Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

NG Kerk Reivilo: Leraar termynpos

Die kerkraad van Reivilo nooi gelegitimeerde persone uit om aansoek te doen vir die pos te Reivilo. Vakature: Leraar termynpos Gemeenteprofiel: Reivilo is ’n plattelandse gemeente behorende tot die Sinode van Noord-Kaapland. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit ’n boerderygemeenskap met 140 lidmate. Leraarsprofiel: Soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. Vergoeding en voordele: Onderhandelbaar. […]

NG Kerk Reivilo: Leraar termynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Hoekom is die kindermoment mosterd ná die maal?

Goeie leeroomblikke vra veel meer as ’n storie of metafoor wat in enkele minute gedeel word, skryf Anriëtte de Ridder.    Laat ek sommer begin deur te sê: Ek steek nou my nek uit as ek die kindermoment bevraagteken. Byna die helfte van NG gemeentes doen ’n kindermoment in die erediens. Vir die meeste mense,

Hoekom is die kindermoment mosterd ná die maal? Lees verder

Artikels
Elmarie Jooste (Noordelike) en Wilmi Wheeler (Wes-Kaapland) gesels oor ’n kerknuusstorie tydens ’n onlangse slypskool op Wellington gehou vir die kommunikasiekantore van die NG Kerk se nege streeksinodes. Foto's: Hendrien van Vliet

Leergeleentheid daag NG Kerk se storievertellers uit om ’n kaart nader te trek (en teen spertyd te werk)

’n Intensiewe leergeleentheid vir verteenwoordigers van bykans al die NG Kerk se samestellende sinodes het van 1-2 Junie in die Wes-Kaap sowat 11 deelnemers uitgedaag om op nuwe wyses en onder tydsdruk saam te werk aan die verpakking van kerknuus. Die formaat was prakties en uitkomsgerig. Die tema was: ‘Storiekaart: Waar stories leef’. Deelnemers moes

Leergeleentheid daag NG Kerk se storievertellers uit om ’n kaart nader te trek (en teen spertyd te werk) Lees verder

Nuus

NG Kerk Vrystaat: Predikant in sinodale diens (PSD) Bedieningsbegeleiding

Vakature: Predikant in sinodale diens (PSD) Bedieningsbegeleiding Voltydse senior leierskapspos ’n Dinamiese en strategiese leier word gesoek om as PSD van Bedieningsbegeleiding te dien. Hierdie pos bied die geleentheid om ’n betekenisvolle rol te speel in die begeleiding, strukturele en pastorale ondersteuning van leierskap, gemeentes en ringe. Die suksesvolle kandidaat sal ’n bewese vermoë hê

NG Kerk Vrystaat: Predikant in sinodale diens (PSD) Bedieningsbegeleiding Lees verder

Afgehandelde vakatures

Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD)

Vakature: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Standplaas: Kimberley Die Sinode van Noord-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van Predikant in Sinodale Diens (PSD) ten einde leiding te gee aan die uitvoering van die sinode se roeping deur teologiese rigting, verhoudingsbou en die koördinering van die sinode se bedieningswerk. Roepingsverklaring: Die Sinode

Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Lees verder

Vakatures

NG Gemeente Uitenhage-Noord: Predikant (onbepaalde termyn)

Vakature: Predikant (onbepaalde termyn) Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Julie 2026. Die NG Gemeente Uitenhage-Noord, ’n voorstedelike gemeente in Kariega, Nelson Mandelabaai, nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk om aansoek te doen vir ’n voltydse, onbepaalde termynpos. Ons leraar emeriteer in Februarie 2027. Ons vertrou dat die Here iemand sal stuur om voort te bou op

NG Gemeente Uitenhage-Noord: Predikant (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Onrusrivier: Derde voltydse leraarspos

Vakature: Derde voltydse leraarspos Ons almal saam in diens van Jesus Christus oral, altyd en in alles. Sluitingsdatum: 21 Junie 2026. Die NG Gemeente Onrusrivier is op soek na ’n voltydse leraar tussen 40 en 50 jaar oud met bewese ervaring en ’n goeie diensrekord binne ’n NG Kerk-gemeente. Die ideale kandidaat is ’n multidimensionele

NG Gemeente Onrusrivier: Derde voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ds Cecile Murray-Louw (heelvoor) skryf oor die aand toe 'hoe die evangelie tasbaar geword het rondom blou-en-wit blokkiestafeldoeke, stomende sopbekers en sagte geselsies met mense wat vir mekaar plek en ruimte maak'. Foto: Verskaf

