Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Vandag meer as twintig jaar later is die mense op wie die wêreld opgee, steeds Santie en Henry Tyrer se bediening by Ministry on Wheels. Foto's: Verskaf

Die ontstaansverhaal van Bediening op Wiele … en die mense daaragter | Jaco Strydom gesels met Henry en Santie Tyrer

“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dit is koud en die vrou is soos amper in ’n trance … jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. […]

Die ontstaansverhaal van Bediening op Wiele … en die mense daaragter | Jaco Strydom gesels met Henry en Santie Tyrer Lees verder

Artikels
Lizl-Louise Schoeman, ’n gemeentepredikant van Pretoria, sê haar dogter met Downsindroom, Danielle, het haar hele verstaan van mawees verander. Foto's: Verskaf

Getuienis: ‘Ek moes lief raak vir die kind wat ek gekry het’ – Predikantma vertel van haar Downsindroom-kind

’n Gemeentepredikant van Pretoria sê haar dogter met Downsindroom het haar hele verstaan van mawees verander. Sy kyk ook met ’n nuwe bril na wat mense se lewe waarde gee. Lizl-Louise Schoeman het haar storie in Moedersdagmaand vir Heléne Meissenheimer vertel. Danielle is 21 jaar gelede vroeggebore met ’n noodkeisersnee op haar pa Pieter se

Getuienis: ‘Ek moes lief raak vir die kind wat ek gekry het’ – Predikantma vertel van haar Downsindroom-kind Lees verder

Artikels

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Ons vier te min die lewe. Ons stop te min om dankie te sê

Dit is ’n koue aand. Almal se kinders is by sport, en uiteindelik beland ons in die Spur langs die sportvelde. Dit is my vriend se 54ste verjaarsdag. Teen die tyd dat al die tieners uiteindelik opdaag, het die kelner reeds gehoor daar is iemand wat gevier moet word. Tot die jongmense om die tafel

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Ons vier te min die lewe. Ons stop te min om dankie te sê Lees verder

Tussenin

NG Gemeente Môregloed, Pretoria: Leraarspos

Die NG Gemeente Môregloed stel hiermee biddend die volgende vakature bekend: Leraarspos (vaste termyn drie jaar GEMEENTEPROFIEL Die gemeente is ’n tipiese voorstedelike gemeente in die noord-oostelike deel van Pretoria (bekend as die Moot), wat tans uit ongeveer 167 belydende en 13 dooplidmate bestaan. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is ongeveer 55 jaar. LERAARSPROFIEL Die

NG Gemeente Môregloed, Pretoria: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Mag die ‘Noordewind van God se Gees’ steeds in die NG Kerk waai

Herlewing is deel van die DNS van die NG Kerk. Die een herlewing wat sekerlik die grooste invloed op die NG Kerk uitgeoefen het, het in 1861 in die Paarl onder leiding van ds GWA van der Lingen plaasgevind. Sowat 165 jaar later word daar bykans in al die gemeentes van die NG Kerk regoor die

Mag die ‘Noordewind van God se Gees’ steeds in die NG Kerk waai Lees verder

Dinkstof

Verstaan die Nuwe Testament: Wat beteken dit om te bely dat Jesus ‘God’ is?

Die Australiese Nuwe-Testamentikus Michael Bird vra in sy onlangse studie Jesus among the Gods wat dit beteken om saam met die vroeë kerk te bely dat Jesus “God” is. Marius Nel vertel meer.    Ons kan naamlik in ons beantwoording van die vraag veronderstel dat ons presies weet wat hulle met die begrip “God” bedoel

Verstaan die Nuwe Testament: Wat beteken dit om te bely dat Jesus ‘God’ is? Lees verder

Verstaan die Bybel

Brief | Waar is die Kerk in hierdie storm? In die middel daarvan; besig om Jesus se opdrag uit te leef

Ds Alex Clark van Ceres skryf: Deur die loop van die weer-chaos van die laaste week in die Wes-Kaap stuur ‘n kollega vir my die skakel van die brief Waar is die NG Kerk in hierdie ramp- en krisistye? op Kerkbode se briewe-afdeling. Dit laat my dadelik dink aan die Bybelverhaal in Matteus 11 waar

Brief | Waar is die Kerk in hierdie storm? In die middel daarvan; besig om Jesus se opdrag uit te leef Lees verder

Briewe

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 Mei 2026)

Hierdie kennisgewings is op 15 Mei 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds JA (Driaan) Britz van Rustenburg-Suid na Pretoria-Tuine; ds GJ (George) Hugo (emeritus) na Pofadder. AANVAAR Prop PE (Flippie) Kotzé (ná colloquium doctum) na Ohrigstad; prop E (Etienne) Snyman na Parow; ds SH (Stephan) Swart van Bethlehem-Efrata na Calvinia. BEDANK Ds

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 Mei 2026) Lees verder

Amptelik
Ons was vier wit Afrikaanse stappers. Saam met ons was daar agt swart Suid-Afrikaners. Dit het ons weer gewys hoe skaars sulke ruimtes in ons alledaagse lewens is – veral vir ons as wit Afrikaanse mense. Hoe maklik bly ons nie in ons eie kringe, ons eie gemeenskappe, ons gemaksones nie – ten spyte daarvan dat ons in die minderheid in hierdie land is.

