Johan van der Merwe: Ons is eintlik almal immigrante
Die March and March-veldtog wat afgeskop is teen onwettige immigrante in die land, het duisende mense ontwortel. Konvooie busse vol mense is onder polisiebewaking na grensposte begelei terwyl ander immigrante vir weke in motorhuise en pakkamers moes wegkruip. Boere sukkel omdat hulle skielik sonder arbeiders moet klaarkom, want die immigrante is weg en die […]
Johan van der Merwe: Ons is eintlik almal immigrante Lees verder
Dinkstof


















