Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Rubrieke

“En toe besef ek maar vreemdelinge en bywoners kry vir my ’n nuwe betekenis. Want vir die volgende ses maande gaan ek nie ’n huis hê nie,” vertel dr Barry Tolmay oor die nag to sy huis in Durban begin "glip" het. Foto: Verskaf

Vrede in die storm

Barry Tolmay was alleen in die heuwelhuis sowat 13 km van Durban se kuslyn toe die hemele begin oopmaak het. “Kyk, ons praat van 500 mm wat in omtrent twee dae geval het en omtrent 800 mm wat in vier, vyf dae geval het … so dink ’n bietjie aan ’n meter water,” verduidelik die

Vrede in die storm Lees verder

Redakteursbrief
"In 2022 with the invasion of Ukraine Patriarch Kirill declared Putin’s war a 'holy war' and thus betrayed the Christian faith across the world," the author writes on the current conflict in Ukraine. Image via Wikimedia Commons

Invasion of Ukraine: The church and ideological seduction

I pray that the church in Russia will rediscover and fearlessly proclaim its calling to be a witness of God’s love and justice, writes Nelis Janse van Rensburg. The ideology of the “Russian world” (Russkiy mir) underpins the Russian invasion of Ukraine as the death toll in that conflict continues to rise. This ideology, sadly

Invasion of Ukraine: The church and ideological seduction Lees verder

Rubrieke

Die Goeie Nuus: ‘meer as ’n oorvloed stellings’

Ons sal heeltemal anders moet dink oor ons evangelisasie en inruiming van eredienste, skryf Nelus Niemandt. Daar is baie lidmate wat wonder hoe die Goeie Nuus deesdae gebring moet word. Oral word kursusse uitprobeer. Die Algemene Sinode het ’n groep wat navorsing doen. Tog ontwyk herlewing ons. Die rede is omdat die wêreld waarbinne ons

Die Goeie Nuus: ‘meer as ’n oorvloed stellings’ Lees verder

Rubrieke

Uit Nelis se pen: Verantwoordelike teologiese opleiding

Die opleiding van voornemende predikante in die NG Kerk aan die fakulteite vir teologie van die Universiteite van Stellenbosch, die Vrystaat en Pretoria is tans onder bespreking. Dit is ’n goeie ding dat daar gepraat word oor die opleiding van hierdie studente. Ons moet dit gereeld doen. Hierdie vroue en manne gaan immers in die

Uit Nelis se pen: Verantwoordelike teologiese opleiding Lees verder

Nelis Janse van Rensburg
Edwinah kom by die blinkrooi stoep se trappies af. Haar ma, tannie Wilna, kom groet en ons gaan sit in die sitkamer. Tannie Wilna is die een wat al vir vyftig plus jaar elke Paastyd die kerrievis maak volgens haar Van Reenen-ma se resep. En daardie resep kom weer van háár ma af. So ’n resep is ’n erfstuk, wat van geslag na geslag oorgedra word, vertel Dana Snyman.

Kerrievis op Goeie Vrydag: familie, stories en ’n resep

In een van die Spar op my dorp se oop koelkaste merk ek dit die oggend op: plastiekbakkies met kerrievis in. Gepiekelde vis, soos dit ook genoem word. Elke jaar vergeet ek so half en half daarvan, en elke jaar in Paastyd word ek weer daaraan herinner: In die bruin gemeenskap in die Kaap is

Kerrievis op Goeie Vrydag: familie, stories en ’n resep Lees verder

Dana Snyman

Teologiese opleiding in die NG Kerk in die spervuur: Dit is niks nuuts nie

Teologiese opleiding in die NG Kerk is opnuut in die spervuur. Aan die een kant word beskuldigings teenoor dosente gemaak dat wat hulle verkondig in stryd is met die leer en die belydenisskrifte van die kerk. Selfs die kuratoria van die verskillende fakulteite word beskuldig dat hulle nie voldoende toesig oor die dosente hou nie.