Medestappers skenk rykdom aan staptog

Dr Johannes Mouton van Table View-gemeente skryf: Ons het onlangs die voorreg gehad om die Amatola-staproete aan te pak. Ons het dit met die gewone verwagtinge gedoen: mooi natuurskoon, ’n fisiese uitdaging, en ’n bietjie wegkom van die alledaagse. Wat ons nie verwag het nie, was hoe die stap vir ons iets veel dieper sou

Medestappers skenk rykdom aan staptog Lees verder

Artikels
Neville Cloete onthou een voorval uit November 1979 nog asof dit gister was. Foto's: Verskaf

Getuienis van oom Neville Cloete uit Zambië: ‘Toe kom daar ’n vrede oor my’

Ds Willem Schoeman skryf: As leraar van die Dutch Reformed Church of Zambia ontmoet ek interessante mense hier in Zambië. Sommige met uitsonderlike getuienisse wat ek graag met die wêreld wil deel. Getuienisse van God se sorg, sy grootheid en sy hand van beskerming. Oom Neville Cloete woon op die plaas Eastwood Farm op die

Getuienis van oom Neville Cloete uit Zambië: ‘Toe kom daar ’n vrede oor my’ Lees verder

Artikels

Brief: Waar is die NG Kerk in hierdie ramp- en krisistye?

Prof Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Die huidige kritieke weersomstandighede en die daarmee gepaardgaande noodtoestande gryp ons almal baie diep aan die hart. Sonder om in detail daarop in te gaan, is die allesoorheersende feit dat amper die helfte van ons land direk of indirek deur hierdie krisis getref is en word. Ek kan naas

Brief: Waar is die NG Kerk in hierdie ramp- en krisistye? Lees verder

Briewe

NG Kerk Willowmore (dolerend): Leraar

Vakature: Leraar (voltydse vastetermynpos vir twee jaar) In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van Willowmore bogenoemde vakature bekend en nooi met verwagting belangstellende gelegitimeerde proponente, leraars en emeriti van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL Die gemeente Willowmore bedien ’n plattelandse landbougemeenskap van sowat 180 lidmate

NG Kerk Willowmore (dolerend): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kollig-podsending | Waarom moes Jesus weggaan? – Gesprek met dr Coenie Burger oor Hemelvaart

In Handelinge 1 lees ons Jesus het 40 dae na sy opstanding voor sy dissipels se oë in ’n wolk weggeraak. In hierdie episode van Kerkbode Kollig gesels Heléne Meissenheimer met die teoloog en skrywer dr Coenie Burger oor Hemelvaart. Burger is die skrywer van verskeie boeke oor Jesus se lewe, onder meer ‘Waar is

Kollig-podsending | Waarom moes Jesus weggaan? – Gesprek met dr Coenie Burger oor Hemelvaart Lees verder

Nuus

Vier skrywers (tussen 40 en 80) beskryf die kronkelpaaie wat ’n mens soms na heelwording stap in ’n bundel wat steeds die stem van wit mans wil aanhoor

Hoe voel dit as jou kerkgebou afbrand en wat verg dit om dit as teologiese geleentheid eerder as verpletterende terugslag te sien? Hoe beleef ’n mens as afgetrede wewenaar veroudering as ’n proses van “jouself in groter volheid word” en nie as sloping nie? Hoe voel dit om in kosmopolitiese Sunnyside in Pretoria te woon

Vier skrywers (tussen 40 en 80) beskryf die kronkelpaaie wat ’n mens soms na heelwording stap in ’n bundel wat steeds die stem van wit mans wil aanhoor Lees verder

Boeke

Elders gesien | ‘Ons hou aan bid vir ’n land waar ons korrupsie oorwin’ – SARK reageer ook op hofuitspraak oor Phala Phala-gebeure

“As leaders of the Christian faith, we continue to pray for a country where we defeat corruption, enhance accountability and deepen scrutiny, guided by the Biblical instruction to ‘learn to do right; seek justice’ (Isaiah 1:17),” sê eerw. Mzwandile Molo in ‘n verklaring wat op 8 Mei uitgereik is.  Molo, die algemene sekretaris van die