Pinksterete in Table View | ‘Miskien is dit hoe Handelinge 2 gevoel het’

Cecile Murray-Louw van Durbanville skryf: Ons het daardie Donderdagaand in my minibus ingebondel en Table View toe gery – die jongste 17, die oudste 86. Dit was die einde van Pinksterweek by Durbanville-gemeente saam met ds Jaco Strydom, wat ons al dae lank herinner het aan Jesus se uitnodiging om stadig en lig te leef, om

Pinksterete in Table View | ‘Miskien is dit hoe Handelinge 2 gevoel het’ Lees verder

Briewe

Brief | Waar is kerk se stem oor mediese bystanddood?

Philip Coetzee van Strand skryf: Die berig oor Dignity SA se hofsaak om mediese bystanddood te laat wettig, laat my met een groot vraag: Waar is/was die kerk in hierdie debat? (Jana Breytenbach, Die Burger 2026/05/28). Volgens die berig was daar vier respondente in die saak, naamlik die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, die

Brief | Waar is kerk se stem oor mediese bystanddood? Lees verder

Briewe

Elders gesien | Gedenkboek oor sendingstasie op Zimbabwe kry tweede drukoplaag

’n Tweede oplaag van die gedenkboek Until the morning star arises is deur die NG Kerkargief laat druk. Hierdie volkleur sagtebandboek vertel die stigtingsverhaal van die Morgenstersendingstasie in Zimbabwe, die begin van teologiese opleiding vir die Reformed Church of Zimbabwe en die eerste Shona Bybelvertaling. Verskeie skrywers het bydraes gelewer tot hierdie publikasie saamgestel deur

Elders gesien | Gedenkboek oor sendingstasie op Zimbabwe kry tweede drukoplaag Lees verder

Boeke

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 29 Mei 2026)

Hierdie kennisgewings is op 29 Mei 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP  Ds WA (Willem) Badenhorst van Moreletapark na Lichtenburg; ds A (Anandie) Greyling van Pierre van Ryneveld na PDS Gemeentebegeleiding, Wes-Kaapland; ds L (Lizette) Viviers van Richmond na Birchleigh. AANVAAR  Ds JA (Driaan) Britz van Rustenburg-Suid na Pretoria-Tuine; prop LQ (Lourens) Laureti

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 29 Mei 2026) Lees verder

Amptelik

NG Kerk Rustenburg-Suid: Voltydse onbepaalde leraarspos

Vakature: Voltydse onbepaalde leraarspos Ingevolge die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk stel die kerkraad van NG Gemeente Rustenburg-Suid hiermee ’n vakature vir ’n voltydse, onbepaalde predikant bekend en nooi gelegitimeerde predikante van die NG Kerk, met ampsbevoegdheid, om hulle beskikbaarheid vir die beroep aan te dui. GEMEENTEPROFIEL NG Gemeente Rustenburg-Suid beskik oor ’n vakature

NG Kerk Rustenburg-Suid: Voltydse onbepaalde leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Boekpryse: In gesprek met Tom Smith, Mark James en Fay van Eeden

Op die vooraand van die oorhandigingsfunksie vir vanjaar se wenners van pryse en toekennings van die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds (29 Mei 2026), praat ons met van die wenners. Sien die volledige lys van wenners onderaan dié artikel. Schalk van Heerden gesels met Tom Smith Juanita Greyvenstein gesels met Fay van Eeden Mia Lintvelt gesels met

Boekpryse: In gesprek met Tom Smith, Mark James en Fay van Eeden Lees verder

Boeke
Kloksgewys van links bo: Wynmaker Bussell Retief, huisraad langs die Breederivier, ds Janlu Kuyler en Elaine Harrison is van die mense waarmee gesels is tydens ’n onlangse besoek aan Robertson vir stories van hoe en waar die kerk opdaag om te help. Foto's: Wilmi Wheeler, KaapKerk

Trauma na vloedskade: Meer as komberse is nodig en die kerk kan help

“Ek glo ons sal weer opstaan, maar ek dink ons moet eerlik genoeg wees om te sê dit slaan seer en diep.” Só vertel Elaine Harrison van LC3 Heart Network, Robertson se interkerklike hulpnetwerk wat na die onlangse vloed nie net kos en klere uitdeel nie, maar ook aan maniere dink om hulle gemeenskap met

Trauma na vloedskade: Meer as komberse is nodig en die kerk kan help Lees verder

Nuus

Elders gesien | Pous Leo sit diepe kommer oor KI uiteen: Hoe bewaar ons menslikheid?