Teologiese opleiding in die NG Kerk in die spervuur: Dit is niks nuuts nie Lees verder

Johan van der Merwe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Altyd tyd vir ‘skaduwerk’

’n Leë tafel lei Dana Snyman op ’n kunsspeurtog na die betekenis van Ben Willikens se treffende skildery. Werklike groot kuns beleef jy met jou hart, jou siel en jou verstand, herinner Dana ons. “Of soos die Britse filosoof, Alain de Botton, dit stel: ‘We are not transparent to ourselves. We have intuitions, suspicions, hunches,

Altyd tyd vir ‘skaduwerk’ Lees verder

Redakteursbrief

In ’n oorlog is daar nie wenners nie …

Die Russiese inval in die Oekraïne het die wêreld opnuut bewus gemaak van die genadeloosheid van oorlog. Soos wat meer en meer beelde van absolute verwoesting die wêreld ingestuur word, het die woorde van wyle generaal Constand Viljoen weer spoke uit die NG Kerk se eie verlede opgeroep. “In ’n oorlog is daar nie wenners

In ’n oorlog is daar nie wenners nie … Lees verder

Johan van der Merwe
“Abendmahl”, die skildery van die Duitse skilder, Ben Willikens, laat hom nie met rus nie, skryf Dana Snyman. Eers was dit vir hom te klinies en onpersoonlik, maar mettertyd het hy anders na dit begin kyk en is dit nou vir hom ‘n plek van lig en hoop. Foto: Verskaf

Lig, skadu en die krag van ’n kunswerk

Daardie skildery van die Duitse skilder, Ben Willikens, laat my nie met rus nie. “Abendmahl”, noem Willikens die skildery. Toe ek dit vir die eerste keer in ’n kunsboek sien, het ek gedink: Wat gaan hiér aan? Die toneel het vaagweg bekend gelyk: ’n Lang tafel in ’n ruim vertrek met drie vensters in die

Lig, skadu en die krag van ’n kunswerk Lees verder

Rubrieke
Sy het ’n stapgroep op die Stargazing Camino in die Karoo geneem enersyds om fondse in te samel vir hulpverlening daar, maar ook om op hierdie manier tasbaar aan daardie gemeenskappe te wys die kerk stap saam met hulle die pad na herstel en heropbou skryf ds Nioma Venter van Diaconia, die gesamentlike deernisbediening van die NG en VGK in die Wes-Kaap. Foto: Heléne Meissenheimer

As die kerk nie pastoraal uitreik ná die droogte nie, wie sal?

Sigbare nood en onmiddellike trauma bring mense in beweging, maar betrokkenheid durf nie daar eindig nie, skryf Nioma Venter.   Heropbou en genesing is die unieke rol van die kerk wanneer dit kom by rampondersteuning. Dit lê op die vlak van die pastoraat en is daarom die roeping van die kerk. Heropbou en genesing word

As die kerk nie pastoraal uitreik ná die droogte nie, wie sal? Lees verder

Gedagtes oor kerkwees

Die geskenk van vreemdheid

In die kinderfliek The Hunchback of Notre Dame (1996) – gebaseer op Victor Hugo se verhaal met dieselfde titel (gepubliseer in 1831) – is daar ’n veelseggende interaksie tussen regter Claude Frollo en die hoofkarakter van die verhaal, Quasimodo. Die vroom Frollo, wat gypsies met alle mag en mening haat weens hulle vreemdheid (ons sou

Die geskenk van vreemdheid Lees verder

Rubrieke

SARK vra vir nasionale dialoog oor ongedokumenteerde migrante

Die afgelope weke het sommige van die konflikte en onduidelikhede wat die teenwoordigheid van (veral) ongedokumenteerde migrante in Suid-Afrika omring, en die populistiese, opportunistiese narratiewe wat met hierdie werklikheid gepaardgaan, blootgelê. Operasie Dudula teiken winkels en klein besighede wat daarvan verdink word dat hulle meer buitelandse burgers aanstel. Die aksies van die groep het op

SARK vra vir nasionale dialoog oor ongedokumenteerde migrante Lees verder

Rubrieke

’n Les uit die ontstaan van Oostelike Sinode

Volgens mediaberigte beplan die Kairos Netwerk wat uit 91 beswaarde gemeentes van die NG Kerk bestaan, om teen Julie vanjaar ’n nuwe groep te stig wat bekend sal staan as die Familie van Reformerende NG Kerke. Die doel van hierdie groep is volgens bronne nie om die NG Kerk te skeur nie, maar om dit

