Kerkspieël 2026: ‘Kleiner is nie (altyd) sterwend’
In 2026 is die grootste groep gemeentes binne die NG Kerk van Suider-Afrika dié met net 300 of minder lidmate, maar kleiner beteken nie noodwendig kwynend of sterwend nie. Daar is klein gemeentes wat selfs floreer, vertel dr Lourens Bosman aan Heléne Meissenheimer. Dit was sy belewenis toe hy laasjaar as brugleraar eerstehandse ervaring […]
Kerkspieël 2026: ‘Kleiner is nie (altyd) sterwend’ Lees verder
Artikels



















