Geseënd is die kinders
’n Fliek wat my in die afgelope tyd diep geraak het, is die fliek Saint Frances (2020). In hierdie verhaal bevriend die 34-jarige Bridget ’n 6-jarige dogtertjie, Frances, wanneer sy aangestel word om haar deur die dag op te pas wanneer haar ma’s nie tyd het vir haar nie. Die dogtertjie Frances, of Franny, […]
Geseënd is die kinders Lees verder
Nadia Marais

