Elders gesien | ‘Ons hou aan bid vir ’n land waar ons korrupsie oorwin’ – SARK reageer ook op hofuitspraak oor Phala Phala-gebeure Lees verder

Nuus

NG Gemeente Fraserburg: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar – permanente pos Hier is ’n ideale pos vir ’n predikant wat nog altyd gehunker het na die rustigheid, veiligheid en skoonheid van die Karoo. Die aangename, vriendelike en gasvrye mense maak van Fraserburg ’n tuiste. Ons glo dat die Hemelse Vader dit op die ideale predikant vir ons gemeente se hart

NG Gemeente Fraserburg: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Kerkbode het einde verlede jaar lesers uitgenooi om ’n aanlyn opname te voltooi wat kyk na hoe hulle die betroubaarheid van die media beleef en watter tendense hulle in hulle eie mediagebruik waarneem. Ons deel van die vrae en terugvoer hieronder.

Jou mening: Lesers gesels saam oor wat kerknuus is (en nie is nie)

Wat is kerknuus? Dié vraag mag eenvoudig klink, maar respondente in ’n onlangse peiling het getoon hoe genuanseerd die antwoord kán wees. “Updates oor wat in die kerk aan die gang is, maar ’n diep refleksie oor hoe die kerk en Christus omgaan met die komplekse wêreld waarvan die kerk deel is – dis nie

Jou mening: Lesers gesels saam oor wat kerknuus is (en nie is nie) Lees verder

Artikels
Die NG Kerk se streeksinodes in die Oos-, Wes- en Noord-Kaapland vra dat mense hulle rampfondse ondersteun na erge storms groot skade in baie gemeenskappe aangerig het. Foto: Kouga Munisipaliteit Facebook

NG Kerk se rampfondse wil help: ‘Hart gaan uit na elke boer, werker en almal’

“My hart gaan regtig uit na elke boer, elke werker en almal wat geraak is.” So sê ds Joe Janse van Rensburg van die Oos-Kaaplandse Rampnetwerk, ’n NG Kerk-inisiatief wat laasjaar gestig is. Hulle het ook ’n rampfonds begin. Groot dele van die land het erge storm- en vloedskade na onlangse stormweer wat met hoë

NG Kerk se rampfondse wil help: ‘Hart gaan uit na elke boer, werker en almal’ Lees verder

Nuus

Brief: Profesie is dood

Johann Theron van Kraaifontein skryf: Hier in Pinkstertyd lees ons weer van die Gees van die waarheid wat ook oortuig van sonde (Joh 16). Hierdie Gees van die waarheid het gepraat deur Natan se vinger wat Dawid se sonde met Batseba uitwys: “Jy is die man!” (2 Sam 11, 12); en deur Jesus wat die

Brief: Profesie is dood Lees verder

Briewe

Kollig-podsending | ‘Ek het weer net liefgeraak vir God, die kerk, myself’ – Pelgrimstog van Hoop se eerste pelgrim wat 800 km aaneen stap

’n Dominee van Pretoria wou vanjaar, op 60 en met ’n hele paar hartklep- en skoueroperasies agter hom, sy sabbatsverlof gebruik om iewers vir 30 dae aaneen te stap. Nico Swart sê hy wou vir homself nuwe hoop losstap. Sy eerste gedagte was die Spaanse camino, maar toe hoor hy ’n fikse pelgrim kan met

Kollig-podsending | ‘Ek het weer net liefgeraak vir God, die kerk, myself’ – Pelgrimstog van Hoop se eerste pelgrim wat 800 km aaneen stap Lees verder

Nuus
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Hoe om ’n boekprys te wen (Wenk: Jy doen nie wat jy geleer is nie!)

In die week waarin die wenners van die Hertzogprys  aangekondig is, het Koos Kombuis half grappenderwys op LitNet gevra: “Is die Hertzogprys nog relevant?” Dit is natuurlik ’n heel ander soort prys as die Andrew Murray-Desmond Tutu-prysfonds, maar die vraag bly interessant: Is sulke pryse nog belangrik? Relevant? Of raak dit maar net nog ’n

Hoe om ’n boekprys te wen (Wenk: Jy doen nie wat jy geleer is nie!) Lees verder

Boeke

Ouervervreemding: Soms bring volharding wel hereniging 

Volharding en die regte ondersteuning kon in hierdie geval ná jare hereniging bring, vertel Christine Shaw, ’n Kerkbode-storievennoot.*   ’n Paar jaar gelede is Jordan (skuilnaam) en sy jonger sussie uit hulle ma se sorg verwyder en in pleegsorg geplaas. Terwyl sy sussie in ’n stabiele plasing gebly het, was Jordan se pad meer kompleks.

Ouervervreemding: Soms bring volharding wel hereniging  Lees verder

Artikels Vennote
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.