkleiers aan SA ná besoek wat op verklaring uitloop

Suid-Afrika se storie en geskiedenis is meer kompleks as wat sy besef het, maar ook “pragtig en diepgaande (profound)”. Só het ’n Amerikaanse kerkleier onlangs gesê teen die einde van ’n besoek wat uitgeloop het op ’n gedeelde Vryheidsdagverklaring.   Lees: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals

‘Julle storie is kompleks maar diepgaande’ – Kerkleiers aan SA ná besoek wat op verklaring uitloop Lees verder

Nuus

Kollig-podsending | ‘Ons moes uiting gee oor wat dit beteken om in Jesus Christus te glo, Hom na te volg en wat dit beteken om gereformeerd te wees’ – Prof Allan Boesak oor Belhar-belydenis

Die Belydenis van Belhar se uitkringeffek is veel wyer as die woongebied op die Kaapse Vlakte waarna die dokument vernoem is. Veertig jaar later praat die sentrale tema van versoening in Christus steeds met die harte van kerkleiers regoor die wêreld. Lees ook: Elders gesien: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg

Kollig-podsending | ‘Ons moes uiting gee oor wat dit beteken om in Jesus Christus te glo, Hom na te volg en wat dit beteken om gereformeerd te wees’ – Prof Allan Boesak oor Belhar-belydenis Lees verder

Nuus

Brief | Wanneer Staat en Kerk stilbly oor onreg: ’n Amos-woord vir Suid-Afrika

Albin Bowler van Bellville skryf: Dit lyk of sommige NG Kerk- leraars lief is om oor die onreg van ander lande te praat, te skryf en selfs te bid. Ek lees en hoor min dat diegene dieselfde doen oor die verskriklike sistemiese onreg wat tans in ons eie land plaasvind. In Amos se wêreld is

Brief | Wanneer Staat en Kerk stilbly oor onreg: ’n Amos-woord vir Suid-Afrika Lees verder

Briewe
Dr Mae Elise Cannon. Foto: martjiephotography.com

‘Hoe volg ons die Evangelie tot by die plekke waar daar onderdrukking en onreg is?’

Dr Mae Elise Cannon gesels met Heléne Meissenheimer oor die rede vir die afvaardiging van Kerke vir Vrede in die Midde-Ooste se besoek aan Suid-Afrika vandeesmaand. Lees meer: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals narratief oor wit volksmoord in SA’ Lees meer: Amerikaners pleit by kerke in

‘Hoe volg ons die Evangelie tot by die plekke waar daar onderdrukking en onreg is?’ Lees verder

Nuus

Stabilis Behandelingsentrum: Algemene bestuurder

Vakature: Algemene bestuurder Sentrum vir Substansgebruiksversteuring Vir meer as 50 jaar ondersteun Stabilis individue en gesinne wat met substansgebruiksversteurings (SUD) worstel. Stabilis skep ’n veilige en deernisvolle omgewing waar mediese sorg, berading en geestelike begeleiding die kans vir herstel bied. Stabilis is ’n organisasie van die NG Kerk wat vanuit Christelike oortuigings en waardes dienste

Stabilis Behandelingsentrum: Algemene bestuurder Lees verder

Afgehandelde vakatures
Lees ook by die webskakel in die berig hieronder: Amerikaners pleit by kerke in SA: ‘Die wêreld moet julle stem hoor, praat uit die pyn van julle geskiedenis’ Foto: martjiephotography.com (geneem op 19 April 2026)

Elders gesien: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals narratief oor wit volksmoord in SA’

“On this Freedom Day in South Africa, a day that commemorates the end of apartheid and the birth of a democratic nation, we, representatives of the Reformed Church in America (RCA), Churches for Middle East Peace (CMEP) and the South African Council of Churches (SACC), together with our ecumenical partners, the Uniting Reformed Church in

Elders gesien: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals narratief oor wit volksmoord in SA’ Lees verder

Verklarings

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 24 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Dr SC (Suzanne) van der Merwe van Kroonstad-Noord na Universitas-Wes; prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin. AANVAAR Prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin. OOS-KAAP BEVESTIGING Diensleraar Thea Wait van die NG Gemeente Tarkastad het die

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026) Lees verder

Amptelik

Vakatures, Amptelike Nuus en stories van gemeentes, leiers en lidmate

Geagte Kerkbode-leser, in die April-uitgawe van die papierkoerant kan jy lees oor vredemakers en oor oorlog, oor dinamiese gemeenteleiers en vindingryke lidmate … En oor die gevare van Christen-clichés. Lekker lees! Geniet jy ons joernalistiek? Ondersteun ons deur ‘n Vriend van Kerkbode te word en ‘n bydrae te maak. 

Vakatures, Amptelike Nuus en stories van gemeentes, leiers en lidmate Lees verder

Artikels

NG Gemeente Boshof: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar)

Met biddende afhanklikheid nooi die kerkraad van NG Gemeente Boshof alle gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar) Sluitingsdatum: 30 Junie 2026. Dienstermyn: Vaste termyn (drie jaar). Gemeenteprofiel: Boshof-gemeente is ’n hegte plattelandse gemeente wat in 1856 gestig is.

NG Gemeente Boshof: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
“Die wêreld het die kerk in Suid-Afrika nodig om betrokke te raak by hierdie oomblik en met moed te praat vanuit julle ervaring en vanuit die pyn van julle geskiedenis,” was eerw dr Mae Elise Cannon se pleidooi aan leiers van die NG Kerk, VG Kerk en verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke in Johannesburg. Foto's: martjiephotography.com

Amerikaners pleit by kerke in SA: ‘Die wêreld moet julle stem hoor, praat uit die pyn van julle geskiedenis’

“Hoe roep God ons om te reageer op hierdie oomblik in die wêreld?” Dit is die kernvraag van ’n Amerikaanse afvaardiging wat van 19 April tot 27 April die land besoek.  “Ons streef daarna om die Prins van Vrede na te volg en tans is daar nie vrede nie,” het eerw dr Mae Elise Cannon

Amerikaners pleit by kerke in SA: ‘Die wêreld moet julle stem hoor, praat uit die pyn van julle geskiedenis’ Lees verder

Nuus
Soeke na nederigheid: ‘Laat staan die “selfie” en kyk eerder in die spieël’ – só skryf prof Jannie le Roux na die lees van 'Humble: Free yourself from the traps of a narcissistic world'.
Kenners meen die ingewortelde verbruikersgees hou ’n inherente gevaar vir die kerk in die breë en die Suid-Afrikaanse kerk in die besonder in.

Die verbruikersgees se nuwe goue kalwers: ’n inherente gevaar vir die kerk?

Verbruikerisme, of die ingewortelde verbruikersgees (Engels: consumerism), skep nuwe goue kalwers, ’n nuwe Godsbeskouing en hou ’n inherente gevaar vir die kerk in die breë en die Suid-Afrikaanse kerk in die besonder in, en kan die missionale roeping van die skep van geloofsgemeenskappe as gestuurde gemeentes verlam, glo Suid-Afrikaanse en Amerikaanse kenners. Fanie Heyns doen

Die verbruikersgees se nuwe goue kalwers: ’n inherente gevaar vir die kerk? Lees verder

Artikels
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.