’n Les uit die ontstaan van Oostelike Sinode Lees verder

Johan van der Merwe
"Miskien is dit ’n ou ding, ’n diep ding, wat maak dat ’n mens nuuskierig is oor iemand wat jy nie ken nie se troue? Het die mens dalk ’n natuurlike behoefte om te deel in ander se vreugde en hulle verbintenis aan mekaar?" skryf Dana Snyman in sy Kerkbode-rubriek. Foto ter illustrasie: Marzahn Botha

Hoekom gryp ’n troue ’n mens so aan?

Daar is weer ’n troue by die trouplek ’n ent strand-af, sien ek toe ek en die honde oor die duin kom vir ons middagstappie. Dit is ’n Vrydagmiddag, en dit is Desember. By ons trou hulle in Desember op weeksdae ook. Die gaste staan daar rond. ’n Paar sit al op van die houtbankies

Hoekom gryp ’n troue ’n mens so aan? Lees verder

Artikels Dana Snyman

Uiteenlopende sienings oor Jona-konferensie

Ons probeer via hierdie platform se verskeie afdelings (Verklarings, Briewe, Rubrieke) asook in die jongste gedrukte uitgawe van Kerkbode (omslagdatum 4 Maart 2022) die volle spektrum van reaksies toon wat die beplande “Queering the prophet”-konferensie tot dusver tot gevolg gehad het.  Van ’n lidmaat se skok op grond van die beskrywing van die invalshoek van

Uiteenlopende sienings oor Jona-konferensie Lees verder

Redakteursbrief

Charlene van der Walt | Queering dring aan op ongemak

Queer-teorie ontmasker die magsdimensie van dit wat as ‘normaal’ of ‘vanselfsprekend’ beskou word, skryf Charlene van der Walt.   Die konferensie Queering the prophet, wat in Maart by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Teologie aangebied word, het duidelik ’n paar mense ontstel. Dit is ’n akademiese geleentheid wat met ’n Queer oog na die Jona-verhaal

Charlene van der Walt | Queering dring aan op ongemak Lees verder

Rubrieke
Die eerste artikel-reeks op Kerkbode se webblad kyk na die uitwerking wat die Covid-19 pandemie op NG predikante gehad het. Die skrywer is ds Marileen Steyn.

Ons wil jou storie hoor

Joernalistiek gaan tot ’n groot mate daaroor om tot die punt te kom. Om nie ’n storie met onnodige ommehaal te vertel nie.  Maar daar is ook plek vir die opsie van ’n lekker stewige artikel-reeks, wat ’n onderwerp sistematies bekyk en vanuit ’n paar oorspronklike hoeke toelig.  Oplettende webgebruikers sal ’n nuwe knoppie in

Ons wil jou storie hoor Lees verder

Redakteursbrief Rubrieke

Meningsverskil in NG Kerk: ‘Nederige liefde is die sterkste getuienis’

Jesus is die Here. So bely die Christelike kerk van die vroegste tyd af. Dit beteken dat Hy die Een is wat oor die ganse skepping regeer. Dit beteken dat Hy ook oor elke lewe regeer. En natuurlik beteken dit dat Hy ook oor die kerk regeer. Sê Kolossense 1 dan nie: “Hy is die

Meningsverskil in NG Kerk: ‘Nederige liefde is die sterkste getuienis’ Lees verder

Nelis Janse van Rensburg

Die Algemene Sinode na 60 jaar: Die brose eenheid is nie vanselfsprekend

Die Algemene Sinode van die NG Kerk het vanjaar 60 jaar gelede in 1962 tot stand gekom. Dit het ’n einde gebring aan die versplintering van die kerkverband wat deur die Loedolff-saak van 1862, veroorsaak is. Die eerste sinode van die NG Kerk wat die Kaapse gemeentes in eenheid saamgebind het, het in November 1824

Die Algemene Sinode na 60 jaar: Die brose eenheid is nie vanselfsprekend Lees verder

Johan van der Merwe
Scroll to Top