Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Soms is oorlog die enigste manier om vrede te herstel

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Diverse skrywes rakende oorlog en vrede het betrekking. In The Daily Maverick van 15 April 2026 sê kardinaal Stephan Brislin dat daar verby die politiek ’n dieper vraag lê, een wat elke leier en elke burger in die gesig staar: “Hoe bereik ons vrede en die morele herstel (Brislin noem […]

Brief: Soms is oorlog die enigste manier om vrede te herstel Lees verder

Briewe

Resensie | Kritiese selfrefleksie oor wit bevoorregting en genesing

Justice, grief, and Christ’s pathways to wholeness deur James Goddard (red) Uitgewer: Wipf & Stock, 2026 Resensent: Wimke Jurgens Hoe leef ek as ’n getroue volgeling van Jesus – wat myself in my lyf bevind (eggenoot, wit, Suid-Afrikaner, Afrikaner, bevoorreg, dominee, ens) – in hierdie wêreld waar onreg, diskriminasie, eiebelang en haat genormaliseer word (grootliks

Resensie | Kritiese selfrefleksie oor wit bevoorregting en genesing Lees verder

Boeke

Luister weer: Johnny oor sy eie vryword van seerkry en woede

Ek is nog steeds verbyster oor die onlangse dood van die gospelsanger en omroeper, Johnny Davids. Hy was net 49. En tog het hy soveel lewens geraak. Dit sien mens in die duisende reaksies en huldeblyke, ook op Kerkbode se Facebookblad. Johnny het baie oor vergifnis geskryf in sy biografie Boytjie. Die boek het in

Luister weer: Johnny oor sy eie vryword van seerkry en woede Lees verder

Nuus

NG Kerk Brandvlei: Leraar (Voltydse vastetermynpos vir twee jaar)

Die kerkraad van Brandvlei wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature:  Voltydse vastetermynpos vir twee jaar vir ’n  leraar. Sluitingsdatum: 8 Mei 2026 Gemeenteprofiel: Brandvlei is ’n boerderygemeenskap in die Noord-Kaap/Boesmanland geleë op die teerpad tussen Calvinia en Upington. Die gemeente het ongeveer 100 belydende en dooplidmate met 60 besoekpunte, verdeel

NG Kerk Brandvlei: Leraar (Voltydse vastetermynpos vir twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Vanjaar was Pase ánders, in my dagboek opgeskryf tussen twee woorde: Verwondering en verskrikking, skryf Jan Lubbe.

Uit my Kerkdagboek | Jan Lubbe: Tussen verwondering en verskrikking met die volmaan van Pase 2026

Vanjaar was die Pase ánders, baie anders. Weer was dit só dat ons vroeg elke oggend van die Groot Lydensweek ’n stil gebedsgeleentheid in die kerk gehad het: ’n Taizélied; die lees van Psalm 118 oor die dag van die Here, die fees wat gaan begin, die palmtakke; dan ’n teks uit die onderrig van

Uit my Kerkdagboek | Jan Lubbe: Tussen verwondering en verskrikking met die volmaan van Pase 2026 Lees verder

Rubrieke

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 17 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop T (Théan) Meiring na Kareedouw. AANVAAR Prop T (Théan) Meiring na Kareedouw. OOS-KAAPLAND BEVESTIGING Neem asseblief kennis dat NG Gemeente Kareedouw vir proponent Théan Meiring vanaf die gemeente Pretoria-Faerie Glen, beroep het. Hy sal op ’n termynbepaalde kontrakpos van ses

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 April 2026) Lees verder

Amptelik

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD)

Die Sinode van Wes-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van PSD: Gemeentebegeleiding by die Stellenbosch-kantoor. Primêre verantwoordelikhede Koördinering en integrering van die aanbod van die totale sinodale struktuur ten opsigte van begeleiding aan gemeentes in die sinodale gebied. Fasilitering van begeleidingsprosesse (gemeentes, ringe, sinodale struktuur). Ontwikkeling van netwerke ten einde gemeentes

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD) Lees verder

Vakatures

Elders gesien | Gospelsanger en omroeper Johnny Davids oorlede

Die sanger, aanbieder en skrywer Johnny Davids is vroeg op Donderdag 16 April oorlede. Hy het moontlik ’n hartaanval gehad, maar dit is nog nie bevestig nie het Maroela Media berig.  Davids was 49. Verskeie radio- en TV-stasies asook kultuurorganisasies soos die ATKV het op sosiale media-platforms hulle meegevoel betuig. “Die ATKV neem met leedwese