Die gehalte van ‘n beskawing word nie gemeet aan die mag van hulle middele nie, maar aan die sorg wat hulle kan verskaf, die vermoë om die ander as ’n gesig en nie net as ’n funksie te herken nie. (as a face not merely as a function) Só sê Pous Leo XIV in ’n

Elders gesien | Pous Leo sit diepe kommer oor KI uiteen: Hoe bewaar ons menslikheid? Lees verder

Nuus

Kerksondermure (KSM): Tienerbedieningskoördineerder (Midstream-kampus)

Ons is op soek na ’n persoon wat Kerksondermure se Tienerbediening by ons Midstream-kampus kan koördineer. WIE IS ONS? Kort op Jesus se hakke, begeer ons om die Jesuslewe te ontdek deur as sy kerk te dien, in nederigheid uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles

Kerksondermure (KSM): Tienerbedieningskoördineerder (Midstream-kampus) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Jongste gedrukte koerant: Skrywers bekroon, briefskrywers praat oor ramp-bystand en getuienisse van ’n ma en ’n boer

Hier volg van die uitstaan-stories in die jongste gedrukte weergawe van Kerkbode: Skrywers bekroon: Al vanjaar se wenners van pryse en toekennings van die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds – Bl 10-11 Ouerskap: Predikantma vertel van haar Downsindroom-kind – Bl 3 Karen Zoid aan NG Kerk: ‘Dankie dat julle julle deure  oopmaak, nie net vir die  heiliges

Jongste gedrukte koerant: Skrywers bekroon, briefskrywers praat oor ramp-bystand en getuienisse van ’n ma en ’n boer Lees verder

Artikels

NG Gemeente Upington-Noord: Leraar

Vakature vir leraar (Voltydse pos) Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Julie 2026. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. Die datum vir diensaanvaarding sal met die geskikte kandidaat onderhandel word. Gemeenteprofiel NG Kerk Upington-Noord is ’n warm, gasvrye en hegte geloofsgemeenskap met ’n diepgewortelde liefde vir mekaar waar mense vinnig tuis voel. Ons waardeer egte verhoudings, gesinsbetrokkenheid en praktiese

NG Gemeente Upington-Noord: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kollig-podsending | Gesprek oor die kerk se ramprespons

Ons kyk in hierdie gesprek eenvoudig na wat die onlangse ekstreme weer vir gemeentes en spesifiek sleutelrolspelers geleer het in terme van ramprespons. Hieroor gesels ek met dr Marinda van Niekerk van die interkerklike ramphulpnetwerk Respond SA, ook met ds De la Harpe le Roux van Torings van Hoop in Bloemfontein en dan met die NG

Kollig-podsending | Gesprek oor die kerk se ramprespons Lees verder

Nuus
Lucky Makgatho en Neo Mashao, die maatskaplike werker wat hom deur verskeie fases van sy lewe gehelp het. Alle foto’s verskaf deur CMR-Noord en geneem deur Crafford Productions.

CMR-Noord vier 90 jaar van uithou, aanhou, genade en hoop

Negentig jaar van genade is op 14 April 2026 gevier, met ’n pragtige aand in die Fairtree Atterbury-teater in Pretoria. Mense het van heinde en verre gekom om die geleentheid te gedenk. Die gehoor is bekoor met die operasang van Papi en Bongi Musa, sowel as Hendri van Dyk. Ons is teruggeneem in tyd met

CMR-Noord vier 90 jaar van uithou, aanhou, genade en hoop Lees verder

Nuus
Die vakgebied wat prediking bestudeer word die Homiletiek genoem. Dit kom van die Griekse woord “homileo” wat in die oorspronklike Grieks doodgewoon beteken om ’n gesprek te voer, verduidelik Cas Wepener in die rubriek hieronder.

Cas Wepener: Verbeel jou ’n seisoen van preeklose eredienste

Dis Pinkstertyd. En sedert die herlewing onder leiding van ds Gottlieb van der Lingen in die Paarl in 1861, beteken Pinkstertyd ook preektyd. Mense veronderstel dikwels ’n verband tussen preke en die werking van die Gees. Juis ook met Pinkster. So staan daar nog op baie kanselklede in Suid-Afrika: “So Spreek die Here.” In navolging

Cas Wepener: Verbeel jou ’n seisoen van preeklose eredienste Lees verder

Rubrieke
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.