Constantiakruin se koorfees: 32 kore vorm deel van Wes-Randse gemeente se ‘mooi uitdaging’
Constantiakruin-gemeente het in Julie vanjaar hulle vierde CK Winterkunstefees aangebied. “Daar is nie nog so ’n geleentheid aan die Wes-Rand wat soveel diversiteit bevorder tussen verskillende rasse in een gemeenskap nie,” sê die organiseerders. Hendrien van Vliet het namens Kerkbode gaan kyk. Dit het begin met ’n probleem. Hoe kry hulle weer voete terug […]





