Elders gesien | Gospelsanger en omroeper Johnny Davids oorlede Lees verder

Nuus

NG NELSPRUIT-SUID: JEUGWERKER/DIENSLERAAR

JEUGWERKER/DIENSLERAAR SLUITINGSDATUM: 30 April 2026. Diensaanvaarding: 1 Junie 2026 (of so gou as moontlik daarna) Gasvryheid en Omgee is vir ons ’n prioriteit. Ons het ’n gemaklike bedieningstyl wat vernuwend is. Ons musiekstyl is kontemporêr-klassiek. Kinders is vir ons belangrik en daarom doen ons moeite met die kinder en jeugbediening binne die gemeente. Binne die

NG NELSPRUIT-SUID: JEUGWERKER/DIENSLERAAR Lees verder

Afgehandelde vakatures
Jaco Strydom het gesels met die vlieënde dominee, Rudolph Scharneck van die NG Kerk Goudini op Rawsonville in die Wes-Kaap. Foto's: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Rudolph Scharneck – ‘Ek is eintlik ’n baie versigtige ou’

Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweeftuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel. “Die belangrikste dinge is stap en vlieg,”

Jaco Strydom gesels met Rudolph Scharneck – ‘Ek is eintlik ’n baie versigtige ou’ Lees verder

Artikels

Kollig-podsending | ‘’n Christen se primêre uitgangspunt is, ons is vredemakers’ – Gesprek met Stephan Joubert

Die gemak waarmee sommige in die VSA sowel as elders oorlogsverwysings uit die Bybel aanhaal om die konflik in die Midde-Ooste te regverdig, laat vele Christene die wêreld oor ongemaklik … Heléne Meissenheimer praat hieroor met die teoloog en skrywer, prof Stephan Joubert. Gespreksverloop: 00:55 Hoe moet ‘n mens die strydlustigheid en vergeldingslus wat mens

Kollig-podsending | ‘’n Christen se primêre uitgangspunt is, ons is vredemakers’ – Gesprek met Stephan Joubert Lees verder

Nuus

Noordelike Sinode kantoor: Uitvoerende Beampte van Noordelike Sinode

Die Noordelike Sinode nooi bevoegde en geroepe leraars uit die kerkverband om aansoek te doen vir onderstaande pos. Vakature: Uitvoerende Beampte van Noordelike Sinode (Predikant in Sinodale Diens) Sluitingsdatum: 8 Mei 2026. Die pos van Uitvoerende Beampte is ’n bediening van geestelike leierskap, visie, strategie en diens. Hierdie rol bied die geleentheid om leiding te

Noordelike Sinode kantoor: Uitvoerende Beampte van Noordelike Sinode Lees verder

Afgehandelde vakatures
Oor twee hoofstukke in Genesis herhaal die Here twee maal sy belofte, maar die ontvangers van die belofte glo dit eenvoudig nie meer nie.

Verstaan die Ou Testament: Sara en Abraham wou dit nie glo nie, en tog …

Lag is ’n wonderlike ding. Dit laat ons beter voel, en help ons om moeilike dinge te verwerk. Soms lag ons vir die dinge waarvoor ons bang is en soms vir dinge wat ons absurd vind. ’n Bekende voorbeeld van laasgenoemde is Abraham en Sara se gelag in Genesis 17 en 18. Sias Meyer vertel

Verstaan die Ou Testament: Sara en Abraham wou dit nie glo nie, en tog … Lees verder

Verstaan die Bybel

Eko-rubriek | Fay van Eeden: Wanneer jou ma vir jou ’n boodskap stuur

Die Artemis-II-sending het my verbeelding aangegryp. Ek vergaap my aan die foto’s wat die ruimtevaarders geneem het. My soekenjin neem my op ’n reis amper so ver soos dié van Artemis II, en voor ek my kan kry, staar ek na die EarthRise-foto (sien hierbo) wat in 1968 tydens die Apollo-8-sending geneem is. Hierdie ikoniese

Eko-rubriek | Fay van Eeden: Wanneer jou ma vir jou ’n boodskap stuur Lees verder

Artikels
Hoe sou die antropoloog Mary Douglas my help sinmaak van hierdie rommelgevulde strand, wou die skrywer by die KI-agent Claude weet. Die video hieronder is 'n verwerking van die skrywer en die KI se interaksie oor 'n konfronterende foto en Douglas se argument in die boek Purity and Danger.

