Die vroeë kerk het gefloreer met diversiteit
Wat is daar in die DNS van die vroeë kerk wat hulle gehelp het om te floreer in plekke vol diversiteit, soos Rome, Efese en Antiogië? Prof Marius Nel, Nuwe Testamentikus van Stellenbosch, het Woensdagoggend aan die Algemene Sinode van die NG Kerk in Benoni gesê hy sien vier faktore in die Nuwe Testament raak. […]
Die vroeë kerk het gefloreer met diversiteit Lees verder
@sinode Nuus



















