‘Ons moet ’n ánder boodskap dra’ | 10 Vrae aan Jan Lubbe
Wat kan ons konkreet doen om lyding te verlig? Dít is die vraag, sê Jan Lubbe in dié onderhoud met Kerkbode. Kerkbode (KB): Beskryf hoe jy te werk gaan wanneer jy gekonfronteer word met ’n teologiese of etiese vraagstuk waarvoor daar nie ’n duidelike, reguit antwoord is nie. Wat is jou proses van deurwerk? […]
‘Ons moet ’n ánder boodskap dra’ | 10 Vrae aan Jan Lubbe Lees verder
Artikels



