In gesprek met KI: Leer my oor die mens en rommel

Die saambestaan van skoonheid en vullis het hom onkant betrap toe hy hierdie die foto op ’n strand in Wes-Afrika geneem het, vertel Le Roux Schoeman.  Het jy al ooit ’n foto geneem, maar nie geweet wat om daaroor te sê nie? In joernalistieke terme hoef jy hoogstens ’n sin of twee onderaan te skryf,

In gesprek met KI: Leer my oor die mens en rommel Lees verder

Artikels
jacques louw
Ds Jacques Louw (middel) het onlangs na meer as 25 jaar se betrokkenheid by kerkmusiek uitgetree. In 2019 het hy erelidmaatskap vir sy bydrae tot kerkmusiek van die Suider-Afrikaanse Kerkorreliste Vereniging (Sakov) ontvang. By hom is prof Theo van Wyk (Sakov-sekretaris) en prof Mario Nel, Sakov-voorsitter. Foto's: Verskaf

‘Die skryf van kerkliedere is vir my ’n gawe en ’n roeping’ – in gesprek met Flam- en Vonkk-stigterslid Jacques Louw

Die liedere wat ons in die kerk sing is meer as net wysies en woorde … “dit is ’n kosbare middel waardeur gelowiges gehelp word om God in gees en waarheid te kan aanbid.” So vertel ds Jacques Louw, ’n NG dominee met meer as 140 tekste en/of komposisies vir kerkliedere agter sy naam. Heléne

‘Die skryf van kerkliedere is vir my ’n gawe en ’n roeping’ – in gesprek met Flam- en Vonkk-stigterslid Jacques Louw Lees verder

Artikels

Brief | Oor Trump en die pous: ‘Niemand kan God se oorlog met mensgemaakte wapens veg nie’

Jacques Nel van Toronto skryf: Gebeure in die Midde-Ooste is steeds voorbladnuus. In reaksie tot dit hoor ons uitsprake ook van die kerk se kant. Wat niemand verwag het nie, was om beide ’n Amerikaanse president en ’n Amerikaans-gebore pous (foto bo), so gou saam in die arena oor dit te sien. Dat hulle boonop

Brief | Oor Trump en die pous: ‘Niemand kan God se oorlog met mensgemaakte wapens veg nie’ Lees verder

Briewe

NG Kerk Lyttelton-Noord: Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Lyttelton Noord (Omgee-Kerk) stel in biddende afhanlikheid ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar met ’n fokus op die bediening van senior lidmate, gemeentegroei en die insluiting van jong gesinne. Ons visie: ’n Biddende Omgee-Kerk wat Jesus in alles volg, en daarna streef dat almal dat onder leiding

NG Kerk Lyttelton-Noord: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin (Gauteng): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant Sluitingsdatum: Vrydag 22 Mei 2026. Gemeenteprofiel: Huise wat Jesus volg, leef dit! Die 50 jaar oue dinamiese voorstedelike NG Gemeente Kempton-Kruin is geleë naby die OR Tambo-lughawe te Kemptonpark aan die Oosrand. Die atropolis is ’n deurgang na ’n diverse roesmoes gemeenskap en groot kerk met passievolle lidmate. Drie voltydse leraars (een

NG Gemeente Kempton-Kruin (Gauteng): Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures
Die dapper NG Kerk word sigbaar waar predikante en lidmate in ’n chaotiese land hulle roeping ernstig neem en op gemeentevlak uitleef, skryf Johan van der Merwe in die rubriek hieronder. Foto: NG Ysterplaat, ter illustrasie.

Johan van der Merwe: Wat het van die dapper NG Kerk geword?

“Wat het van die dapper NG Kerk geword?” Hierdie is ’n vraag wat een van die sprekers tydens die Kerk en Samelewing 40-konferensie wat onlangs in Pretoria plaasgevind het, beskuldigend gevra het? LEES OOK: Is NG Kerk ondanks die insigte van missionale teologie steeds besig om wit belange te beskerm? Die vraag is gemotiveer deur

Johan van der Merwe: Wat het van die dapper NG Kerk geword? Lees verder

Dinkstof

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar)

Vakature: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) In biddende afhanklikheid nooi die kerkraad NG Gemeente Krielpark gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen. Sluitingsdatum: 15 Mei 2026. Diensaanvaarding: 1 Augustus 2026 (of so gou doenlik). Gemeenteprofiel ±192 belydende en dooplidmate. Hegte geloofsgemeenskap met behoefte op pastorale sorg. Begeerte om jong gesinne en nuwe

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) Lees verder

Vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.